Page 3 of 3
Re: Spoor
Posted: Wed May 06, 2009 10:26 pm
by Ja3
Boeta
So 200ml 'n week toe ek hom nog gehad het.
Hoekom??
Ja3
Re: Spoor
Posted: Wed May 06, 2009 10:34 pm
by boeta
Ja3
N landy wat ni olie lek ni is n fabrieksfout
Boeta
Re: Spoor
Posted: Wed May 06, 2009 10:51 pm
by britsman
Boeta,
Ek hang nie my "Land Rover" baadjie in die kas nie want anderste lek dit olie op my skoene.
brits
Re: Spoor
Posted: Wed May 06, 2009 11:14 pm
by boeta
Brits
Het self n landy met 4.1 6selinder chev engine,di ding hardloop,gebruik hom om veldbrande te spuit veral in duine en klip wereld,niks wat hom keer ni.
Boeta