Page 3 of 4

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Jun 01, 2016 1:35 pm
by Capt. Yoda
Broadbandboer wrote:
6.5-284Norma built on a LH BAT Machine Co. action, 30" Bartlein barrel, Bix 'n Andy 30gram BR trigger, H-S precision bottom plate and magazine, Atlas bipod, Spuhr 34mm unimount , S&B PMii 5-25 and a custom Stainless Steel Muzzle Break.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Dis hoe jy n roer bou boys!

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Jun 01, 2016 1:48 pm
by Broadbandboer
Capt. Oblivious wrote:
Broadbandboer wrote:
6.5-284Norma built on a LH BAT Machine Co. action, 30" Bartlein barrel, Bix 'n Andy 30gram BR trigger, H-S precision bottom plate and magazine, Atlas bipod, Spuhr 34mm unimount , S&B PMii 5-25 and a custom Stainless Steel Muzzle Break.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Dis hoe jy n roer bou boys!
Dankie. Maar jy is verkeerd. Dit is hoe jy van al jou geld ontslae raak. En as jy begin het kan jy nie stop nie... Maar dankie baie. Ek het die ding al lank beplan en stukkie vir stukkie is ons nou hier.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Jun 01, 2016 2:05 pm
by Geno
Netjies Nicolaas!
Dis nou regtig 'n roer waar jy nie teruggehou het nie. As hy skiet soos hy lyk, het jy besigheid!

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Jun 01, 2016 2:13 pm
by tau
Flippet maar hy is mooi. Geluk met die roer en baie netjies aan die manne van Ermelo sy is bitter netjies gebou.

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Jun 01, 2016 2:37 pm
by Chevvy SS
Dis nou wragtig 'n geweer 1000!

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Jun 01, 2016 2:45 pm
by Broadbandboer
Geno wrote:Netjies Nicolaas!
Dis nou regtig 'n roer waar jy nie teruggehou het nie. As hy skiet soos hy lyk, het jy besigheid!
Dankie man. Dankie vir jou luister en raad.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Jun 01, 2016 4:04 pm
by 6mmMusgrave
Dit is onmenslik mooi maar ongelukkig n bietjie bo my vuurmaakplek. Sy het maklik 100k gekos. Maar as ek die geld gehad het het ek dit in n oogwink gedoen.

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Thu Jun 02, 2016 8:36 am
by JTM
Pragtig! Jy maak dat mens sondig. Ek begeer erg ;)

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 9:52 am
by Broadbandboer
Die eindproduk. Foto "In the wild..."

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160712/e61447a8c1f5ecaef72b8ea4c0ea85c5.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 10:12 am
by Capt. Yoda
Bitter netjies, 10 uit 10 vir daai setup

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 11:08 am
by Wouter Roets
Broadbandboer

Baie geluk met n pragstuk! Mag die geweer jou oneindig baie plesier en genot verskaf. Ralp nie te sleg daar gedoen nie hoor!

Groetnis
Wouter

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 1:40 pm
by DawieKotze
Appels!! Dis bitter mooi geweer daai!

Hoe lyk die teikens?

Groetnis

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 2:14 pm
by PWV
DawieKotze wrote:Appels!! Dis bitter mooi geweer daai!

Hoe lyk die teikens?

Groetnis
;)

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 2:18 pm
by DawieKotze
PWV wrote:
DawieKotze wrote:Appels!! Dis bitter mooi geweer daai!

Hoe lyk die teikens?

Groetnis
;)
Oom Pieter - ek het darem later ook sy fotos gesien van die willebees wat hy geskiet het op 300+ meter in die brein. So sekerlik sal die teikens net so mooi wees as die geweer. ;) ;)

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 2:37 pm
by PWV
DawieKotze wrote:
PWV wrote:
DawieKotze wrote:Appels!! Dis bitter mooi geweer daai!

Hoe lyk die teikens?

Groetnis
;)
Oom Pieter - ek het darem later ook sy fotos gesien van die willebees wat hy geskiet het op 300+ meter in die brein. So sekerlik sal die teikens net so mooi wees as die geweer. ;) ;)
Ek verwys eintlik na my sinoniem vir "appels".

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 3:43 pm
by Broadbandboer
Die probleem is dit is 'n 10c geweer met 'n R5 drywer...

Tyd is bietjie skraps en ek leer die roer nog so bietjie. Al wat ek sal sĂȘ is dat die voorlopige resultate baie potensiaal toon.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 4:13 pm
by PWV
Broadbandboer wrote: Die probleem is dit is 'n R5 geweer met 'n 10c drywer...

Tikfoutjie? ???

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 4:17 pm
by Supacow
Nee Oom PW
Ons het mos uit die selfverdediging topic geleer dat niks meer werd is as n lewe :police:

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 4:31 pm
by Broadbandboer
Hehehe. Nee. Dit is reg getik. Die geweer kan 5 nosler cc's in 'n 10c groot gat pak. Die drywer pak hulle ongelukkig in 'n R5 blokkie...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 4:45 pm
by Leon Crous
Dis niks wonderlik nie...
Daar is nie een geweer in my kluis waarmee ek nie nie 5 skote met R5 kan toemaak nie!
'n Rand hier en 'n rand daar en nog 3 rande op ander drie gate :laugh:
Ai grappie......
Dis bleddie smart BB!
Groete,
Leon.

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 6:49 pm
by henning
Elke man se droom om n geweer te he wat beter skiet as die drywer.

Geluk en geniet hom.

Groete
Henning


Sent from my iPhone using Tapatalk[/quote]

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Tue Jul 12, 2016 6:53 pm
by Smitstertjies
Baie smart!

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Sep 21, 2016 6:40 pm
by Broadbandboer
Vanmiddag was die weer reg. Ek het toe die geweer bietjie baan toe gevat.

1000m 2 skote. 500x500 plaat.

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016092 ... 224f7d.jpg[/IMG]

Ek was gelukkig(lees verbaas) met die groep. Ek het nie gedink dat dit so mooi kan wees nie maar hy het altwee kere gelui so toe skuif ek bietjie terug.

Ek kon nog nie dit met my .338 regkry nie.

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016092 ... 68fecd.jpg[/IMG]

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016092 ... 47ec16.jpg[/IMG]





Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Sep 21, 2016 6:43 pm
by Broadbandboer
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016092 ... fb68d2.jpg[/IMG]

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016092 ... 9c5d1b.jpg[/IMG]

Vat ongeveer 3 sekondes voor jy die gong sien ruk.



Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pasmaak geweer.

Posted: Wed Sep 21, 2016 9:05 pm
by Ralph Badenhorst
Geluk Nicolaas -- Soek hoeka n skut van formaat om daardie 4.4km skoot te probeer in 2017. Sal jou kontak ;)