Volgens my is die Allegiance 'n baie lekker boog, en die nuwe bowtech boe is in elk geval nou te duur vir my.
Maar dit bly maar lekker om boog te skiet/jag.
Groete
Basie






Vat hom stappie vir stappie of is dit nou skoot vir skoot en yard vir yardhenslin wrote: Nou wanneer werk jy :P Pragtig. Moet more weer twee pyle laat fletch ( of wat julle dit ook al noem ) Sukkel maar nog aan op 20meter ( sorry jaarts )
Sal ook seker eendag daar uitkom !







Naand Henslinhenslin wrote: Naand Beyers
Kom bietjie met meer inligting omtrent jou ander visiere asb. Enige nuwe idees is welkom !

Beyers,Beyers wrote:Naand Henslinhenslin wrote: Naand Beyers
Kom bietjie met meer inligting omtrent jou ander visiere asb. Enige nuwe idees is welkom !
Ek het 'n Pin assembly vir field points en 'n stel vir broadheads. Ek skroef aan en af soos omstandighede vereis.
Beyers




Ek geniet elke oomblik saam met jou.henslin wrote: Het vanmiddag my hide en suipgat stoeltjie probeer - my gat is te groot en my arms heeltemal te lank vir daai Yank tentjie ! Vir die geweer - puik - vir boog - bleddie onmoontlik !!! Terug na boshides en dit wat werk !!!
Gerhard - as jy lag - jou g@t. Die nagskiet in die donker is erger as 'n jongmannetjie se eerste ?. Kos my al 8 pyle en baie vloek !!!
Seker maar die rede hoekom 'n uitdaging altyd die die beste in enige jagter uitbring.
As ons nie kan lag en dit geniet nie , moet ons seker maar almal na die plekkie toe gaan waar oumense 'gefile' raak !
Ek 'gefile' raak - nie maklik nie !!!!!