Page 3 of 3
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Tue Nov 16, 2021 2:38 pm
by wynis
Hi daar manne. Ek is al amper 2 jaar op ‘n waglys in Amerika vir 6.5x58mm Portuguese Mauser dies. Ek kry vandag ‘n boodskap dat hulle weer vooraad het.
Ek korrespondeer ivm verskeping ensovoorts en sal inligting deel indien ek reg kom. Miskien is daar ander manne wat ook nog soek.
Groete
Wynis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Tue Nov 16, 2021 3:44 pm
by Suikermuis
Gits ek het al vergeet van hierdie thread. Was 'n aangename verrassing toe ek die email notification kry.
Sterkte Wynis! Hoop jy kry daardie dies gou in die hande!
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Tue Nov 16, 2021 3:50 pm
by wynis
Suikermuis wrote:Gits ek het al vergeet van hierdie thread. Was 'n aangename verrassing toe ek die email notification kry.
Sterkte Wynis! Hoop jy kry daardie dies gou in die hande!
Dankie Suikermuis. Met antiques vat dinge maar lank ja!
Sover lyk dit belowend, hulle verskeep na SA en gebruik Fed-Ex.
Ongelukkig is dit baie duur…maar nou ja dit gaan net duurder word.
Mooi bly.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Tue Nov 16, 2021 4:04 pm
by Frederik
Goeie nuus laaste wat ek met die Porra mauser gedoen het was om laasjaar 160gr koele te laai toe skiet hy baie nader aan die kol op 50meter. 140gr koele het nie so lekker geskiet nie baie hoog
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Tue Nov 16, 2021 6:10 pm
by wynis
Frederik wrote:Goeie nuus laaste wat ek met die Porra mauser gedoen het was om laasjaar 160gr koele te laai toe skiet hy baie nader aan die kol op 50meter. 140gr koele het nie so lekker geskiet nie baie hoog
Hopelik kan ek in 2022 lekker werk aan ‘n lading
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Thu Nov 18, 2021 6:22 am
by wynis
Dies is betaal en oppad SA. $109 vir ‘n stel van 2 dies en $47 vir FedEx diens. Jynkan ‘n goeie tweede handse Porra Mauser koop vir daai prys, maar ek is bly ek kan uiteindelik my oupa se geweer aan die skiet kry!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Sat Nov 20, 2021 9:13 pm
by wynis
buffaloarms.com
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Fri Dec 10, 2021 1:32 pm
by wynis
Die stel dies het geland
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Fri Dec 10, 2021 1:33 pm
by wynis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Fri Dec 10, 2021 1:41 pm
by Lategan1
Geluk, dink paar manne beny jou.
Beste.
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Sat Dec 11, 2021 11:44 am
by wynis
Lategan1 wrote:Geluk, dink paar manne beny jou.
Beste.
Dankie Lategan. Ek is opgewonde oor die projek om ‘n geweer wat meer as 25 jaar gelede laas geskiet is aan die skiet te kry. Geweer is wel in baie goeie kondisie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Posted: Thu Jul 07, 2022 4:57 pm
by Piekenier
Hoe gaan dit met die Porra Mauser Wynis?
Watse lading / punte gebruik jy...
Ek ( eintlik my ma) het so Mauser, ek oorweeg sterk om matrys te kry / hom weer aan die skiet te kry!
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk