Page 3 of 4
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 6:51 pm
by DWB
Baie mooi vark oom Marius
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 7:02 pm
by Roger
Liewe ouers!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 7:13 pm
by vlakvark1
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 7:17 pm
by mariusr
Dankie hy was ook in Tolwe gesiet het heelwat groot varke op die plaas geskiet maar was 'n oop plaas dis nog waar die groot varke en 60" koedoe bulle loop harde werk op so oop plaas jy is gelukkig of nie!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 8:41 am
by DWB
More Manne,
Ek het hom nou al per ongeluk raak getrap en neer gevoeter.........
Die "desperation" loop HOOG!!!!!!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 8:56 am
by Geno
Marius,
Daai vark van jou se ondertande is darm maar baie ver uit die kaste getrek deur die taksidermis...
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 9:09 am
by mariusr
Ja het hom uitgetrap nog oor die maar is gedaan! Hier is nog 'n 17 half duim monster ook in Tolwe geskiet deur my een seun se vriend as bewys van die goeie gene poel daar!
426410_253017438113700_100002163365126_556514_589820573_n.jpg
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 9:55 am
by DWB
Oom Marius, hoekom kan ons nie meer op Tolwe jag nie?
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:03 am
by DWB
Nog een van Tolwe

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:05 am
by Roger
Baie mooi varke daar!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:11 am
by Lourens Potgieter
DWB wrote:Is daai nie die mooiste vark wat julle al in jul lewens gesien het nie!?
Lyk of hy vir die kamera smile......
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:15 am
by DWB
Nog varkie porn...
'n Mielie dief!

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:18 am
by Lourens Potgieter
hierdie een lyk of hy in 'n fight was....jy moet die goed skiet, nie dood slaan nie.....
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:22 am
by mariusr
Geno wrote:Marius,
Daai vark van jou se ondertande is darm maar baie ver uit die kaste getrek deur die taksidermis...
Moet net byvoeg die vark van my het besonder lang onder tande gehad en was ook baie groot beer met swaar lyf! Maar die taxidermi het bietjie pad byster geraak! Wou toe nie alles weer oordoen!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:22 am
by Roger
Deon, lekker tekkies .. LOL!
Ek het dieselfdes :-)
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:24 am
by DWB
Hahahahaha, ek sê nou net vir iemand hoe lelik die ou se tekkies is!!!!!!!!!!
Wat is dit? Salomon?
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:26 am
by Roger
DWB wrote:Hahahahaha, ek sê nou net vir iemand hoe lelik die ou se tekkies is!!!!!!!!!!
Wat is dit? Salomon?
Ja

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:29 am
by mariusr
DWB wrote:Oom Marius, hoekom kan ons nie meer op Tolwe jag nie?
Die plaas wat ek altyd gejag het is verkoop maar daar is nog baie jag plase in die Tolwe omgewing hou net advertensie dop veral as Magnum sy jaggeleenthede begin plaas seker die einde van die maand?
Groete
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:30 am
by Roger
Waar presies is Tolwe en wat is die naaste, bekende dorp?
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:35 am
by Geno
110km Noord Oos van Ellisras
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:41 am
by mariusr
Roger wrote:Waar presies is Tolwe en wat is die naaste, bekende dorp?
Tolwe is so 150 kil van Ellisras meer noord naby Baltimor!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 10:44 am
by mariusr
Roger wrote:Waar presies is Tolwe en wat is die naaste, bekende dorp?
Tolwe is so 150 kil van Ellisras meer noord naby Baltimo en voor alldaysr!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 11:10 am
by mariusr
110 kil van Ellisras klink meer reg die plaas was nog so 40 kils anderkant Tolwe.!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 11:14 am
by Roger
Eish, dis oor die 600km van ons af...
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 11:18 am
by mariusr
Deon lyk soos rugby tokse wat jy daar aan het? Het jy die vark in gehardloop toe skop jy hom dood?
Net 'n grappie ha ha! Weet jy sal nie so wreed wees nie!