Page 3 of 7

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Mon Feb 03, 2014 5:37 pm
by Ian
Ian wrote:DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

1 DAWIE M - 51 JAMES WRIGHT
2 JAMES WRIGHT - 52 MARNO M
3 REGGIE G - 53 DAWIE M
4 REGGIE G - 54 REGGIE G
5 STEFAN F - 55 STEFAN F
6 ALWYN - 56 HUGO
7 HENRY sewe - 57
8 - 58 HENRY sewe
9 RONALD N - 59 RONALD N
10 Gè J - 60 Gè J
11 JOHAN JVR - 61
12 POON GRES - 62 MARNO M
13 LOUIS P - 63 TAFFIE
14 REGGIE G - 64 REGGIE G
15 STEFAN F - 65 STEFAN F
16 RUDI BELLINGAN - 66
17 DAWIE M - 67 BEYERS
18 Chris Kruger - 68
19 RONALD N - 69 RONALD N
20 Gè J - 70 Gè J
21 GENO V N - 71 HENRY sewe
22 HENNIE C - 72
23 REGGIE G - 73 REGGIE G
24 REGGIE G - 74 SPANNER
25 STEFAN F - 75 STEFAN F
26 - 76 JOHAN JVR
27 TAFFIE - 77
28 JACO LE ROUX - 78 RUDI BELLINGAN
29 RONALD N - 79 RONALD N
30 Gè J - 80 Gè
31 LOUIS P - 81
32 - 82
33 REGGIE G - 83 REGGIE G
34 REGGIE G - 84 REGGIE G
35 STEFAN F - 85 STEFAN F
36 PENKOP C VAN RYNEVELD - 86
37 Fano - 87 DAWIE M
38 BEYERS - 88
39 RONALD N - 89 RONALD N
40 Gè J - 90 Gè J
41 - 91 POON GRES
42 DAWIE M - 92
43 REGGIE G - 93
44 REGGIE G - 94 REGGIE G
45 STEFAN F - 95 STEFAN F
46 - 96 CF HUGO
47 JOHAN - 97 JOHAN
48 GENO V N - 98 HENRY sewe
49 RONALD N - 99 RONALD N
50 Gè J - 100 Gè J

Geno, baie dankie vir jou insette op die gebied, die waardeering loop hoog.

As die nommers 1 tot 100 verkoop is kan ons aangaan met 101 tot 200 vir skietstoel no 2

E-mail: beytellia@telkomsa.net

SKENKINGS - R250.00
- R1000.00 DWB
- R 50.00 PENKOP

DANKIE VIR NOG PERSONE SE BYDRAES

16 KAARTJIES NOG BEKIKBAAR VIR TREKKING 1

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO: 62358488792
TAK KODE: 250053
[shadow][/shadow]

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 7:12 am
by kreef
Hi Ian,

Betalling gemaak, gee asb vir my no. 18.

Dankie

Chris

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 2:00 pm
by Stefan764
Dankie ou Chrissa!! Goed om jou weer hier rond te sien? Jy is maar stil deesdae jong man?

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 3:05 pm
by ZKK
Kan ek asb 51, 52 en 53 kry?

Groete

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 3:57 pm
by Ian
Ian wrote:
Ian wrote:DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

1 DAWIE M - 51 JAMES WRIGHT
2 JAMES WRIGHT - 52 MARNO M
3 REGGIE G - 53 DAWIE M
4 REGGIE G - 54 REGGIE G
5 STEFAN F - 55 STEFAN F
6 ALWYN - 56 HUGO
7 HENRY sewe - 57
8 - 58 HENRY sewe
9 RONALD N - 59 RONALD N
10 Gè J - 60 Gè J
11 JOHAN JVR - 61
12 POON GRES - 62 MARNO M
13 LOUIS P - 63 TAFFIE
14 REGGIE G - 64 REGGIE G
15 STEFAN F - 65 STEFAN F
16 RUDI BELLINGAN - 66 ZKK
17 DAWIE M - 67 BEYERS
18 Chris Kruger - 68
19 RONALD N - 69 RONALD N
20 Gè J - 70 Gè J
21 GENO V N - 71 HENRY sewe
22 HENNIE C - 72
23 REGGIE G - 73 REGGIE G
24 REGGIE G - 74 SPANNER
25 STEFAN F - 75 STEFAN F
26 ZKK - 76 JOHAN JVR
27 TAFFIE - 77
28 JACO LE ROUX - 78 RUDI BELLINGAN
29 RONALD N - 79 RONALD N
30 Gè J - 80 Gè
31 LOUIS P - 81
32 - 82
33 REGGIE G - 83 REGGIE G
34 REGGIE G - 84 REGGIE G
35 STEFAN F - 85 STEFAN F
36 PENKOP C VAN RYNEVELD - 86 ZKK
37 Fano - 87 DAWIE M
38 BEYERS - 88
39 RONALD N - 89 RONALD N
40 Gè J - 90 Gè J
41 - 91 POON GRES
42 DAWIE M - 92
43 REGGIE G - 93
44 REGGIE G - 94 REGGIE G
45 STEFAN F - 95 STEFAN F
46 - 96 CF HUGO
47 JOHAN - 97 JOHAN
48 GENO V N - 98 HENRY sewe
49 RONALD N - 99 RONALD N
50 Gè J - 100 Gè J

Geno, baie dankie vir jou insette op die gebied, die waardeering loop hoog.

As die nommers 1 tot 100 verkoop is kan ons aangaan met 101 tot 200 vir skietstoel no 2

E-mail: beytellia@telkomsa.net

SKENKINGS - R250.00
- R1000.00 DWB
- R 50.00 PENKOP

DANKIE VIR NOG PERSONE SE BYDRAES

13 KAARTJIES NOG BEKIKBAAR VIR TREKKING 1

DIE NOMMERS IS NOG BESKIKBAAR: 8,32,41,46,57,68,72,77,81,82,88,92,93.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO: 62358488792
TAK KODE: 250053
[shadow][/shadow]

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 4:14 pm
by Kalahari
Ian, ek betaal more vir jou iets in. Sal jou laat weet.

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 4:16 pm
by BRNO (Pierre)
Hi Ian. Ek stuur bewys van betaling vir 82 en 92.
Groete

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 4:24 pm
by Ian
Ian wrote:
Ian wrote:
Ian wrote:DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

1 DAWIE M _______________________________________________________51 JAMES WRIGHT
2 JAMES WRIGHT_______________________________________ 52 MARNO M
3 REGGIE G _____________________________ 53 DAWIE M
4 REGGIE G ______________________ 54 REGGIE G
5 STEFAN F 55 STEFAN F
6 ALWYN 56 HUGO
7 HENRY sewe 57
8 58 HENRY sewe
9 RONALD N 59 RONALD N
10 Gè J 60 Gè J
11 JOHAN JVR 61
12 POON GRES 62 MARNO M
13 LOUIS P 63 TAFFIE
14 REGGIE G 64 REGGIE G
15 STEFAN F 65 STEFAN F
16 RUDI BELLINGAN 66 ZKK
17 DAWIE M 67 BEYERS
18 Chris Kruger 68
19 RONALD N 69 RONALD N
20 Gè J 70 Gè J
21 GENO V N 71 HENRY sewe
22 HENNIE C 72
23 REGGIE G 73 REGGIE G
24 REGGIE G 74 SPANNER
25 STEFAN F 75 STEFAN F
26 ZKK 76 JOHAN JVR
27 TAFFIE 77
28 JACO LE ROUX 78 RUDI BELLINGAN
29 RONALD N 79 RONALD N
30 Gè J 80 Gè
31 LOUIS P 81
32 82 BRNO (PIERRE)
33 REGGIE G 83 REGGIE G
34 REGGIE G 84 REGGIE G
35 STEFAN F 85 STEFAN F
36 PENKOP C VAN RYNEVELD 86 ZKK
37 Fano 87 DAWIE M
38 BEYERS 88
39 RONALD N 89 RONALD N
40 Gè J 90 Gè J
41 91 POON GRES
42 DAWIE M 92 BRNO (PIERRE)
43 REGGIE G 93
44 REGGIE G 94 REGGIE G
45 STEFAN F 95 STEFAN F
46 96 CF HUGO
47 JOHAN 97 JOHAN
48 GENO V N 98 HENRY sewe
49 RONALD N 99 RONALD N
50 Gè J 100 Gè J

Geno, baie dankie vir jou insette op die gebied, die waardeering loop hoog.

As die nommers 1 tot 100 verkoop is kan ons aangaan met 101 tot 200 vir skietstoel no 2

E-mail: beytellia@telkomsa.net

SKENKINGS - R250.00
- R1000.00 DWB
- R 50.00 PENKOP

DANKIE VIR NOG PERSONE SE BYDRAES

11 KAARTJIES NOG BEKIKBAAR VIR TREKKING 1

DIE NOMMERS IS NOG BESKIKBAAR: 8,32,41,46,57,68,72,77,81,88,93.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO: 62358488792
TAK KODE: 250053
[shadow][/shadow]

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 4:40 pm
by Alwyn
Lyk goed eerste 100 kaartjies is ampe weg!!!

Dankie Manne!!

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 4:45 pm
by Stefan764
Ysters...

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 5:07 pm
by Ian
Alwyn

Ek het nie woorde nie. Ek het verlede week met Wittes gesels en jy kan die waardering in sy stem hoor en glo my hulle waardeer dit nou opreg.

Ek deel graag 'n brief met julle wat Poon aan Stefan geskryf het. Jammer Stefan, ek wil dit graag deel.




Stef

Groot plesier oumater. Ek het vir klein Riaan gesien Vrydag toe ek by Wittes was en dis hartveskeurend gewees. My oë was vol trane gewees. Ek wens ek was so vol van die Here gewees om vir daai outjie net daar te kon bid . Ek het weereens besef dat ek geensins enige iets het om oor te kla nie.

Groete Poon


Dankie vir almal in RSA, Botswana en Namibie se ondersteuning tot dusvêr.

Ek gaan trekking 2 se nommers (101 - 200) begin sodra trekking 1 vol is.

Jaracal familie groete

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 5:07 pm
by DWB
Kan ons nie dalk die topic se naam aanpas dat die lede kan sien dis vir Baba Riaan nie?

Re: RIAAN MARAIS INSAMELING -3D SKIETSTOEL

Posted: Tue Feb 04, 2014 5:16 pm
by Ian
DWB wrote:Kan ons nie dalk die topic se naam aanpas dat die lede kan sien dis vir Baba Riaan nie?
DWB

Hoe lyk hy nou?

Re: RIAAN MARAIS INSAMELING -3D SKIETSTOEL

Posted: Tue Feb 04, 2014 5:18 pm
by DWB
Dink sit kanker baba ook by sodat mense bewus gemaak kan word.

Lyk goed

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Tue Feb 04, 2014 8:09 pm
by Martin82
I'm looking for any 2 numbers...can you let me know.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Tue Feb 04, 2014 8:13 pm
by douw
Is daar nog nommer oor vir die eerste trekking? Ek soek 2 asb.

Groete
Douw

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Tue Feb 04, 2014 8:23 pm
by matewis
Watter nommers is nog oop? Goeie werk almal!

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Tue Feb 04, 2014 8:57 pm
by Martin82
I'll take #88 & #57

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Feb 04, 2014 9:16 pm
by Ian
DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

1 DAWIE M - 51 JAMES WRIGHT
2 JAMES WRIGHT - 52 MARNO M
3 REGGIE G - 53 DAWIE M
4 REGGIE G - 54 REGGIE G
5 STEFAN F - 55 STEFAN F
6 ALWYN - 56 HUGO
7 HENRY sewe - 57 Martin (eightytwo)
8 WILLIEL - 58 HENRY sewe
9 RONALD N - 59 RONALD N
10 Gè J - 60 Gè J
11 JOHAN JVR - 61 KALAHARI
12 POON GRES - 62 MARNO M
13 LOUIS P - 63 TAFFIE
14 REGGIE G - 64 REGGIE G
15 STEFAN F - 65 STEFAN F
16 RUDI BELLINGAN - 66 ZKK
17 DAWIE M - 67 BEYERS
18 Chris Kruger - 68 WIELIE WAPS
19 RONALD N - 69 RONALD N
20 Gè J - 70 Gè J
21 GENO V N - 71 HENRY sewe
22 HENNIE C - 72 GHREYGHOSTGEAR
23 REGGIE G - 73 REGGIE G
24 REGGIE G - 74 SPANNER
25 STEFAN F - 75 STEFAN F
26 ZKK - 76 JOHAN JVR
27 TAFFIE - 77 DOUW
28 JACO LE ROUX - 78 RUDI BELLINGAN
29 RONALD N - 79 RONALD N
30 Gè J - 80 Gè
31 LOUIS P - 81 BOOGMAN
32 MATEWIS - 82 BRNO (PIERRE)
33 REGGIE G - 83 REGGIE G
34 REGGIE G - 84 REGGIE G
35 STEFAN F - 85 STEFAN F
36 PENKOP C VAN RYNEVELD - 86 ZKK
37 Fano - 87 DAWIE M
38 BEYERS - 88 Martin (eightytwo)
39 RONALD N - 89 RONALD N
40 Gè J - 90 Gè J
41 DOUW - 91 POON GRES
42 DAWIE M - 92 BRNO (PIERRE)
43 REGGIE G - 93 WILLIEL
44 REGGIE G - 94 REGGIE G
45 STEFAN F - 95 STEFAN F
46 VDWALT - 96 CF HUGO
47 JOHAN - 97 JOHAN
48 GENO V N - 98 HENRY sewe
49 RONALD N - 99 RONALD N
50 Gè J - 100 Gè J

Geno, baie dankie vir jou insette op die gebied, die waardeering loop hoog.

As die nommers 1 tot 100 verkoop is kan ons aangaan met 101 tot 200 vir skietstoel no 2

E-mail: beytellia@telkomsa.net

SKENKINGS - R250.00
- R1000.00 DWB
- R 50.00 PENKOP

DANKIE VIR NOG PERSONE SE BYDRAES

8 KAARTJIES NOG BEKIKBAAR VIR TREKKING 1

DIE NOMMERS IS NOG BESKIKBAAR: 8,32,,46,61,68,72,,81,93.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO: 62358488792
TAK KODE: 250053[/quote]

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Tue Feb 04, 2014 9:42 pm
by Martin82
Can i use my forum name for a reference?

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Tue Feb 04, 2014 9:48 pm
by Gernie
Iain, daar nog nommers beskikbaar?

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Tue Feb 04, 2014 10:18 pm
by Ian
Gernie

Die nommers is nog beskikbaar: 32,,61,68,72,81,

Dankie vir die belangstelling

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 7:27 am
by Ian
KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

SIEN LAASTE POS VAN TREKKING 1 EN 2

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 7:41 am
by VdWalt
Gee asb vir my nommer 46

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 8:00 am
by Williel
Ek sal 8 en 93 vat as dit nog oor is, anders kies enige 2 nommers.