New Varmint Thumbhole from BOYDS

User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Namib »

More almal

Hier is my blok hout wat ek van FM gekry het en na Andre Jacobs met hom klaar is.Dis my nuwe 243 SPS Rem en dan het hy hom gepak ook.Gaan nog fotos by sit van ander 2 wat hy gemaak het.Hy doen baie goeie werk en die prys vas reg.

[img width=560 height=420]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... C_0085.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... C_0084.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... C_0011.jpg[/img]
Al wat ek nou kort is die lesensie.

Namib Groete
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Witpietskiet »

Namib,

Dit lyk baie goed, ek hoop jy kry sommer vinnig jou liksens.
(Ek was Vrydag na werk gou daar by Jackes gewees, was daai man nou vir jou n soort pers van al die geskuur en werk aan daai kolf. Ek het lekker vir hom gelag)

Mooi loop.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Namib »

More Witpietskiet

My gat brand om te voel hoe voel die nuwe kolf,en dit lyk nie vir my as of Andre speel as dit by die maak van n kolf kom.Als en asl 4 dae,gepak ook.
Nou moet ek hom ook nog net laat Ackley. ;)

Groete
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Boesman »

Namib

Vier dae!? Mooi man! Daai lyk vir my soos 'n vrou se geweer se kolf...  ;D

Weet jy waar trek die lisensieaansoek al?
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Namib »

Hi Boesman
Boesman wrote: Namib

Vier dae!? Mooi man! Daai lyk vir my soos 'n vrou se geweer se kolf...  ;D
Jy kan mos nie sulke goed op die vorum uitlap nie  :o :angel: :angel:

Lisensie weet ek nie waar dit nou is nie,jy kan nie al hoor of hy daar by julle verby is nie.Om hier te vra ( :police:)  is n saak van gebed  :angel: :angel:

Groete

Last edited by Namib on Tue Mar 29, 2011 4:07 pm, edited 1 time in total.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Beyers »

Ek weet ek dwaal 'n bietjie maar ek wil net wys oor Boyds se diens

Arrived Abroad, March 26, 2011, 10:39 am, SOUTH AFRICA
International Dispatch, March 20, 2011, 3:07 am, ISC CHICAGO IL (USPS)
Arrival
Shipment Accepted, March 18, 2011, 11:40 am, MITCHELL, SD 57301
Electronic Shipping Info Received, March 18, 2011

8 dae vanaf bestelling
Nou is die lang wag vir die poskantoor
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Francois Marais »

Niel

Daai kolf lyk kwaai, ek dink ek moet maar vannaand sommer n bestelling insit vir nog so twee van daai pers blokke, ja maat, ou Jakes maak uit, hy is nou al seker klaar met Louis se ROOI kolf, en daarna moet die groen camo een op my 223 kom, sal ook n paar fotos opgooi as hulle klaar is....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
HVZ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by HVZ »

Manne

My boyds kolf het toe donderdag gekom, presies n maand na ek hom bestel het. Sy inletting is nog nie gedoen nie want dit is vir n rsa aksie. Kan ek iets doen om te keer dat die hout nie trek nie? Ek wil nie die finishing doen as die kolf nog in n vice moet kom vir machining nie.

Groete
HVZ
260rem 8x57js brno 12br mossberg
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Francois Marais »

HVZ

Hierdie laminated kolwe is nie veronderstel om te trek nie, dis juis wat hulle so gewild maak, het gehoor hulle is 7X sterker as gewone hou kolwe, die lae word "cross ply" geplak, en dis dus amper onmoontlik dat hulle trek, ek weet ie van een wat al getrek het nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Beyers »

31 Maart by die huis.
Nou was ek vir SAPS met my nuwe lisensie aansoek wat al 20 maande neem
Beyers wrote: Ek weet ek dwaal 'n bietjie maar ek wil net wys oor Boyds se diens

Arrived Abroad, March 26, 2011, 10:39 am, SOUTH AFRICA
International Dispatch, March 20, 2011, 3:07 am, ISC CHICAGO IL (USPS)
Arrival
Shipment Accepted, March 18, 2011, 11:40 am, MITCHELL, SD 57301
Electronic Shipping Info Received, March 18, 2011

8 dae vanaf bestelling
Nou is die lang wag vir die poskantoor
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Francois Marais »

Manne

Hier is n foto of twee van Louis se TITAN, 25-06, geweer voel mooi in die skouer, reken louis sal gelukkig wees met hom, hoop Jakes is nou klaar met die ander manne se gunne, het toe op die einde maar besluit op die BLOU kolf en hoop hy is gou-gou klaar, hopenlik in volgende week.

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... re/033.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... re/032.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... re/031.jpg[/img]

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Louis102 »

Francois Marais wrote: ... Hier is n foto of twee van Louis se TITAN, 25-06, geweer voel mooi in die skouer, reken louis sal gelukkig wees met hom ...
Hoe rooier, hoe mooier hoop net die kopseer wil nou 'n slag skiet!
Goeie dade oortref goeie woorde.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Stefan764 »

Oom Leeu

Dai rooi gevaarte LYK sommer of hy gevaarlik gan skiet!

Gemiet hom en lat weet waner hy bloed getrek het...

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Jaco Swart »

Manne.

Hierdie link is voorheen aangehaal:  http://www.rifle-stocks.com

Nou my vraag? Het enige een van julle al iets by die manne bestel. Boyds het nie 'n kolf wat klaar pasmaak is nie , maar Rifle- stocks het wel een vir my Sako Forester 243.

Voordat ek nou wegspring en n kolf bestel sal ek graag wil weet of die diens aanvaarbaar is al dan nie.

Ek luister graag .

Groete

Jaco S
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Christo »

Jaco S wrote: Manne.

Hierdie link is voorheen aangehaal:  http://www.rifle-stocks.com

Nou my vraag? Het enige een van julle al iets by die manne bestel. Boyds het nie 'n kolf wat klaar pasmaak is nie , maar Rifle- stocks het wel een vir my Sako Forester 243.

Voordat ek nou wegspring en n kolf bestel sal ek graag wil weet of die diens aanvaarbaar is al dan nie.

Ek luister graag .

Groete

Jaco S

Jaco, ek het al een bestel. Jy het nog werk om te doen maar dit is mos die lekker gedeelte daarvan. Soos skuur en hier en daar hou wergvat met growwe skuurpapier. My loop gang ( regte woord ) is nie 100% true nie maar ek het hom so gelos, Baboonstalker het syne met sy mooi masjiene reguit gesny. Ek gaan dit ook maar doen want ek eet dit en dit pla my. Dit is nie so erg soos wat ek dit nou laat klink nie.

Die erg ding van hulle is die wag, tot 12 weke al sal hulle s? dit is net 6-8 weke.

Maar ek sal weer daar bestel, hulle vorms is vir my die "mooiste".
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Jaco Swart »

Christo.

Baie dankie vir die spoedige terugvoering.

Die wag pla nie so erg nie, ek wou net nie iets bestel en hom nooit kry nie.

Ek gaan nou beslis vir my n kolf laat kom.

Groete
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Arnold »

Ouens, ek het nou my soeke na 'n kolf begin om te gebruik vir F-klas,

Ek hou hiervan {www.rifle-stocks.com}
[img width=560 height=110]http://www.rifle-stocks.com/BenchRestTh ... h72dpi.JPG[/img]
[img width=560 height=108]http://www.rifle-stocks.com/BenchRestTh ... h72dpi.JPG[/img]

of die hierdie {Tooley MBR}
[img width=560 height=92]http://www.mcmfamily.com/images/stocks/ ... MBR_lg.jpg[/img]

Maak Jakes dalk sulke kolwe?
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by James Wright »

ek het self al 3 van Boyd's se Thumbhole kolwe laat inkom vir my,was almal hier geland saam Customs vir om en by R1200.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by JPS »

Manne
Ek wil ook bitter graak een van daai Boyds kolwe inbring maar nou die vraag:

Watter kolf bestel mens vir K98 Aksie vir .30-06 en vir .25-06 byvoorbeeld???

Die manne wat weet help my asb. uit my onkunde want ek sien nie K98 aksie op die modelle van Boyds nie?

Dankie by voorbaat.

Groete
JP
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Beyers »

Kyk by Mauser Sporterized
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by JPS »

Beyers thx, het dit ook so gekry maar was onseker. Nog net een vraag. Ek sal dan die Mauser M98 vat? neem aan die K98 is kopie hiervan?

Groete
Jan
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Beyers »

sELFDE Spelling net anders ;)
Die sports kom by lang en kort al die ander opsies
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by JPS »

Het maar so aangenEem en toe klaar een ge order. Klaar betaal en als, daai manne I'd effektief.
Groete
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by Beyers »

Lekker om met mense te werk wat jou geld wil he
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS

Post by JPS »

Beyers, Net om te bewys joune was nie vloekskoot nie, (jammer ook bietjie van topic)

Detailed Results:
 
Arrived Abroad, April 18, 2011, 10:51 am, SOUTH AFRICA
International Dispatch, April 15, 2011, 5:28 am, ISC CHICAGO IL (USPS)
Arrival
Shipment Accepted, April 13, 2011, 11:44 am, MITCHELL, SD 57301
Electronic Shipping Info Received, April 13, 2011

5 dae vanaf bestelling in US land hy in SA!


as ons maar lisensies afdeling so effektiek kon kry.....

JP
Post Reply