Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Francois,
Het jou al twe keer toegewens met 'n goeie seisoen vorentoe het ook nie een keer komentaar oor jou vrou Amanda gelewer nie en haar skonnmaak vermoe nie ek het ook niks sleg gese daaroor nie. Wat ek wel genoem het is dat jou fasilitiete bietjie aandag nodig het bietjie verf daar en 'n regkap daar dalkpaar pype skoonmaak sodat die storte kan werk.
Hoop Robbie kan jou bietjie tuwys maak oor die slag geriewe.
Weerens sterkte met jou seisoen dinge kan seker net beter gaan van nou af.

- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Die stories oor daai groot koeroes innie berge is al genoeg om my opgewonde te kry!!
Dalk was dit heeltyd deel van Frederik, Jake & kie se diaboliese plan om die plek sleg te laat lyk sodat hulle daai trofeëbulle vir hulself kan hou

-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Dagse almal. Ek is dinsdag toe by Francois om, het bietjie laat weg gekom hier, en kon nie die jagkamp deur ry nie, maar toe ek indraai by die plaas het daar n trop rooibok ramme in die jagkomp gestaan van ten minste 15, almal bo 20", niks meer as 150m van die draad af nie.
Ek het fotos aangestuur vir Frikkie, hy sal weer so gaaf wees om dit te laai, dit is nou ongelukkig net van die verblyf.
Nou goed, kom ons begin voor.
Daar is een jagters huis, n groot stoep met n ingeboude braaier, n oopplan kombuis en dan 2 dubbeldek beddens in die oop deel, n kamer met n dubbel bed en nog n bunk bed, n badkamer met stort, wasbak en toilet. Eetgerei en als is daar, teel vloere, siersteen mure en n grasdak. Dan is daar 2 log cabbens met n yskas 2 plaat stoof, en n dubbel bed, badkamer met stort, toilet en wasbak. Nog 3 ander hout huise ook wat net slaapgeriewe is, en die ablusie geriewe moet gebruik.
Tussen die cabbens en die kroeg, is daar n ablusie blok met 2 storte en 2 toilette, agter die jagters huis is nog n ablusie blok met die selfde. Aan die oorkant is nog 2 hout huise elk met 2 kamers en ook eie badkamers. N swembad in die middel van alles, en dan n kroeg area, met pool tafel daart bord, yskaste, en boma braai area.
Manne, ek is n eerlike mens, jammer dat ek nou met Frederick en Jake verskil, maar wat die geriewe aanbetref, stem ek glad nie saam nie, dit is nettjies en als wat nodig is is daar. Ek weet ook nie waar verf nodig is nie, alles is siersteen.
Wat die slag geriewe aanbetref, is Francois van plan om dit op te gradeer, en het ek hom voorstelle gegee van hoe om dit te doen, en sommer dan die slagplek te registreer as n rural abattoir, wat verseker een van die eerste in Limpopo gaan wees!
Soos ek se, kon ek nie die jagkomp besoek nie, maar, is dit hoe Francois werk, en dit ook reels so uiteen sit, GEEN VAN DIE BAKKIE AF, OF BY WATER JAG NIE, dis n walk en stalk plaas!!
Ja, die nadeel is daar dat sy deel net 500ha van n 2000ha plaas beslaan, en dat dit wel kan gebeur dat n bok aan die ander kant van die beesdraad staan, en dan tegnies nie op sy grond is nie en jy hom nie mag skiet nie. Die plaas is in 4 verdeel, hulle is 4 kinders en het elk 500ha geerf na sy pa se dood, en beweeg die wild dus vrylik rond op die hele plaas.
Ek wil niemand se kant vat nie, en moet julle asb verstaan dat ek my opinie hier gee. Ek sal enige tyd daarheen gaan, met my vrou ook saam ja! Francois en Amanda lyk vir my na aangename mense, en ek glo as daar net komunikasie was, dat hier nie n probleem sou gewees het nie.
N ander ding wat mens ook moet verstaan is die arbeid probleem. Manne, ek word in die wes transvaal op n plaas groot. N plaas tat is nie die verwesterse man wat ons hier in die stad kry nie. Daai plaas tat krynsy pay, gaan dorp toe saterdag, en suip die res van die naweek dit wat oor is as hy klaar meel, koffie en suiker gekoop het uit, en kom die volgende week eers woensdag weer op die plaas, met n babelas wat nog 3 dae vat om uit te werk! Arbeid is n probleem, veral in Limpopo deesdae pop die plase, ek kom met baie boere in aanraking, die manne sukkel! Jy is die jagter, moet nie dat n gids jou voorse nie, jy betaal, so jy kies of jy wil skiet, en as jy te stadig was, is dit jou eie probleem, jy het die bok gesien en kon skiet as jy wou.
Francois, vertel net bietjie wat is daar alles beskikbaar om te doen op jou plaas asb.
Manne kyk die fotos, en besluit dan maar self.
Groetnis.

Dankie vir die terugvoer Robbie. Ek vir een waardeer jou moeite. Dit wys net weer dat 'n saak altyd twee kante het.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/20140311_145050_zps894e23b0.jpeg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/20140311_150925_zpsc52383dd.jpeg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/20140311_150916_zps4d1a27b0.jpeg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/20140311_150021_zps65857445.jpeg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/20140311_145731_zps735793bb.jpeg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/b88543e9-01bb-4e41-94bb-710293d97697_zps2b226cdf.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/20140311_150007_zpsaaa472e5.jpeg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/20140311_145302_zpsb51aabaa.jpeg
Jammer dit het solank gevat maar daar sy Robbie

- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Lyk vir my sommer na 5 ster plek !!!
W.S
W.S
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Dankie Frikkie, waardeer.
Ja Wismit, dis hoekom ek se elke man moet maar self oordeel.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Is daai nie die geboue en geriewe van die 4X4 kampterein nie?? Doen hulle nog die 4X4 en motorfiets ding?? Ek was jare terug daar.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Hom einste Pvdw ... die jag kamp is oorkant die pad op die ander gedeelte vd plaas.Pvdw wrote:Is daai nie die geboue en geriewe van die 4X4 kampterein nie?? Doen hulle nog die 4X4 en motorfiets ding?? Ek was jare terug daar.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Manne dis glo waar Frederic hulle tuis gegaan het, die heel boonste foto en dan die een met die bed wat nie oorgetrek is nie is een van die hout huisies wat hul oom gebruik het.
Ek was nie in die jagkamp nie, weet nie hoe dit daar lyk en of dit nog in gebruik is nie.
Ek was nie in die jagkamp nie, weet nie hoe dit daar lyk en of dit nog in gebruik is nie.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Robbie, hierdie is die enigste verblyf op die plaas (altwee gedeeltes) ... die jag kamp is net waar jy jag, daar is nie ander verblyf nie. Die grasperke wat jy agter die hoof huis sien en tussen die ander hout huisies is 'n karavaan kamp terrein as ek dit nie mis het nie.ROBBIE1 wrote:Manne dis glo waar Frederic hulle tuis gegaan het, die heel boonste foto en dan die een met die bed wat nie oorgetrek is nie is een van die hout huisies wat hul oom gebruik het.
Ek was nie in die jagkamp nie, weet nie hoe dit daar lyk en of dit nog in gebruik is nie.
Foto nr 1 is die hoof huis waar ek en my vriende met ons vuil gatte geslaap het soos Francois dit gestel het. Die eienaar (Francois), se huis is direk links agter jou. Van waar jy daar staan is die skietbaan regs van jou voor die stoep vd huis. As ek reg onthou is daar 'n tafeltjie met so yster trekker seat stoeltjie van waaraf jy skiet na 'n klomp tyres en 'n klein grondwal.
Foto nr 2 is die braai area in die kroeg area, direk links van waaraf jy foto nr 1 geneem het langs Francois se huis.
Foto nr 3 is die kroeg area ... as jy van foto nr 2 links draai dan is dit jou view. Sover ek weet is die area nie vir jou eksklusiewe gebruik nie en sal jy dit moet deel as daar ander mense ook daar is as jy daar is. Toe ons daar was was ons die enigste mense so dit was fine gewees.
Foto nr 4 is as jy verby die hoof huis kyk na die ander verblyf
Foto nr 5 is die hoof huis se stoep (alhoewel dit die eerste is wat ek 'n tafeldoek op daai tafel sien) ... aan die regter kant vd stoep was daar ou kaste en tafels gewees toe ons daar was so daardie kant vd stoep het meer soos 'n stoor area gelyk.
Foto nr 6 is die kombuis ... as ek reg onthou is daar 2 bunk beddens direk agter jou. Daar is 'n badkamer regs van waar die foto vanaf geneem is en nog 'n badkmer wat jy van buite vd stoep af ingaan as ek reg onthou. Die twee kamers is links van die kombuis.
Foto nr 7 neem ek aan is een vd ander huisies waarin ons nie gebly het nie
Foto nr 8 lyk soos een vd slaap kamers in die hoof huis.
Manne, seker is my standaarde maar eenvoudig net te hoog as ek dink/se ek sal nie my vrou en kinders hierheen wil vat nie. Miskien is die probleem tog maar by my ... so kom ons los nou maar die hele gedoente en wens vir Francois 'n suksesvolle seisoen toe. Ek dink ek en Francois weet waar ons met mekaar staan ... maar sterkte aan al die ander mense wat die jaar by Inibos bespreek het.
Groete en sterkte
Jaco
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Jyt hom reg so Jaco, baie mooi verduidelik.
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Hallo Spanner
Ek is seker jy sal want as jy met die regte houding en gesindheid iets doen dan geniet n ou dit gewoonlik. Belowe my net eending asb. As jou stort dalk n probleem het en die gids jou iriteer of enige ander ding wat julle dalk krap kom sê asb vir my en Amanda dadelik en moenie wag tot Maandag dat jy op die forum vir almal dan loop en vertel dis n vrot plek. Die groot ding is n mens weet nie van n probleem tot hy daar is nie b.v. die ouens voor Frederik het nie gekla oor die stort nie as hulle het sou ek dit uitgesorteer het. As sulke dinge nie fout gaan sal loodgieters seker baie minder werk hê nê. As jy nie daar van hou hoe die bokke opgehang word nie, hang ek dit op soos jy dit wil hê want die oomblik as die bok geskiet is, is dit dan mos jou eindom. Al waar oor dit gaan is komuniekasie.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Klip in die bos: toets mens nie alle geriewe voor nuwe gaste opdaag nie bv: Is daar genoeg gas in die bottel, werk die stort, brand al die ligte, is die skottelgoed en slagplek skoon, ens?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Ek dink akkomodasie en geriewe is maar 'n persoonlike smaak ding en dis moeilik om 'n vaste standaard daar te stel. Die geriewe op die fotos hierbo is vir my amper die toppunt van luuksheid wat ek sou verlang as ek gaan jag, maar ek weet 'n groot pel van my gaan beslis nie tevrede wees met dit nie.... As ek dus vir hom sê die geriewe is 5 ster, gaan hy 'n ander prentjie as ek hê oor hoe dit lyk!
Aim small, miss small
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Dis reg so Francois, ons is nie onredelik of moeilik nie, maar sal kom gesels as iets krap. Ek sien uit om daar te kom kuier.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
My 0.2c oor akkomodasie. Ons jaarlikse jag in Zeerust is boskamp in die middel van plaas, twee army tente met staalbeddens en matrasse, nog 'n groot kombuistent met gasyskas en vrieskas en al die eetgerei waaraan jy kan dink. Groot braai/kuier/ontspannings area met al die braai toerusting waaraan jy kan dink. No. 34 pot wat altyd warm water in het vir stort. Spoeltoilet. Baie boomryk en kamoefleernette vir skaduwee. Die vrouens gaan gewoonlik saam en het nog nooit gekla nie. Gidse is goed opgelei en "verstaan" my. Behalwe vir Hartzhoogte naby Amalia is dit die gidse waarvan ek die meeste hou.
-
PierredP
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Nov 10, 2014 10:32 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
7e laan het geskakel en wil weet of hulle die regte kan koop oor die drama wat hier afspeel.
-
PierredP
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Nov 10, 2014 10:32 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Hier is ook nou al so baie 2sente en 5sente rondgegooi in hierdie forum dat wingover al amper n hele rooibok aan die manne verniet kan gee.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Het jy al daar gejag Pierre?PierredP wrote:Hier is ook nou al so baie 2sente en 5sente rondgegooi in hierdie forum dat wingover al amper n hele rooibok aan die manne verniet kan gee.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Jakes, los die storie Pierre is nuut met net 5 posts en haal die ou ene uit moet kennis wees van Wingover.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Ja en 1980 het gebel hulle wil graag hulle flou grappe terug he.PierredP wrote:7e laan het geskakel en wil weet of hulle die regte kan koop oor die drama wat hier afspeel.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
PierredP
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Nov 10, 2014 10:32 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Julle manne is kwaai so vroeg in die oggend. Ek bedoel nie om enigiemand te affronteer nie.
Ek is 'n nuwe jagter en het baie geleer uit al die korrespondensie.
Ken nie vir wingover nie en sal nie na dese daar gaan jag nie.
"You can tell your client he's wrong, just don't prove him wrong".
Ek is 'n nuwe jagter en het baie geleer uit al die korrespondensie.
Ken nie vir wingover nie en sal nie na dese daar gaan jag nie.
"You can tell your client he's wrong, just don't prove him wrong".
-
PierredP
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Nov 10, 2014 10:32 pm
Re: Inibos Jag 13-17 Junie Teleurstelling
Aan die ander kant "the client is always right".