REEN METER:
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: REEN METER:
Almal
Op Douglas tot vanoggend so 25mm+ ger?en.
Ons is dankbaar teenoor die Vader.
groete
rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: REEN METER:
Almal
Baie bly om te hoor van die lekker reen, ons beurt sal nog kom.
Mooi Loop
Francois

-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: REEN METER:
Hallo almal
Het hier in Rouxville 83mm vir die naweek gehad en staan saam met die twee jaloers buie nou op 143mm vir die maand. Ons kan net dankie se.
Groetnis

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: REEN METER:
Almal
Ai, dis dam lekker om te hoor van sulke lekker reen. Cois, 143 mm is my jaarlikse gemiddelde, het dam laasweek so tot 22 gehad vir n wegspring, dinge lyk baie goed.
Is ook baie dankbaar teenoor die OUBAAS vir die seeninge.
Mooi loop

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: REEN METER:
Almal
12mm by my in tarka gemeet vanoggend. Laat weet hoe dit reen op ander plekke.
Groete freddie

yol bolsun
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: REEN METER:
Vannag 2mm in Graaff-Reinet. Dit re?n nou lekker
Beyers
Beyers
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: REEN METER:
18mm vir B/Dorp tot vanoggend. Dankbaar
groete,
brits
groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: REEN METER:
Hallo almal
Ek bly hier duskant Giants Castle en ons het Vrydag 20mm, Saterdag 5mm en Sondag 12mm gehad. Vanaf begin September staan ons nou op 197mm en die weer l? dik oor die berge, so dit lyk of nog re?n oppad is. Ek hoop allie dro? dele kry sommer spoedig re?n,want hulle s? daar is 'n dro? midsomer oppad.
Foxcreek.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: REEN METER:
Foxhound, ons het darem so 19mm hier gemeet vandag. Na die 30 van so 2 weke terug begin die Karoo hier nou sommer spoggerig lyk.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: REEN METER:
Hallo almal
Het die naweek 50mm gehad en vanmiddag in n baie kort tydjie weer 30mm, alles loop oor en verspoel. ons is baie dankbaar vir die reen maar het amper skade gehad met die laaste reen. Hoop almal kry ook sulke lekker reen.
Groete
Cois
Het die naweek 50mm gehad en vanmiddag in n baie kort tydjie weer 30mm, alles loop oor en verspoel. ons is baie dankbaar vir die reen maar het amper skade gehad met die laaste reen. Hoop almal kry ook sulke lekker reen.
Groete
Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: REEN METER:
Willjak,
Jou karoo en myne verskil nogal baie, ons het maar 13mm gehad vannaf Junie maand.
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: REEN METER:
Ek is bly vir die manne wat so lekker re?n kry. Die winterre?ns was vir ons goed en al die damme is vol.
Laas Saterdag voorspel hulle 30+mm re?n hier in ons omgewing maar behalwe vir die wind was daar toe geen re?n. Sou nogal lekker gewees het as die stof eers nat was voor die wind. Hier was juis 'n paar Karooboere hier by ons verby oppad see se kant toe op soek na hulle plase.

Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: REEN METER:
Graham, ja hy verskil nogal wyd - soms re?n dit sommer lekker hier en dan kry die buurman agter die berg amper niks. Die keer het hy my gelyk hy val sommer lekker wyd, so hier by ons lyk die Karoo regtig al sommer mooi. Ek hoop regtig van harte julle kry ook sommer lekker re?n en vinnig ook.
Christo, jy praat van manne wat plase soek - 'n oom reken my een dag daar in die Kalahari as die stof nou regtig waai daar dan raak hy so erg, as jy so opkyk teen die son dan sien jy hoe die meerkatte nuwe gate grou....
Christo, jy praat van manne wat plase soek - 'n oom reken my een dag daar in die Kalahari as die stof nou regtig waai daar dan raak hy so erg, as jy so opkyk teen die son dan sien jy hoe die meerkatte nuwe gate grou....
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: REEN METER:
Willjak,
Nou net so rukkie terug begin reen hier, hoop maar dit hou aan deur die nag.
Nou net so rukkie terug begin reen hier, hoop maar dit hou aan deur die nag.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: REEN METER:
Manne dit is regtig mooi nuus hierdie, dit maak my dag en week ook beter. Alle dank en waardering aan ons Skepper vir die groot se?n.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: REEN METER:
Nou kan ek ook maar saam praat, gisteraand 22mm gehad.
Graham
Graham
Last edited by Mac on Tue Oct 27, 2009 8:29 am, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: REEN METER:
Ek is regtig bly Graham, ek hoop nou net julle kry weer so 15 tot 22 oor so 10 dae tot 2 weke - dan spring die Karoo mos oornag uit sy vaal vel uit.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: REEN METER:
Hallo almal
Het laaste twee dae nog 32mm gehad en ons staan nou, vanaf begin September, op 229mm.Tiepiese lent weer vir die omgewing, het net 4 dae gedeeltelike bewolkte weer gehad in die laaste twee weke. Die res van die dae was digte mis met drizzle en die volgende oomblik donder en blits dit en dan kry ons goeie donderstorm.
Ek hoop almal waar dit droog en nodig is kry sommer gou lekker re?n.
Foxcreek.
Het laaste twee dae nog 32mm gehad en ons staan nou, vanaf begin September, op 229mm.Tiepiese lent weer vir die omgewing, het net 4 dae gedeeltelike bewolkte weer gehad in die laaste twee weke. Die res van die dae was digte mis met drizzle en die volgende oomblik donder en blits dit en dan kry ons goeie donderstorm.
Ek hoop almal waar dit droog en nodig is kry sommer gou lekker re?n.
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: REEN METER:
Almal
Het tot 14h00 22mm hier by my gemeet.(Tarkastad) Ek sien hier is n klomp manne aanlyn. Reen dit op ander plekke ook . Laat weet.
Freddie
Het tot 14h00 22mm hier by my gemeet.(Tarkastad) Ek sien hier is n klomp manne aanlyn. Reen dit op ander plekke ook . Laat weet.
Freddie
yol bolsun
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: REEN METER:
Freddie
Ek is baie bly om te hoor julle het so lekker re?n gehad.Ek hoop daar is nog oppad, so ook vir die ander manne wat sukkel met droogtes.
Ons het die naweek 12 mm gehad en vanaf Maandag tot vanoggend agt uur nog 18 mm. Die 18 mm het in 3's en 5'we gekom en ons het Saterdag oggend laas die son gesien.Ons totaal vanaf begin Sept staan nou op 403 mm. Op die oomblik is daar swart wolke en mis, en jy kannie verder as 30-40 m voor jou sien nie en dit sous erg. Dit is darem bietjie warmer(dra nog steeds 'n dik jas) as gister. Gister was wragtag leeu koud hier. Die maksimum was 7 grade.
Foxcreek.
Ek is baie bly om te hoor julle het so lekker re?n gehad.Ek hoop daar is nog oppad, so ook vir die ander manne wat sukkel met droogtes.
Ons het die naweek 12 mm gehad en vanaf Maandag tot vanoggend agt uur nog 18 mm. Die 18 mm het in 3's en 5'we gekom en ons het Saterdag oggend laas die son gesien.Ons totaal vanaf begin Sept staan nou op 403 mm. Op die oomblik is daar swart wolke en mis, en jy kannie verder as 30-40 m voor jou sien nie en dit sous erg. Dit is darem bietjie warmer(dra nog steeds 'n dik jas) as gister. Gister was wragtag leeu koud hier. Die maksimum was 7 grade.
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: REEN METER:
Freddie, ons het so vinnige 14mm gehad vanoggend, gepaard met 'n lekker donderstorm. Sit ons op 73mm van begin Oktober af, so die veld lyk sommer mooi. Maar die weer is deurmekaar - soos Dawie elders s? - die wind waai hier nou al vir meer as 3 weke so dat jy nie kan skiet nie - Augustus in November!! Maar ons kla nie oor die re?n nie....
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: REEN METER:
Hallo manne
Hier by ons reen dit tog te lekker, het vanoggend 20mm gehad en dit reen nou al van middagete af aan mekaar. Dis net koud en ja die winde het hier net so gewaai. Hoop as die weer verby is gaan n man bietjie jag kaans kry.
Hoop almal kry ook lekker reen.
Cois
Hier by ons reen dit tog te lekker, het vanoggend 20mm gehad en dit reen nou al van middagete af aan mekaar. Dis net koud en ja die winde het hier net so gewaai. Hoop as die weer verby is gaan n man bietjie jag kaans kry.
Hoop almal kry ook lekker reen.
Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: REEN METER:
Manne
Hier by ons in Potch redelik gereen maar dis vreeslik koud die laaste drie dae, soos my buurman gister se verstaan nie die nuwe regering hulle het nou als al op ge f.......... nou kom krap hulle aan die weer ook, hier by ons reen dit nou in die winter en is koud in die somer. Verstaan nie?
BLOK.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: REEN METER:
Praat gister met een van ons "weer voorspeller" ouens hier in Namibia, Hy s? ons kan goeie reens verwag na die naweek se kant toe, maar ek glo nie veel in wat die ouens kwyt raak, hulle laat dink my meer aan hierdie "toordokters" ... 
Ons hoop en bid maar vir daai eerste groot druppels.... plaas maar die vertroue in een MAN wat weet wat hy doen.
Groete Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: REEN METER:
Raven hier is ook niks in die voorspelling nie
http://www.yr.no/place/Namibia/Other/Windhoek,_Town_MET/long.html