Page 3 of 4
Re: Mojet 300wsm
Posted: Tue Jul 14, 2015 7:04 pm
by CarelG
Dink daar was al n paar manne wat gesè het....geweer bou...nooit weer nie! Ek is een van hulle!
Re: Mojet 300wsm
Posted: Tue Jul 14, 2015 7:13 pm
by Frederik
En nou waar is Mojet se goeie vriend nou om die storie te verklaar?
Re: Mojet 300wsm
Posted: Tue Jul 14, 2015 8:28 pm
by Capt. Yoda
Ek sou my toe 11.1.11 as dit my geweer was.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Tue Jul 14, 2015 9:06 pm
by Sangoma (IAN)
Jammer om te hoor, dit suck! !!
Wat se Andre?
Re: Mojet 300wsm
Posted: Wed Jul 15, 2015 12:11 am
by CalMul
Ai tog, hoekom moet mens altyd sukkel en baklei om goed reg te kry, dis so onnodig.
Ekt nou weer gekyk, jyt middel Nov laas jr gepost laat jy die roer gekoop het, so dis nou al 9mnde. Dammit.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Wed Jul 15, 2015 10:58 am
by Monster
Ek stem saam kerels. Dit raak nou regtig te veel. DI egoed kos baie geld en saam met dit verwag mens dat die basiese goed darem reg gedoen word. Soos ek sie die magasein is nou maar net iets wat lank gaan vat. Sou regtig gedink het die gewere word darem getoets voor mens gebel word om die goed te kom haal.
Is geen sins minder die duiwel in vandag as gister nie
Moet se tot gister sou ek enige tyd vir Andre en sy span ondersteun het en wou nog 'n roer laat bou by hulle. Dit gaan verseker nie weer gebeur nie.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Wed Jul 15, 2015 11:05 am
by DWB
Ek wil nou nie almal onder dieselfde kam skeer nie, ek glo daar is ouens wat regtig trots is op hul roere en moeite doen daarmee.
Die groter meerderheid van geweersmede het ongelukkig die houding van hulle doen jou 'n guns.
Die manne besef net nie dat jy kos op hul tafel sit nie.
Die manne moet nou maar net begin vasgetrap word as hulle sulke nonsens aanjaag.
Ons is altyd almal te bang om iets terug te vat, want hoe lank moet jy dan nou weer sonder jou roer wees....?
Ek glo die verbruikerswet moet ook in jou guns tel?
Re: Mojet 300wsm
Posted: Wed Jul 15, 2015 11:41 am
by Dries101
DWB jy ken my opinie- om n geweer te laat bou vereis dieselfde einskappe as Job-al verskil is Job se gebede was gehoor. Sterkte Monster
Re: Mojet 300wsm
Posted: Wed Jul 15, 2015 2:04 pm
by Monster
Die hele storie het my sommer baie negatief. Het maar 'n maak reg of betaal terug e-pos uit gestuur.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Wed Jul 15, 2015 2:08 pm
by Dries101
Kyk daar is weer ander ouens soos Steve en Ralph hulle wat n plesier is om mee te werk. Hulle vlak van perfeksionisme is net wat jy soek op n geweerbouer.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Jul 16, 2015 10:20 am
by Monster
As ek die mooi goed sien wat Ralph op die site site dink ek my volgende roer gaan maar uit sy stalle uit kom.....Daai goed is darem maar woes mooi
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Jul 16, 2015 10:27 am
by DWB
Het jy nou al terugvoer na jou e-pos gekry?
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Jul 16, 2015 1:31 pm
by Monster
Nee, ek het maar weer gebel en is gese hulle het hom darem gekry....
Re: Mojet 300wsm
Posted: Wed Aug 12, 2015 8:39 am
by Monster
Hi Kerels, ek het 'n paar weke terug die geweer gekry en dit is 'n meesterstuk. Andre het my goeie diens gegee alles reg gemaak en ek sal weer by hom koop al vat dit lank. Eerste dag op die baan, resultate is ongelooflik. Ek het winkel 168gr norma rontes gekoop om mee te toets en hulle is nie naby 'n node nie en die 3 skoot 100m groepe lyk so. Die tweede groep is 4 skote met een wat nie wou saam werk nie.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Wed Aug 12, 2015 9:14 am
by ruaanb
Los maar die herlaai LOL bly jy is nou happy geniet die roer ek hou elke dag net meer en meer van my kort dikketjie.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:11 am
by Capt. Yoda
Baie mooi!
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:33 am
by coco
Hallo Monster
Wat is die twist in daai roer. Wys fotos van die finale produk.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:35 am
by Riebeeker
Eind goed als goed.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:42 am
by Monster
coco wrote:Hallo Monster
Wat is die twist in daai roer. Wys fotos van die finale produk.
Die loop is 29 duim met 'n 1:10 twist. Ek sal vanaand bietjie fotos neem en op sit.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:43 am
by Monster
ruaanb wrote:Los maar die herlaai LOL bly jy is nou happy geniet die roer ek hou elke dag net meer en meer van my kort dikketjie.
MY girl se ook so

Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:44 am
by ruaanb
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:47 am
by Monster
Riebeeker wrote:Eind goed als goed.
Verseker Riebeeker, Andre hull is besig om regtig hulle sokkies op te trek en mens kan duidelik die verskil sien. Hulle het 'n klomp extra mense aangestl en is beig om hulle sisteeme en kommunikasie uit te sorteer. Hoop regtig hy maak 'n sukses en kry dit reg om sy stigma vanj laaaang aflewerings tye uit te sorteer. Hy maak regtig 'n goeie produk.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:04 am
by coco
Hallo Monster
Jy het nie dalk die spoed van daardie 168gr gemeet nie.
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:16 am
by Eugene
Monster wrote:Riebeeker wrote:Eind goed als goed.
Verseker Riebeeker, Andre hull is besig om regtig hulle sokkies op te trek en mens kan duidelik die verskil sien. Hulle het 'n klomp extra mense aangestl en is beig om hulle sisteeme en kommunikasie uit te sorteer. Hoop regtig hy maak 'n sukses en kry dit reg om sy stigma vanj laaaang aflewerings tye uit te sorteer. Hy maak regtig 'n goeie produk.
Ek hoop maar wat jy hier sê is die waarheid. Ek het omtrent 'n maand terug 'n kwotasie gevra vir 'n 338NM en toe ek na 3 weke nog geen reaksie gekry het nie, het ek maar elders navraag gedoen en geholpe geraak. Al sy gewere waarvan ek weet, skiet 'n bars hou, maar nie een van daai gewere was die eerste keer reg nie en moes (soms tot 2 keer...) terug gaan vir sekere verstellings en nog werk, voordat dit 100% reg was soos aanvanklik ooreengekom. Almal is uiteindelik baie gelukkig met hulle Mojet gewere, net soos jy ook nou, maar die proses om tot daar te kom, laat my baie twyfel of ek vir dit kans sien.....
Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:41 am
by CalMul
Eugene wrote:Monster wrote:Riebeeker wrote:Eind goed als goed.

Daardie ^^^^