Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Hi daar manne. Ek is al amper 2 jaar op ‘n waglys in Amerika vir 6.5x58mm Portuguese Mauser dies. Ek kry vandag ‘n boodskap dat hulle weer vooraad het.
Ek korrespondeer ivm verskeping ensovoorts en sal inligting deel indien ek reg kom. Miskien is daar ander manne wat ook nog soek.
Groete
Wynis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek korrespondeer ivm verskeping ensovoorts en sal inligting deel indien ek reg kom. Miskien is daar ander manne wat ook nog soek.
Groete
Wynis
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Gits ek het al vergeet van hierdie thread. Was 'n aangename verrassing toe ek die email notification kry.
Sterkte Wynis! Hoop jy kry daardie dies gou in die hande!
Sterkte Wynis! Hoop jy kry daardie dies gou in die hande!
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Dankie Suikermuis. Met antiques vat dinge maar lank ja!Suikermuis wrote:Gits ek het al vergeet van hierdie thread. Was 'n aangename verrassing toe ek die email notification kry.
Sterkte Wynis! Hoop jy kry daardie dies gou in die hande!
Sover lyk dit belowend, hulle verskeep na SA en gebruik Fed-Ex.
Ongelukkig is dit baie duur…maar nou ja dit gaan net duurder word.
Mooi bly.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Goeie nuus laaste wat ek met die Porra mauser gedoen het was om laasjaar 160gr koele te laai toe skiet hy baie nader aan die kol op 50meter. 140gr koele het nie so lekker geskiet nie baie hoog
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Hopelik kan ek in 2022 lekker werk aan ‘n ladingFrederik wrote:Goeie nuus laaste wat ek met die Porra mauser gedoen het was om laasjaar 160gr koele te laai toe skiet hy baie nader aan die kol op 50meter. 140gr koele het nie so lekker geskiet nie baie hoog

Sent from my iPhone using Tapatalk
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Dies is betaal en oppad SA. $109 vir ‘n stel van 2 dies en $47 vir FedEx diens. Jynkan ‘n goeie tweede handse Porra Mauser koop vir daai prys, maar ek is bly ek kan uiteindelik my oupa se geweer aan die skiet kry!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
buffaloarms.com
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser

Die stel dies het geland

Sent from my iPhone using Tapatalk
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Geluk, dink paar manne beny jou.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Dankie Lategan. Ek is opgewonde oor die projek om ‘n geweer wat meer as 25 jaar gelede laas geskiet is aan die skiet te kry. Geweer is wel in baie goeie kondisie.Lategan1 wrote:Geluk, dink paar manne beny jou.
Beste.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Piekenier
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sat Sep 04, 2021 9:02 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Hoe gaan dit met die Porra Mauser Wynis?
Watse lading / punte gebruik jy...
Ek ( eintlik my ma) het so Mauser, ek oorweeg sterk om matrys te kry / hom weer aan die skiet te kry!
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
Watse lading / punte gebruik jy...
Ek ( eintlik my ma) het so Mauser, ek oorweeg sterk om matrys te kry / hom weer aan die skiet te kry!
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk