Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die Engelse het 'n gesegde "A fool with a tool, is still a fool"
Moet nie vir een oomblik dink jy het "duur" speelgoed nodig om te kan deelneem nie, leer jou wapen en verbeter jou eie vermoeens. Ja, die "Ferraris" lyk impressive, sonder kennis en ervaring beteken hulle ook nie veel nie.
Kan 'n "stock standard" geweer kompeterend wees?
Kyk na Andrew Bekker van die Vanbek span, die 500m gewen met 'n standaard Howa .243Win, 5 uit 5 gongs plus ekstra skoot uit sit posisie raak geskiet!
Die beste raad, spring by die diepkant in met die swembroek wat jy het.......

Ek kan net beaam wat Schalk hier sê. Ek het vir die afgelope jaar tot ek my 284 gekry het net met my .30-06 jaggeweer op langer afstande geskiet met baie goeie sukses op gongs en ook in die jagveld.
Manne sal seker van my verskil, maar ek dink as jy 'n geweer met bi-pod so 0.75moa kan skiet op 300m, met 'n redelike BC (G1 0.5) teen 'n redelike spoed (2700+) kan jy al lekker baljaar tot op 1000m.