DWB
EK wou graag n groen gehad het maar die handelaar kon blykbaar net n swart een kry. Nogsteeds bly dit darem mooi, ek doop hom sommer Swart Mamba!
Daar is net 1 kleinigheidjie waaroor ek nie mal is nie, hier en daar kan mens nog masjien merke sien, op die agterkant van die slot en ook op die 'trigger guard. Waar die kolf ook gelas is kan mens duidelik sien. Maar dit pla nie te veel as mens in ag neem wat jy betaal nie, kan nou nie n afwerking soos n duur duitse gun verwag nie.
Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Life's a journey, enjoy the ride!