Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Iets lyk snaaks hierso. Ek het nou basies al wat n 250gr koeel gebruik en die spoed met meeste van hulle is 2750ft/sek en hoer. Met die 250gr Frontier is dit net oor die 2800ft/sek. Dis baie uit van jou data so ek is nie gemaklik om enige een te gebruik nie. sorry ou maat maar dit is maar op die ou manier met die een. Beskou 2850ft/sek as jou absolute maksimum met die Barnes. Is jy seker jou spoedlesing is reg?
Groetnis
Wout
Wouter,
Dankie,
Ja dit was oor n gemiddeld van 10 skote.
Geen probleem nie jy het vir my n weg spring plek gegee om van te werk.