Page 3 of 5

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 5:58 pm
by StadBobejaan
THOMAST wrote:http://www.accu-shot.com/catalog/produc ... ucts_id=79
Kyk 'n bietjie na hierdie oulike produk (groot skimp)
Dieselfde Anshutz rail
Die lyk baie doenbaar, het julle klaar die main rail op jul wapens of moet die main rail ook gemaak word. Dit lyk my die rail is flush met die gun stock so die profile moet in die geweer kolf ingeset word. Ek is nie bang vir n challange nie, stuur maar prentjie dan maak ons n plan.

++>: As ons jou stinkhout kolf bederf dan bou ons sommer een uit pine uit.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 6:11 pm
by joe rocket
Katefbessie wrote:hierdie gaan 'n lekker interessante draad raak!.. Joe lykmy met jou skills is jy nie te groot van 'n "Bobejaan" nie:)


Ek plant net die saadjie dit is stadsbojaan met die slim planne.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 7:52 pm
by StadBobejaan
Oooo ek sien, nou maak dit sin, vir my gelyk soos n ring waar jy jou geweer gordel vas maak. As jy n kansie kry meet hom vir my dan maak ek n plan.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 7:56 pm
by StadBobejaan
Philip_R wrote:Ek het n broadhead ontwerp in CAD formaat en pdf? Die lem shape en feral (as). Kan dit vir jou stuur as jy iets in die boogjag rigting wil probeer.
Stuur vir my asb drawing, sal graag wil loer, n surface grinder(next on my wish list) en n jik sal lekker werk om daai lemme skerp te maak.
Maak hulle nog minora blades?

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:00 am
by StadBobejaan
StadBobejaan wrote:
Haan wrote:Jy behoort met jou toerusting ook n goeie FTR bipod of n eenvoudige F class rest te bou ek dink hulle sal hier soos soetkoek verkoop.
Op die link afkom, weet nie wat julle manne dink nie maar dit lyk vir my soos n goeie begin,

https://www.youtube.com/watch?v=HiGli0DzI6k
Goei nuus, ek het net om ordentelik te wees Gary Hayes in die video ge-e-mail en gevra of hy sal omgee as ek sy bypod copy en vir ons van hulle maak.

Hier volg sy mail, so daar is n groen lig om n sample te bou.

Hi David.
Thanks for the courtesy of asking. Go ahead and make some. I have no patent on it. I would suggest using stainless steel or every spring you'll be taking it apart to polish it up.
Hey send me a picture when you're done, ok?

regards

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:05 am
by Klopper
Die werk blok youtube, is daar foto's van die bi-pod?

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:05 am
by Hein (Haan)
Baie nice van jou om eers te vra
Ek glo jy gaan n bakgat rest bou

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:11 am
by StadBobejaan
Klopper wrote:Die werk blok youtube, is daar foto's van die bi-pod?
Hy lyk so....
http://i58.tinypic.com/5f1b7o.jpg

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:37 am
by Klopper
So dis n' front rest, ni b-pod nie? Daai front rest lyk baie smart!

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:49 am
by StadBobejaan
Lol, sien nou my bewoording, kan hom seker as bipod gebruik, maar wees verseker jy gaan swaar dra.

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:57 am
by Riaan Kriel
Mooi man, ek hou van 'n man met 'n plan en dan nog boonop een wat sy hande kan gebruik om nuttige goed te doen.

Daardie idee van die level met die barometriese inligting sal nogal bakgat werk saam met die ballistiese programme. 'n Normale bubble-level daarmee saam gaan niks doen om werkbaarheid te benadeel nie.

Daardie ss Front-rest is ook nogal hoog op my wenslysie....

Jy gaan duidelik baie besig gehou word as jy aan almal se versoeke wil/kan voldoen.. STERKTE!!!!! ;) :)

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 11:30 am
by Philip_R
StadBobejaan wrote:
Philip_R wrote:Ek het n broadhead ontwerp in CAD formaat en pdf? Die lem shape en feral (as). Kan dit vir jou stuur as jy iets in die boogjag rigting wil probeer.
Stuur vir my asb drawing, sal graag wil loer, n surface grinder(next on my wish list) en n jik sal lekker werk om daai lemme skerp te maak.
Maak hulle nog minora blades?
Pm my jou email adres dan stuur ek vir jou.

Re: Free for testing and development

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:48 pm
by StadBobejaan
Update, vandag nog n skermpie gekoop(R510 rand local) om te toets me, die een is super duidelik.
Kan barometer, altmeter, spirit level en temperatuur op hom sit.

Hier klein video van hoe hy lyk, klaar die screen layout gemaak. Wat lekker is van die een is dat hy het klaar n microchip ingebou, so met hom moet ek net die sensors koppel en programmeer.

http://youtu.be/AXcCJy_2G-A

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 9:33 am
by StadBobejaan
Kan julle manne dalk net jull sneller dukte vir my meet, wil porbeer om average uit te werk vir die skiet skoentjies.

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 10:23 am
by Fritz
StadBobejaan wrote:THOMAST en Fritz.

Het julle dalk n sample wat julle kan pos dan loer ek, vestaan nie mooi die foto nie, sien die rail, sien die set skroef, watter knop is daai??
Seker as die manne die raak lees, sal daar wel n sample te vore kom, dan maak ek hom graag vir julle.
Ek sal myne vir jou kan pos. PM my jou adres. Ek gaan hom egter nie vir lank by jou kan los nie want die jagseisoen kom nader >:D

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 11:10 am
by StadBobejaan
Dankie Fritz, PM gestuur.

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 11:20 am
by PWV
StadBobejaan wrote:Kan julle manne dalk net jull sneller dukte vir my meet, wil porbeer om average uit te werk vir die skiet skoentjies.
Het twee skoentjies. Wydtes van gleuf is 5 mm en 7.5 mm. Laasgenoemde is die mees algemene een.

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 11:45 am
by StadBobejaan
PWV wrote:Snellerskoentjie
Dankie PWV vir metings, sien dat op die foto's maak hulle net van een kant af vas, so ek is van mening dat hulle nie presies in die middel is wanneer hulle op sneller vas gesit word.
Sal dit nie beter wees om hom vas te maak van beide kante nie, kan hom so meer in die middel kry.

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 12:01 pm
by PWV
StadBobejaan wrote:
PWV wrote:Snellerskoentjie
Dankie PWV vir metings, sien dat op die foto's maak hulle net van een kant af vas, so ek is van mening dat hulle nie presies in die middel is wanneer hulle op sneller vas gesit word.
Sal dit nie beter wees om hom vas te maak van beide kante nie, kan hom so meer in die middel kry.
Jy kan dit seker so maak - meer werk! Die klein bietjie na die een kant, kan nie veel verskil maak nie.

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:11 pm
by StadBobejaan
Vandag die drawing klaar gemaak vir die shooting rest.....
http://i61.tinypic.com/5cesua.jpg


Bel toe vir pryse........ :o ......Hel man, haal die salesman die wind out my seile toe ek pryse hoor van stainless. Gedag, hoe duur kan dit wees, maar nie dit verwag nie.
Plan B
Kies ander staal.
Besig om te soek na mense wat ofcuts verkoop.
Plan C
Redesign

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:12 pm
by StadBobejaan
Wie kan my se of n trok se propshaft soliede staal is.

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:16 pm
by dehacked
Glo dit is hol.

Re: Free for testing and development

Posted: Wed Mar 11, 2015 11:37 pm
by joe rocket
StadBobejaan wrote:Vandag die drawing klaar gemaak vir die shooting rest.....
http://i61.tinypic.com/5cesua.jpg


Bel toe vir pryse........ :o ......Hel man, haal die salesman die wind out my seile toe ek pryse hoor van stainless. Gedag, hoe duur kan dit wees, maar nie dit verwag nie.
Plan B
Kies ander staal.
Besig om te soek na mense wat ofcuts verkoop.
Plan C
Redesign


Gebruik gewone staal en galvanise of epoksie dit.

Re: Free for testing and development

Posted: Thu Mar 12, 2015 12:02 am
by StadBobejaan
My een pel werk by Trident steel, gaan more check of hy n pel n 1000 is.

Re: Free for testing and development

Posted: Thu Mar 12, 2015 12:37 am
by JTM
Ek like daai skermpie in die youtube clip. Waar het jy gekry as ek mag vra? Ek speel self ook met die Atmega328 maar in die Uno bord.