Wynland Jakkals-skietkompitisie
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
FM
Wat het jy die spoed van die 55gr gegee op die tabel?,en die 75gr?
Wat het jy die spoed van die 55gr gegee op die tabel?,en die 75gr?
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan
Dir wat ons die PBR mee gedoen het, 4150 vi 55gr n 3700 vi 75gr.
Mooi loop
Francois
Dir wat ons die PBR mee gedoen het, 4150 vi 55gr n 3700 vi 75gr.
Mooi loop
Francois
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Gert
Nog iets wat interresant sal wees is 3skoot groepering uit stoel/raam in tyd, bv. 10sek. Enige tydsbeperking sal goed wees.
Net 'n idee.
Nog iets wat interresant sal wees is 3skoot groepering uit stoel/raam in tyd, bv. 10sek. Enige tydsbeperking sal goed wees.
Net 'n idee.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
FM
Ek kry minder as n duim verskil tussen die 2 op 300m? 55gr en 75gr
Die 75gr v-max is die helfte van 88gr berger op 300m,ek sluk swaar aan die een,jy nie dalk n foutjie gemaak nie,of kan dit so wees,as dit is, dan is dit verseker die beste ding wat kon gebeur na witbrood
Groete johan
Ek kry minder as n duim verskil tussen die 2 op 300m? 55gr en 75gr
Die 75gr v-max is die helfte van 88gr berger op 300m,ek sluk swaar aan die een,jy nie dalk n foutjie gemaak nie,of kan dit so wees,as dit is, dan is dit verseker die beste ding wat kon gebeur na witbrood
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan
Ek gaan gou weer my spec's check, laat weet nou-nou.
Mooi loop
Francois
Ek gaan gou weer my spec's check, laat weet nou-nou.
Mooi loop
Francois
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
FM
Is dit net my skerm wat verander het of het die site n heel nuwe 'look" bleddie nicebleddie nice
Is dit net my skerm wat verander het of het die site n heel nuwe 'look" bleddie nicebleddie nice
Last edited by JOHANNIC on Wed Dec 15, 2010 10:13 pm, edited 1 time in total.
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan
Krap ma bietjie rond, hoop ander manne vind die verandering ook OK, alles is eintlik nog dieselle, LYK net n bietjie anders.
Jy was toe reg, ek laat skiet jou gun toe in n 15 mph wind en Taffie s'n in n 10 mph wind, sorry, thanks virri optjek, jy is reg, hulle verskil minder as n duim op 300.

Mooi loop
Francois
Krap ma bietjie rond, hoop ander manne vind die verandering ook OK, alles is eintlik nog dieselle, LYK net n bietjie anders.
Jy was toe reg, ek laat skiet jou gun toe in n 15 mph wind en Taffie s'n in n 10 mph wind, sorry, thanks virri optjek, jy is reg, hulle verskil minder as n duim op 300.

Mooi loop
Francois
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
FM
Ek krap ook aanmekaar
Ek ga nou seker weer pak kry vir wat ek nou gaan se maar...
Spoed klop wind
My ondervinding met die 55gr is dat hy nie veel skrik vir n konstante wind nie maar as ek deur n kloof skiet met n ruk wind dan val my gat heelemal uit
As jy daardie 75gr ook 4150vps kan gooi.................dan is die kind se naam wit willem
Ek krap ook aanmekaar
Ek ga nou seker weer pak kry vir wat ek nou gaan se maar...
Spoed klop wind
My ondervinding met die 55gr is dat hy nie veel skrik vir n konstante wind nie maar as ek deur n kloof skiet met n ruk wind dan val my gat heelemal uit
As jy daardie 75gr ook 4150vps kan gooi.................dan is die kind se naam wit willem
Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan
Jy is reg(dink ek) as jy praat van veranderende wind. Weet ek het alles geskiet van 55-75 en kon die beste doen met die swaarder goete. Maar dit is al rede sou ek dink(onkonstante wind), want die groepe van die swaarder goed het net beter gelyk. Ook maar my eie try slag.

..........jong, dit sal maar swaar gaan, maar jy is in die kol. Lyk my 4000fps het meer in dit as net die magiese deel. Ek het op 'n staduim darie 55's geskiet dat ek self bang raak(jy sien en voel mossie druk nie). Al wanner jy weet jy is in die rooi, is as jy die slot oopmaak en iets val saam met die dop uit. Sal nooit vergeet nie, in my woeste dae kry ek 'n paar 65Vmaxe in die hande en prop die doppe vol(gelukkig nog met 365). Die een neef wil net skiet en ek gee die roer vir hom en ek sien hy sukkel so bietjie om die slot oop te kry en briek toe alles. Vat so skootjie orie chrony en ek sien sy stap mooi, bitter mooi op 4219fps! Reverse net daar 1.5 grein en hou hulle toe so by die 3950. Doppe hou ook toe net so 4-5 skote en dan gooi ek weg. Was darem uit 28(dink nader aan 29duim) loop en baie moed.As jy daardie 75gr ook 4150vps kan gooi.................
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan
Ja jong, as daar maar daardie GOUE middeweg was, dan was ons seker almal op hom, dit wat jy die eenkant wen, verloor jy weer anderkant.
Mooi loop
Francois
Ja jong, as daar maar daardie GOUE middeweg was, dan was ons seker almal op hom, dit wat jy die eenkant wen, verloor jy weer anderkant.
Mooi loop
Francois
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Francois/Johan/Tafjak
Ek like jul siening oor spoed!!!
Sommer vir interresantheid, watse spoed kan 'n ou kry met 70gr nosler, 243AI en 'n 30" 1in12 twist loop en dan gaan S365 seker die kruit wees om te gebruik?
Willem
Ek like jul siening oor spoed!!!
Sommer vir interresantheid, watse spoed kan 'n ou kry met 70gr nosler, 243AI en 'n 30" 1in12 twist loop en dan gaan S365 seker die kruit wees om te gebruik?
Willem
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
WillemS
Jy sal bitter naby aan 3900fps kom. Jy kan op so 46gr 365 begin. Check net die TPL!
Jy sal bitter naby aan 3900fps kom. Jy kan op so 46gr 365 begin. Check net die TPL!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Willem
Nou is jy op die regte pad........
Groete johan
Nou is jy op die regte pad........
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Tafjak goeie idee, hoeveel skote, stel jy voor, vir so 'n kompitisie. Ek en Johanic het gisteraand gaan kyk wat werk en wat nie.tafjak wrote: Gert
Nog iets wat interresant sal wees is 3skoot groepering uit stoel/raam in tyd, bv. 10sek. Enige tydsbeperking sal goed wees.
Net 'n idee.
Kleefband om gate toe te plak werk nie, blink te veel. Weerkaats ogies werk baie goed. Ek kry sommer hoendervleis.
Weet julle dalk of daar al voorheen so n kompitisie gehou was [papier].
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Gert
Ek dink so 3skote(meeste magasyne sal werk en die enkelskootaksies sal darem ook kan bybly) sal die ding doen, maar gee dit 'n tydsbeperking.
Ek dink so 3skote(meeste magasyne sal werk en die enkelskootaksies sal darem ook kan bybly) sal die ding doen, maar gee dit 'n tydsbeperking.
.....plak gate aan die agterkant toe.Kleefband om gate toe te plak werk nie, blink te veel.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Is ons gewone siele wat nie jakmanne is nie ook welkom? Ek kan darem help met die braai en plak en so tussen deur julle manne se breine piek en met die o? steel 
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Madako
Verseker hoe meer siele hoe meer vreugde
Verseker hoe meer siele hoe meer vreugde
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johann en Gerit, laat weet hoe julle dit gaan doen, en al die truuks, ek is self lus om so iets te reel hier by ons.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Piet
Sal so maak, ons is self baie opgewonde oor die nuwe nagskiet,dink ons gaan lekke lag
Groete johan
Sal so maak, ons is self baie opgewonde oor die nuwe nagskiet,dink ons gaan lekke lag
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Oom Pieta jy moet praat, dans ons daar...Piet Breedt wrote: Johann en Gerit, laat weet hoe julle dit gaan doen, en al die truuks, ek is self lus om so iets te reel hier by ons.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
More almal
Ons het hulp nodig,met die rooikat
Het iemand dalk n mooi foto van een?e-pos dit somer direk vir my ASB!
Groete johan
Ons moet die regte een kry om die skywe mee te druk ons kry net nie n goeie een nie kom ouens HELP ASB
duplooy@wizz dot co dot za

Last edited by JOHANNIC on Wed Jan 12, 2011 8:47 am, edited 1 time in total.
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
duplooy@wizz dot co dot za
of johannic@telkomsa dot net
of johannic@telkomsa dot net
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Oom Piet
Jy al so plannetjie of 2 gemaak met so n kompetisie hier by ons?
Groete