Ludwig wrote:Pitbull, onder die User Control Panel, maak die tab oop wat sê, "Board Preferences". Soek onder die Global Settings vir "My Timezone" en stel dit na UTC +2.Pitbull wrote:Forum vir die Jagter
Hi Mods,
Wil net laat weet, of net vra. Dit wil voorkom of die tyd van die forum nie ooreenstem met die tyd van die rekenaar of die tyd teen die muur. Die tyd is nou 15:26 en die tyd op die forum is 1:26.
Groete
Groete
Nuwe 2013 Forum Probleme
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Dankie Boys
Reggie
Reggie
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Kan iemand dalk help asb?
Dit lyk my my smily's werk nie
Kalahari
Dit lyk my my smily's werk nie
Kalahari
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Sorry dit werk tog. Net op ander post gesien hy wys nie.
Dankie
Dankie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Oom Hein, ek het gister weer die error gekry
Het net eenkeer gebeur en ek kon onmiddelik hestel en aangaan op die forum 
Error 500 Internal Server Error
Your browser sent a request that this server could not understand:
/viewtopic.php?f=62&t=18858
The request could not be understood by the server due to malformed syntax. The client should not repeat the request without modifications.
Webmaster Email: webmaster@jaracal.com

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Hoekom moet ek kort kort "inlock"
Met vorige forum het en al vergeet wat my password was, nou tik ek hom gereeld elke dag.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Ek het sopas die een ook gekry toe ek wou reply op 'n topic 
General Error
SQL ERROR [ mysql4 ]
Incorrect string value: '\xEF\xBB\xBF Un...' for column 'post_text' at row 1 [1366]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
General Error
SQL ERROR [ mysql4 ]
Incorrect string value: '\xEF\xBB\xBF Un...' for column 'post_text' at row 1 [1366]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Marc wrote:Oom Hein, ek het gister weer die error gekryHet net eenkeer gebeur en ek kon onmiddelik hestel en aangaan op die forum
Error 500 Internal Server Error
Your browser sent a request that this server could not understand:
/viewtopic.php?f=62&t=18858
The request could not be understood by the server due to malformed syntax. The client should not repeat the request without modifications.
Webmaster Email: webmaster@jaracal.com
Ek kry daai een baie gereeld die week Marc
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Dagse manne,
Ek kan nie meer fotos laai met die nuwe formaat van die forum nie, ek kry `n boodskap wat lei "invalid picture"??? kan iemand dalk help hier.
Dankie
Juan

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Sukkel weer ek kry nie my mails oop nie, hy se net
General Error
SQL ERROR [ mysql4 ]
Got error 28 from storage engine [1030]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
General Error
SQL ERROR [ mysql4 ]
Got error 28 from storage engine [1030]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
JuanJuanPaul wrote:Dagse manne,
Ek kan nie meer fotos laai met die nuwe formaat van die forum nie, ek kry `n boodskap wat lei "invalid picture"??? kan iemand dalk help hier.
Dankie
Juan
Ek sien daar is 'n beperking op die grote van die foto's wat mens nou kan aanheg as "attachement". Mens moet die oorspronklike eers kleiner maak op Paint of so program en dan probeer aanheg.
Ek gebruik steeds Photobucket, hy korgeer self die grote van die foto en as jy plaas as deel van die teks kan almal die foto sien. Dis dan nie nodig om aanhangsles te moet oopmaak nie, die foto wys automaties.
Hoop dit help dalk
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Hi Marc,Marc wrote:JuanJuanPaul wrote:Dagse manne,

Ek het al voorheen fotos gelaai, en maak die fotos klein, ek gaan die grootte van die foto na voor ek dit probeer laai en dit is wel binne die limiete maar dan kry ek die boodskap, dit was nog nooit `n probleem voorheen nie en ek het nie photobucket nie.
Groete
Juan
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Jammer dit se "invalid file"JuanPaul wrote:Hi Marc,Marc wrote:JuanJuanPaul wrote:Dagse manne,
Ek kan nie meer fotos laai met die nuwe formaat van die forum nie, ek kry `n boodskap wat lei "invalid picture"??? kan iemand dalk help hier.
Dankie
Juan
Ek sien daar is 'n beperking op die grote van die foto's wat mens nou kan aanheg as "attachement". Mens moet die oorspronklike eers kleiner maak op Paint of so program en dan probeer aanheg.
Ek gebruik steeds Photobucket, hy korgeer self die grote van die foto en as jy plaas as deel van die teks kan almal die foto sien. Dis dan nie nodig om aanhangsles te moet oopmaak nie, die foto wys automaties.
Hoop dit help dalk
Mooi loop
Marc
Ek het al voorheen fotos gelaai, en maak die fotos klein, ek gaan die grootte van die foto na voor ek dit probeer laai en dit is wel binne die limiete maar dan kry ek die boodskap, dit was nog nooit `n probleem voorheen nie en ek het nie photobucket nie.
Groete
Juan
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
En steeds kan ek nie my mails oopmaak nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Julle manne is te diep in vir my minimale IT kennis, hier is ek nog 'n ID 10 T 
Seker Ludwig of een van die manne sal julle rekenings uitsorteer
Seker Ludwig of een van die manne sal julle rekenings uitsorteer
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
BLOK wrote:En steeds kan ek nie my mails oopmaak nie
Ag nee Blok, besmet jy my ook nou met jou virus
General Error
SQL ERROR [ mysql4 ]
Got error 28 from storage engine [1030]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
Please notify the board administrator or webmaster: hein@jaracal.com
Dankie Ludwig, ontvang
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Marc wrote:BLOK wrote:En steeds kan ek nie my mails oopmaak nie
Ag nee Blok, besmet jy my ook nou met jou virus![]()
General Error
SQL ERROR [ mysql4 ]
Got error 28 from storage engine [1030]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
Please notify the board administrator or webmaster: hein@jaracal.com
Dankie Ludwig, ontvang
Kan nie ek wees nie want ek kon nie my mails oopmaak om die virus vir jou te stuur nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Manne dit lyk my die forum se "tyd" is uit met n paar uur...is dit net aan my kant?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Dankie Geno,gesort!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Dankie Geno,gesort!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Geno en G-force
Baklei julle nou oor dieselfde avatar?
Baklei julle nou oor dieselfde avatar?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Julle manne moet nou stadig, hoe meer julle hier bysit, hoe vêrder gaan ons agteruit
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Pieter Willem Vorster wrote:Geno en G-force
Baklei julle nou oor dieselfde avatar?
My oom dit is om verwarring te skep, ek het my al meer as eek keer gevang dan dink ek dit is die een wat iets skryf as dit eintlik die ander was.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Nuwe 2013 Forum Probleme
Christo wrote:Hoekom moet ek kort kort "inlock"
Met vorige forum het en al vergeet wat my password was, nou tik ek hom gereeld elke dag.
Dit kom my ook oor. Partykeer sommer van die een topic na die ander moet ek oor inlock.