Page 3 of 3

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Thu May 19, 2011 10:51 am
by Jagtersdok
Hehehehe Ja Remi

10 verskillende kalibers, of sal dit soos party van die manne10 243's wees?

Ja op Daai vraag is daar net een antwoord Lapua Of Nosler Custom

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Thu May 19, 2011 4:28 pm
by Stefan764
Jagtersdok wrote: Ja op Daai vraag is daar net een antwoord Lapua Of Nosler Custom
Of Norma......

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Thu May 19, 2011 5:16 pm
by Jagtersdok
Ja Stef

Maar jy weet mos in my boek is Norma en Lapua dieselfde ding

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Thu May 19, 2011 5:28 pm
by Stefan764
Dankie virrie waarheid Dokkie....  ;D ;D ;D

PS - gan jou mis die naweek daar by Wouter. Jy weet jy is die man wat die perde ini pad gehou het....  :-X

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Thu May 19, 2011 6:01 pm
by Jagtersdok
Ek gaan julle almal baie mis. My hart vreet poef :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'(

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Sat May 21, 2011 6:48 am
by Armand Steenkamp
Net so vir die intresantheid,

Ek sie norma doppe is duurder as Lapua doppe. R12.50 vir Norma 243 en R10 vir Lapua.

Groetnis

Re: Beste Doppe en

Posted: Sun May 22, 2011 12:23 pm
by Rfourie
Wat is die punt........ek sien fillet is duurder as sirlion, of bridgestone duurder as bf goodridge.

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Sun May 22, 2011 4:18 pm
by Christo
SMK wrote: Wat is die punt........ek sien fillet is duurder as sirlion, of bridgestone duurder as bf goodridge.
Dit weet min of meer almal. maar......
Armand Steenkamp wrote: ...........norma doppe is duurder as Lapua doppe....................
.................laas toe ek gesien het was Lapua beter "gerank" as Norma. Of is ons verkeerd?

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Sun May 22, 2011 4:36 pm
by Jagtersdok
Nee wat norma en Lapua is baie baie naby aan mekaar

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Sun May 22, 2011 4:43 pm
by Christo
Jagtersdok wrote: Nee wat norma en Lapua is baie baie naby aan mekaar
Ek het so tyd gelede Norma doppe by 'n vriend gekry vir die 243 ek hulle gelaai soos al die ander. Amper almal het geweier om af te gaan. Selfs nadat ek hulle 3 keer met die slagpen getref het, sommer so groot duik maar niks. Ek het toe nie weer gebodder nie. Ek wonder of die slagdoppe nie dieper moet in om te "prime"nie.

Dit was nogals 'n teleurstelling.

Re: Beste Doppe en "Dies"?

Posted: Sun May 22, 2011 4:47 pm
by Jagtersdok
Christo
Was dit nuwe doppe?
As gevuurde doppe was, was hulle net in jou geweeer geskiet?
Watse slagdoppies het jy gebruik?

Re: Beste Doppe en

Posted: Mon May 23, 2011 12:06 am
by Rfourie
Beter gerank deur wie? Dit is wat ons se.......maar wie se ons is reg? Die Swede glo hulle is beter en in Finland dink hulle lapua is beter? Swede wen olympics met norma ammo......?