Bullseye, jy is gelukkig om so te kan gaan skiet.
Jou zero moet nie so verskil nie en dit klink vir my na of parallaks of die hoek van die son wat jou rond neuk.
TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
bullseye
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Arnold my baan le ongelukig oos ek het altyd n verskil in oggend en laat middag miskien is dit die sonlig want vroeg oggend moet een vir my skadu maak.
Arnold gister was daar n boil mirage omdat daar nie wind was nie, nou ek skiet maar altyd op hoogste vergroting maar dan is mirrage erg nou ek het op 300m,200m,100m met hoe vergroting geskiet en op 400m met 20 vergroting want anders dans mikpunt te veel maar my groepering was beste op 400m alhoewel ek kruis net in kol gehou het maar kruis kon maklik 25mm op daai afstand gebewe het so wat ek wil se is op groter vergroting voel dit of ek meer sekuur korrel want ek kan bewe ,hartklop waarneem. Maar op laer vergroting waar ek nie bewe kan sien nie lyk my groepe kleiner.
Ondervind jy dit ook so?
Bullseye

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Die zero verstellings krap jy nie weer aan nie. Jy kan die dag se omgewings faktore insleutel by Weatherbullseye wrote:More manne
alles loop nou mooi ,weer vanmore gaan skiet trajek loop net soos gister.Maar op 100m het ek vanmore presies 20mm hoer geskiet kan die omgewings toestande so baie verander?Verskil tussen gister en vandag is
gister temp 23,humiditeit 78%,hpa 756
vandag temp 18, humiditeit86%,hpa 757
op 300m gister 23 clicks vandag 25 clicks
Ek het nou strelock pro kan die program sy eie omgewingstoestande outomaties insit of moet jy dit manual doen soos ek op oomblik doen? hoe maak ek as ek gezero het met huidige toestande sal strelok die verskil na ander toestande more outomaties aanpas of gaan ek maar as die dag begin eers scope zero.
Die scope het n zero stop wat mens nie presies die stop kan vasmaak nie as gevolg van zero toestande bv vanmore was dit 6 clicks af
Bullseye.
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/Screenshot_2014-02-07-11-32-13.png
As jou selfoon die fasiliteit het kan jy die temp, lugdruk en hoogte bo seevlak autofill. Andersyds tik jy in.
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/Screenshot_2014-02-07-11-33-49.png
Daar is erens ook 'n fasiliteit om die nuwe ammo se zero met jou oorspronklike lading te vergelyk en jou syfers word dien ooreenkomstig aangepas
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Sonlig gaan jou POI beinvloed en die hoeveelheid hang maar van 'n paar dinge af.
Mirage en veral een wat boil is 'n duiwel en gaan jou lesings beinvloed.
Vergroting is goed as daar nie mirage is nie, maar jy kan ook oorkompenseer vir die beweging wat jy waarneem. Jou brein doen dit sommer outomaties.
As jy hierdie tipe toetse doen moet dit liefs vanaf die bank gedoen word waar jou geweer sekuur voor en agter ondersteun word om alle menslike beweging uit te skakel.
In kort, jy kan heel moontlik kleiner groepe skiet op laer vergroting (binne perke) omdat jy nie oorkompenseer vir die beweging wat jy op op hoe vergroting waarneem nie.