Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Winddrift 15km/h hoek 90grade op 1000 meter
155gr SMK 30CAL @3200fs 75 inch
123gr smk 6.5 @3100fs 63 inch
168gr smk 7mm @3150fs 69 inch
135gr smk 270 @3150fs 63 inch
Hierdie is die winddrift volgens Isnipe en die spoed wat Gerrit hier gegee het

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Nou hoe lyk dit dan nou vir my hy is gladnie so sleg soos wat die ouens sê nie......?
Werk hom bietjie uit vir die 150gr Nosler met korrekte BC (G7 = 0.291) @3000fps net vir interessantheid asb.

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Na 'n redelike google soektog na 270win, en ook 260Rem, is dit volgens die Amerikaanse forums 'n uitgemaakte saak dat die 270win een van die beste kalibers is, ook een van die veelsydigste. Wat ek ook agtergekom het is dat beskikbaarheid van ammo baie hoog op die lys is oor wat 'n goeie kaliber maak.
Ek het ook na die datums gaan kyk, almal was al relatief oud, van 2004 tot 2012 wat die nuutste was.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Volgens bg gegewens is winddrift 59 inchesPiet Pille wrote:Nou hoe lyk dit dan nou vir my hy is gladnie so sleg soos wat die ouens sê nie......?![]()
![]()
Werk hom bietjie uit vir die 150gr Nosler met korrekte BC (G7 = 0.291) @3000fps net vir interessantheid asb.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Stem!Ludwig wrote:As mens hierdie tipe vergelykings tref, help dit om met appels en appels te werk. Die 168gr SMK in 7mm is 'n baie ou ontwerp met baie lae BC (.488). Dit sal 'n baie beter verteenwoordiging van die kaliber wees as mens die 180gr SMK (.660) sou gebruik vir hierdie vergelyking.Smitstertjies wrote:Winddrift 15km/h hoek 90grade op 1000 meter
155gr SMK 30CAL @3200fs 75 inch
123gr smk 6.5 @3100fs 63 inch
168gr smk 7mm @3150fs 69 inch
135gr smk 270 @3150fs 63 inch
Hierdie is die winddrift volgens Isnipe en die spoed wat Gerrit hier gegee het
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Dis nou baie interessant.
Ludwig/ Smitsterjies
As ons dan bog vergelyking kan tref met optimum koeels (beste per cal op 1000m) vir elk van die kalibers ter vergelyling t.o.v windskuif (15km/h 90grade) is die beste wat die 270 dus kan vaar by max lading:
Vir 150gr: 3000fps vir 59"
en 135gr: 3150fps vir 63"
Hoe vergelyk dit met die ander "ware" langafstand kalibers?
Ludwig/ Smitsterjies
As ons dan bog vergelyking kan tref met optimum koeels (beste per cal op 1000m) vir elk van die kalibers ter vergelyling t.o.v windskuif (15km/h 90grade) is die beste wat die 270 dus kan vaar by max lading:
Vir 150gr: 3000fps vir 59"
en 135gr: 3150fps vir 63"
Hoe vergelyk dit met die ander "ware" langafstand kalibers?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
As iemand data gee sal ek die windrift op Isnipe en Ql gaan bereken.Piet Pille wrote:Dis nou baie interessant.
Ludwig/ Smitsterjies
As ons dan bog vergelyking kan tref met optimum koeels (beste per cal op 1000m) vir elk van die kalibers ter vergelyling t.o.v windskuif (15km/h 90grade) is die beste wat die 270 dus kan vaar by max lading:
Vir 150gr: 3000fps vir 59"
en 135gr: 3150fps vir 63"
Hoe vergelyk dit met die ander "ware" langafstand kalibers?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Daarsy, GAME OVERLudwig wrote:Wel, onder dieselfde omstandighede sal ek met my 284 Win met 162gr A-Max teen 3000fps, 'n windskuif op 1000m kry van 44.6".Piet Pille wrote:Dis nou baie interessant.
Ludwig/ Smitsterjies
As ons dan bog vergelyking kan tref met optimum koeels (beste per cal op 1000m) vir elk van die kalibers ter vergelyling t.o.v windskuif (15km/h 90grade) is die beste wat die 270 dus kan vaar by max lading:
Vir 150gr: 3000fps vir 59"
en 135gr: 3150fps vir 63"
Hoe vergelyk dit met die ander "ware" langafstand kalibers?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Dankie Ludwig.
Ek vind hierdie statistiese besprekings altyd baie interesant.
Nee, ek glo ook nie dis regtig 'n langafstand opsie nie...... dink ook nie 100jaar gelede toe die geweer ontwerp was het hule eers eers gedroom van skiet/jag op 600m+ nie.
Tog wil dit vir my voorkom asof hy gladnie so sleg is soos almal wil afmaak nie

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Gaan mens nie 'n .270 bietjie warm moet laai om 3150 fps met 'n 135 gr SMK te haal nie? Klink rof. Maar lekker.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Ludwig kyk of jy 15km/h wind aan het volgens jbm moet die 162gr A-max 58" skuif. kyk sommer die psi van my 270 met 135gr smk met 28" loop teen 3150fs. Volgens my QL 58k psi net bokant geel zone. Ek kan verkeerd wees
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Die dag toe my eerste loop op geskiet is wou ek n geweer bou wat tot op 1000m met gemak kan skiet, maar as ek n dag my koeels by die huis vergeet en 500km weg is moet ek sommer by naaste gunshop iets kan kry om uit te help. Nou met winkel koeels gaan ek verseker nie verder as 350m kanse vat nie. Ek was ook nie lus om baie moeite te doen om doppe te vorm nie. Na baie oorweging is ek toe weer by 270 met 27" shilen match loop. Daardie loop was kookwater enigeiets groep onder 15mm. na 2000 skote wil die smk nie meer onder 15mm bly nie. Die groot probleem die freebore van n 270 is net te lank. So oom Chris help en nou het my derde 270 n 2mm freebore met 28" loop wat ek gelukkig gewen het met my 270 op n chasa skiet in Bloem.
Ek glo die rede dat kalibers soos 3006 270 7x64 7mmRM minder aandag trek die laaste tyd is hoofsaaklik recoil.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Sonder inagneming van jou geweer se data is jou druk berekening reg.Gerrit Visser wrote:Ludwig kyk of jy 15km/h wind aan het volgens jbm moet die 162gr A-max 58" skuif. kyk sommer die psi van my 270 met 135gr smk met 28" loop teen 3150fs. Volgens my QL 58k psi net bokant geel zone. Ek kan verkeerd wees
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Ek dink n mens kan maar se Jack O'Conner het niemand gebullshit nie daardie tyd was daar niks beter nie en met baie moeite is daar vandag beter kalibers al is dit net net
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
+1Gerrit Visser wrote:Ek dink n mens kan maar se Jack O'Conner het niemand gebullshit nie daardie tyd was daar niks beter nie en met baie moeite is daar vandag beter kalibers al is dit net net
Met n vleisie...
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Ludwig, met my vorige post wou ek eintlik sê dat ek nie nuwer besprekings kry as 2012. Is daar nie nuwer besprekings van die VSA nie?
Al geniet ek my 270 baie en dink ek dit is 'n baie goeie kaliber, beplan ek om dit met 'n 6.5x55 te vervang wanneer die loop vervang moet word. Ek besef nuwer tegnologie kan beter wees.
Al geniet ek my 270 baie en dink ek dit is 'n baie goeie kaliber, beplan ek om dit met 'n 6.5x55 te vervang wanneer die loop vervang moet word. Ek besef nuwer tegnologie kan beter wees.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Is die Sweed nie juis ouer? Ek het altyd gedink die 6.5-284 is vir alle praktiese doeleindes n moderne 270. Ek dink ook baie 6.5e word op hoorse geskiet sonder dat die werklike voordeel getoets word. 6.5 en bc is mos juis flavour of the week. Wonder ook hoeveel 1000m spec roere word werklik verder as 400m aangewend. Ons almal soek n July-wenner maar min van ons weet hoe om op n donkie te bly.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Giepie, actually is die 6.5x55 so 32 jaar ouer as die 270 win.Giepie wrote:Ludwig, met my vorige post wou ek eintlik sê dat ek nie nuwer besprekings kry as 2012. Is daar nie nuwer besprekings van die VSA nie?![]()
Al geniet ek my 270 baie en dink ek dit is 'n baie goeie kaliber, beplan ek om dit met 'n 6.5x55 te vervang wanneer die loop vervang moet word. Ek besef nuwer tegnologie kan beter wees.
6.5x55 is in 1891 ontwerp en 270 win in 1923.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Oeps, dit het verkeerd uitgekom. Ek is bewus daarvan. Ek het eintlik dit met die 270win vs 260Rem bedoel.Smitstertjies wrote:Giepie, actually is die 6.5x55 so 32 jaar ouer as die 270 win.
6.5x55 is in 1891 ontwerp en 270 win in 1923.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Dit som alles mooi op!Gerrit Visser wrote:Ek dink n mens kan maar se Jack O'Conner het niemand gebullshit nie daardie tyd was daar niks beter nie en met baie moeite is daar vandag beter kalibers al is dit net net
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Smitstertjies sit Ludwig se 162 A-max @ 3000fs 7mm op Isnipe asb en sit by jou laaste metings net vir bietjie perspektief
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Die 270 skieters is baie passievol oor hul gewere en dit dui op bevredigende (en seker dan bo normale verwagting) werkverrigting. Prakties gesproke is 'n 130gr en swaarder koeël dus effektief teen Afrika wild.
Ek het baie van Lucas Potgieter se stories in die Landbouweekblad gelees en hy het die 30-06 altyd voorgehou as die' kaliber om te koop. Dit het my eintlik negatief beinvloed en dus my keuse van die 7x64 op my P14. Met my aankoop van die Ruger in 30-06 het ek nou baie met hom begin jag. Eerstens is die geweer baie gepas vir die bos, maar tweedens - verdomp, die .30 kaliber doen sy ding om bokke huis toe te bring. Netso dink ek is dit met die 270 - ek het nie aspirasies om ooit een te bekom nie, maar hy werk uitstekend vir die wat hom gebruik. Hy het ook nie magnum status nodig gehad om dit te bereik nie.
Met al die tegnologie wat nou beskikbaar is en die nuwe patrone wat verskyn, is dit verstommend hoe effektief die ou kalibers was en is. Dink maar aan 6,5x55, 7x57, 7x64, 270, 30-06, 375 en nog vele meer. Daardie manne het verstommend goeie ontwerpe op die tafel gesit wat tot vandag toe nog hul werk met oorgawe doen.
Ek het baie van Lucas Potgieter se stories in die Landbouweekblad gelees en hy het die 30-06 altyd voorgehou as die' kaliber om te koop. Dit het my eintlik negatief beinvloed en dus my keuse van die 7x64 op my P14. Met my aankoop van die Ruger in 30-06 het ek nou baie met hom begin jag. Eerstens is die geweer baie gepas vir die bos, maar tweedens - verdomp, die .30 kaliber doen sy ding om bokke huis toe te bring. Netso dink ek is dit met die 270 - ek het nie aspirasies om ooit een te bekom nie, maar hy werk uitstekend vir die wat hom gebruik. Hy het ook nie magnum status nodig gehad om dit te bereik nie.
Met al die tegnologie wat nou beskikbaar is en die nuwe patrone wat verskyn, is dit verstommend hoe effektief die ou kalibers was en is. Dink maar aan 6,5x55, 7x57, 7x64, 270, 30-06, 375 en nog vele meer. Daardie manne het verstommend goeie ontwerpe op die tafel gesit wat tot vandag toe nog hul werk met oorgawe doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Smitstertjies wrote:Winddrift 15km/h hoek 90grade op 1000 meter
155gr SMK 30CAL @3200fs 75 inch
123gr smk 6.5 @3100fs 63 inch
168gr smk 7mm @3150fs 69 inch
135gr smk 270 @3150fs 63 inch
162 amax 284 win @ 3000fs 53 inch
Hierdie is die winddrift volgens Isnipe en die spoed wat Gerrit hier gegee het
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Ludwig nou moet jy so gaaf wees en vir ons vertel hoe jy daardie 162gr amax kry tot op 3000f/s. Loop lengte dopvorm dryfmiddel ens. psi?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Net my 2c
Soos reeds genoem - die 270 is 'n "groot" kaliber vir wild kleiner as springbok, menende dat die spoed baie vleisskade veroorsaak met lyfskote. Jou deursnit geleentheidsjagter sal dalk maar liewer 'n bladskoot vat op ver afstande... Hy is in baie se opinie weer te lig vir grootwild.
'n Skut wat wel sy skoot ken - soos daadie Kalahari / Karoo manne sal wel die kaliber tot sy reg laat kom...