F- klas geweer, die begin.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Daar Val alles toe in plek. Oppad SA Ope toe. Mooooor opgewonde.
Francois Vogel
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Sterkte Francois.
Dalk met dalk is ek ook daar volgende jaar.....

-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Sterkte ou maat
Laat weet asb hoe dit gegaan het.
Laat weet asb hoe dit gegaan het.
- Maximus
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Hi Francois, watter loop het jy op en watter draai?
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
MaximusMaximus wrote:Hi Francois, watter loop het jy op en watter draai?
13 twist 31" en 12twist 29"
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
1e dag 3, 6 en 800meter 2man spanne in die oggend.
3, 6 en 900m individueel in die middag. Totaal grond toe gebring. Dis 'n moeilike baan die. FTR skut wat wen skiet 99 uit 105.

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Sterkte Francios
My 284 was nie betyds klaar vir die jaar se SA ope in Bloemfontein nie so ek gaan uitmis die jaar.

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Francois, wil jy nie asb bietjie kostes hier plaas soos belowe nie? Ek begin daaraan dink om 'n geweer 'n loop te laat opsit.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Ek Sal so maak. In kort, sit die beste loop op wat Jy kan kry. Bartlein, Krieger ens. Dìt gaan jou 3000+ kos om op te sit.LoopSoosStroop wrote:Francois, wil jy nie asb bietjie kostes hier plaas soos belowe nie? Ek begin daaraan dink om 'n geweer 'n loop te laat opsit.
Ek dink die pryse op die loop self gaan in die omgewing van 8500 wees (R/$!). Ek Sal meer volledig Kan antwoord na die kompetiese verby is. Hier is roere wat baaaaie geld kos.
BAT, Nesika, Barnard, CG INCH aksies
Heavy Palma lope soos bo genoem
Dolphin, McMillan kolwe
Scopes meestal NF, Leupolds, Sightrons, PM2's
Groot geld word op die goed spandeer. Sal 'n paar fotos van die gewere neem. Die trajek van 'n 155gr 30cal teen 2950fps in 10 mph 90grade wind op 900m is iets ongeloofliks om waar te neem deur die spotty.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Die metamorfose is kompleet. Nog net die sneller volgende week.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
F- klas geweer, die begin.
308 Win vir F-TR
RSA AKSIE glas-bed met pillaartjies
Border 31" 1-13 loop
Adolf Labuschagne kolf
25MOA rail
NF ringe
NF 8-32 NXS
Piet Welgemoed sneller - Barnard tipe
Piet Welgemoed bipod en rail
Piet van Wyk de Vries cerakote
7.2 kg met bipod
RSA AKSIE glas-bed met pillaartjies
Border 31" 1-13 loop
Adolf Labuschagne kolf
25MOA rail
NF ringe
NF 8-32 NXS
Piet Welgemoed sneller - Barnard tipe
Piet Welgemoed bipod en rail
Piet van Wyk de Vries cerakote
7.2 kg met bipod
Francois Vogel
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Francois,
Baie geluk daai roer het nou regtig totale metamorfose gehad.
In die begin het jy bipod gehad met Carbon bene? Is daar spesifieke rede hoekom jy oorgeslaan het na Oom Piet se bipod toe? Ek het het weer gedink om te skuif na die carbon bipod toe, maar eerlik werk Oom Piet se bipod baie goed en dis meer gekrap van my. Dalk kan jy my rede gee om nie te gaan krap nie?
Groete
Jan
Baie geluk daai roer het nou regtig totale metamorfose gehad.
In die begin het jy bipod gehad met Carbon bene? Is daar spesifieke rede hoekom jy oorgeslaan het na Oom Piet se bipod toe? Ek het het weer gedink om te skuif na die carbon bipod toe, maar eerlik werk Oom Piet se bipod baie goed en dis meer gekrap van my. Dalk kan jy my rede gee om nie te gaan krap nie?
Groete
Jan
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Dankie Jan.JPS wrote:Francois,

Ek het nog die Carbon bipod. Dit is ongeveer 650g ligter as die allum bipod. Nog net nie sover gekom om die carbon bipod aan te pas om op die anschutz rail te werk nie. Ek is vêr van makimum gewig af maar as ek 'n heavy Palma loop kon kry toe ek gesoek het was dit 'n ander storie. Ek sal met die tyd sien watter een my die beste pas...[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/10/08 ... fc7274.jpg[/IMG]
Francois Vogel
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Baie nice, baie geluk!!
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Very Nice Francois
I see you have been keeping Piet very busy
What bullets are you going to use, Lapua's 155's or Bergers 155/185
What reamer did Piet use? throat ? leade ?

I hope all your load preparation will be done by next Saturday 
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Hey Rodger (big assumption)Bigfoot wrote:Very Nice Francois
I see you have been keeping Piet very busy![]()
What bullets are you going to use, Lapua's 155's or Bergers 155/185
What reamer did Piet use? throat ? leade ?
It's been quite a journey to get to where I am. Building a rifle is not for the impatient or faint hearted. In for a penny, in for a pound.....
I used the Palma 95 reamer due to the 155 Scenar that I want to shoot. Initially I wanted to increase the freebore to accomodate the longer projectiles, but decided to leave it when the Scenars grouped at target speed with only 41.8gr 335. It seems that heavier is the way to go though.
Francois Vogel
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Nice projek die. Bly ek kon ook n klein aandeel in die befondsing gehad het. 
Veiligheid eerste manne!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Dankie PierreBRNO (Pierre) wrote:Nice projek die. Bly ek kon ook n klein aandeel in die befondsing gehad het.
Jy het die skoolgeld vir my betaal.
Francois Vogel
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Francois
I am about to begin the same process, but using some new goodies.
Have a BARNARD P action & trigger, Krieger 1-12 .30 - 31" barrel Medium Palma taper, NightForce Competition scope.......
Now to find 'The' stock to begin the project with, then only can we begin with the build process
Decisions.....decisions

- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
This just in. Ek gaan saam FTR skiet

Ons moet bietjie gesels Francois. Ek het raad nodig oor koeëlgewig, twist, reamer opsies

- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Hou in gedagte ons suip maar aan die agterspeen in Suid-Afrika as dit kom by die beskikbaarheid van geskikte koeels en dryfmiddel.
Met dit tot ons beskiking, is daar bitter min wat die Berger 155.5gr of 155gr Lapua Scenar koeels klop. Op papier is die swaarder koeels teoreties beter in die wind, onthou egter dit kom teen 'n prys - meer recoil wat vertikale elevasie in groepe veroorsaak, meer aandag nodig aan gun control/recoil management, ons dryfmiddels lewer nie die benodigde snelhede met die swaarder koeels om hulle minder windskuif te gee nie. Teen die verlangde snelhede is loop leeftyd ook minder met die swaarder (lees langer dra oppervlak) koeels, doppe se primer pockets rek ook vinniger.
Seker soos by enige sport, dit gaan oor genoeg oefening. Kry iets wat goed groepeer, spandeer dan tyd om daardie kombinasie te leer skiet en hoeveel om vir die wind te korrigeer.

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Dankie vir die idees daar Schalk. Ek mik ook in die 155's rigting, veral om te begin. Ek wil graag by 'n resep begin wat werk en al deeglik op die proef gestel is. Ek sien daar is maar 'n 1duim verskil op 1000m vir elke 1mph windfout tussen 'n 155.5gr Berger Fullbore teen 2930fps en 185gr Berger VLD teen 2780fps. Ek sukkel eerder net met wind aan die begin as elevasie ook nogswc-tr wrote:Hou in gedagte ons suip maar aan die agterspeen in Suid-Afrika as dit kom by die beskikbaarheid van geskikte koeels en dryfmiddel.
Met dit tot ons beskiking, is daar bitter min wat die Berger 155.5gr of 155gr Lapua Scenar koeels klop. Op papier is die swaarder koeels teoreties beter in die wind, onthou egter dit kom teen 'n prys - meer recoil wat vertikale elevasie in groepe veroorsaak, meer aandag nodig aan gun control/recoil management, ons dryfmiddels lewer nie die benodigde snelhede met die swaarder koeels om hulle minder windskuif te gee nie. Teen die verlangde snelhede is loop leeftyd ook minder met die swaarder (lees langer dra oppervlak) koeels, doppe se primer pockets rek ook vinniger.
Seker soos by enige sport, dit gaan oor genoeg oefening. Kry iets wat goed groepeer, spandeer dan tyd om daardie kombinasie te leer skiet en hoeveel om vir die wind te korrigeer.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Dis nou sommer goeie nuus vir my. Ek skiet die 155gr Scenars.swc-tr wrote:Hou in gedagte ons suip maar aan die agterspeen in Suid-Afrika as dit kom by die beskikbaarheid van geskikte koeels en dryfmiddel.
Met dit tot ons beskiking, is daar bitter min wat die Berger 155.5gr of 155gr Lapua Scenar koeels klop. Op papier is die swaarder koeels teoreties beter in die wind, onthou egter dit kom teen 'n prys - meer recoil wat vertikale elevasie in groepe veroorsaak, meer aandag nodig aan gun control/recoil management, ons dryfmiddels lewer nie die benodigde snelhede met die swaarder koeels om hulle minder windskuif te gee nie. Teen die verlangde snelhede is loop leeftyd ook minder met die swaarder (lees langer dra oppervlak) koeels, doppe se primer pockets rek ook vinniger.
Seker soos by enige sport, dit gaan oor genoeg oefening. Kry iets wat goed groepeer, spandeer dan tyd om daardie kombinasie te leer skiet en hoeveel om vir die wind te korrigeer.
Lyk of ek een van die dae by julle manne gaan inval. My geweer is ampe da. Nog net besig met die laaste bietjie load development. Die manne is vreeslik behulpsaam, dankie aan Franchois, Captain en Joe met julle geduld. Julle moes al BAIE dom vrae beantwoord....
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Die beste plek om die finale "fine tuning" te doen is op die baan terwyl jy saamskiet.......Sangoma (IAN) wrote:Dis nou sommer goeie nuus vir my. Ek skiet die 155gr Scenars.