Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Hi Greg, neewat die barbaar woord is maar iets wat sarel gebruik, ek vra maar vrae, maar kry nie antwoorde nie.
Jy is reg baie kriminele het wapens. As almal wapens mag besit dan beteken dit alle kriminele het nou wettige wapens gaan he? Korrek?
Jy is reg baie kriminele het wapens. As almal wapens mag besit dan beteken dit alle kriminele het nou wettige wapens gaan he? Korrek?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Glo dat almal wil he daar moet beheer oor vuurwapens wees sodat nie enige jan rap een kan koop nie maar die feit bly staan dat die wet soos dit tans is gevaal het totaal 'n gemors is hier by ons daar is nog duisende mense met groen lisensies nadat duisende wettig wapens verniet vernietig is voordat SA jagters die hof beding gekry het weet net ons wapen wet is 'n gemors en sal nooit werk soos dit tans op gestel is nie want dis heeltyd die wet gehoorsame burger wat gedreig word en dus hulle wat wapens in gegee het vir vernietiging sonder vergoeding!Die hele wet sal moet hersien word sodat dit prakties uitvoerbaar kan wees nie soos tans die geval!
Groete
Groete
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Ja, net omdat daar by definisie nie meer "onwettige" wapens gaan wees nie. Semantiek, hulle het nou ongelisensieerde wapens, hulle sal dan ook wapens he, wat het verander? Meer van die gewone mense sal dan gewapen wees en die skaal sal meer na die neutrale punt getrek word.James Wilson wrote: Hi Greg, neewat die barbaar woord is maar iets wat sarel gebruik, ek vra maar vrae, maar kry nie antwoorde nie.
Jy is reg baie kriminele het wapens. As almal wapens mag besit dan beteken dit alle kriminele het nou wettige wapens gaan he? Korrek?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Maw met geen wapen beheer, sorg ons dat die laaste krimineel wat nie een het nie nou ook een het?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James, die krimineel gaan nie K15 betaal vir 'n AR15 of R9000 vir 'n oordentlike wapen nie. Bekyk die statestiek in Amerika waar die wapens oor die toonbank gekoop kan word. (toegegee die AR is onderhewig aan 'n background check, 'n wag periode een 'n kursus, maar handwapens kan sonder probleme gekoop word). Dit is nie die wilde weste daar nie al laat die media dit so klink.James Wilson wrote: Maw met geen wapen beheer, sorg ons dat die laaste krimineel wat nie een het nie nou ook een het?
Maar ek maak weer die punt dat baie mense wat nou nie 'n wapen het nie, hulself sal bewapen en dat in geheel dit 'n gevaarliker plek sal wees vir die krimineel en 'n baie veiliger plek vir ons.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
N tokarev kos R800 tweedehands. Maar jy maak n geldige punt. Backrground check. Maw selfs daar is dit nie net n geval van geen wapen beheer nie. Stem jy dus saam ddar moet n mate van beheer wees of gepoog word om beheer te he oor die wapens in die land?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James, jy hou aan om die issues te vermy. Jy is gefokus op vuurwapenbeheer ten alle kostes. Hoekom antwoord jy nie my vrae hier nie? Antwoord asb my vrae dan gesels ons verder.
Dis nie net die wet wat die probleem is nie, dis die feit dat jy nie gelukkig is met kriminele en druggies om wapens te he nie en jy wil besluit oor wie jy vertrou om wapens te he en wie nie, maar tog vertrou jy die SAPS en die Weermag en die Regering en die ANC om dit te he maar jy vertrou nie die res van jou landsburgers nie.
Groetnis

Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Sarel, ek kan bekostig om gefokus te wees op vuurwapen beheer, dit is ek wat die topic begin, met vuurwapen beheer as die main topic. Ek se vir jy antwoord nie my vra nie, . nou kom jy terug en antwoord dat ek nie jou vrae entowwrd nie. So sal onsnie vorder nie. En raak dit nutteloos om verder te gesels..
Jy neem aan ek vertrou die sapd en die anc nadat ek gese het ek doen nie. Ek vra weer:
Jy neem aan ek vertrou die sapd en die anc nadat ek gese het ek doen nie. Ek vra weer:
James Wilson wrote: Sarel, ek bly maar by dit vassteek want ek kry nognie antwoorde nie. Jy se jou wil die reg he om jouself te verdedig, en ek se weer die wet maak voorsiening vir dit. Wat is die dan die probleem. Maar kom ons los dit maar eers daar tot later.
Jy se daar is baie onwettige wapens in omloop, jy se daar is baie barbare in die land. Jou oplossing is om die laaste bietjie beheer wat daar nog oor die wapens is, te los sodat almal wat nognie wapen het nie, insluitend die barbare ook wettig wapens mag he?
Last edited by James Wilson on Fri Jan 18, 2013 5:42 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Duidelik James stel jy nie belang in die redes wat aanleiding gegee het tot die nuwe wet nie, al het ons reeds die konstitusie en n ou wet wat heel voldoende is gehad. Ons het reeds ook al die ander wette wat sy jy mag nie moord pleeg nie, en verder is ons n beskaafde land of veronderstel om te wees, jammer net daar is sommiges wat nie so beskaafd is nie, hulle steur hulle ook nou nie juis aan al die wette of jou lewe se waarde nie.
Die probleem is die wet word nie toegepas behalwe op jou en ander wetsgehoorsaame landsburgers nie.
Nes hier: http://rense.com/general33/antigun.htm is jy banger dat n persoon wat jy nie ken nie jou leed gaan aandoen. So gee jy nie om as die wet nou verhoied dat iemand anders nie die geleentheid gegee word om homself te verdedig nie. Net so gee jy ook dan te kenne dat die regering reg en geregtig is om sys eie wette te ignoreer, ook die konstitusie en jou en my en ander se regte te beperk.
Groetnis
Groetnis
Die probleem is die wet word nie toegepas behalwe op jou en ander wetsgehoorsaame landsburgers nie.
Nes hier: http://rense.com/general33/antigun.htm is jy banger dat n persoon wat jy nie ken nie jou leed gaan aandoen. So gee jy nie om as die wet nou verhoied dat iemand anders nie die geleentheid gegee word om homself te verdedig nie. Net so gee jy ook dan te kenne dat die regering reg en geregtig is om sys eie wette te ignoreer, ook die konstitusie en jou en my en ander se regte te beperk.
Groetnis
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Waar het ek se ek gee nie om dat die wet iemand anders verhoed om homself te versedig nie???? Ek se dan juis die wet maak voorsiening daarvoor. Sarel nee man moenie woorde in my mond le nie ons gaan mos dan nie kan vorder nie. Waar het te kenne gege dat die regering sy eie wette mag ignoreer? Ek. Ra bloot is vuurwapen wetgewing goed of sleg?
Jy se die ou wet was voldoende, so jy glo aan vuurwapen wetgewing?
As ek nie weer terugantwoord nie my lift het gekom vir my jakkalsjag, Sarel dit was lekker om te gesels maar ek sien dit is net ek en jy wat die topic geniet, miskien moet ons wag vir nog manne om by te kom.
Jy se die ou wet was voldoende, so jy glo aan vuurwapen wetgewing?
As ek nie weer terugantwoord nie my lift het gekom vir my jakkalsjag, Sarel dit was lekker om te gesels maar ek sien dit is net ek en jy wat die topic geniet, miskien moet ons wag vir nog manne om by te kom.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James, die punte wat ek maak ignoreer jy bloot? Ek kan dit nie verstaan nie? Ek het vroeer gese ons het nie net beskaafdes in ons land nie, dis hoekom ons wette nodig het, wat daaraan verstaan jy nie?
Ook dat die konstitusie ons die reg wat ons as mense het bevestig om onself te verdedig. Ek stem nie saam dat die ANC en die Regering names my besluit wat ek met n vuurwapen mag doen en nie mag doen nie of dat ek moet bewys dat ek bevoegd is en myself moet kan vededig en redes daarvoor verskaf nie. Ook nie dat die staat sommer maar net kan besluit ek is nie bevoeg nie of dat ek nie n rede het om myself te verdedig nie.
Daar is geen waarborg James dat jy n wapen goedkeuring gaan kry onder die wet nie, maar jy stel dit asof dit gewaarborg is.
Ek stem beslis nie saam dat ek net een vuurwapen vir self vedediging mag he nie. Ek stem baie beslis nie saam met die regering dat ek soos n krimineel behandel word as ek in n padblokade gestop word nie, ook nie dat ek soos n stout kind gese moet word om my wapen veilig te bere nie, of dat ek hom nie gelaai in n kluis kan toesluit nie.
Ek stem nie saam dat ek maande en maande moet wag vir die burokrasie wat korrup is en nie kan lees en skryf om vir my te se ek mag nie n wapen besit nie.
Ek stem beslis ook nie saam dat ek bewyse moet lewer voordat ek myself mag verdedig nie, iets wat my mensike reg is en deur die konstitusie gewaarborg word.
Ek stem nie saam met die regering dat ek as hulle so besluit het ek skielik n krimineel is in hulle oee omdat n regte krimineel my vuurwapen gesteel het nie.
Ek stem beslis ook nie saam dat ek n krimineel verklaar word deur n onbevoegte SAPS lid wat nie eens bevoegt is om n vuurwapen te dra nie en ook nie kan lees of die wet ken of verstaan nie, net omdat my lisensie vir die wapen moontlik in my kluis by die huis is nie of gesteel is deur n regte krimineel saam met my beursie nie. Dit terwyl ek in alle werklikheid wel gelesinsieer is onder die wet, dis belaglik.

Die direkte skakel na Doktor Yuri Maltsev se video oor Suid Afrika: http://www.youtube.com/watch?v=7bmkLTsr ... r_embedded
Groetnis
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Sarel, ek sien dis net ek en hy en Grg wat wil speel. Kom ons kyk of mog manne bykom en wat is hulle opinie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Ek wil nie my kop in 'n bynes stek nie... maar ek dink dat indien jy deur die hoops spring, jy eintlik redelik maklik 'n vuurwapen kan bekom. Trouens, nie soveel moeiliker as om 'n bestuurderslisensie te kry nie.
Wat vorentoe sal gebeur, weet niemand nie, maar dis in elk geval bespiegeling - Aus en Brittanje het ook oornag hulle mense ontwapen (verskillende soorte wapens) na 'n malle of twee 'n spul mense afgemaai het.
Maar soos dinge nou staan, is die wapenwetgewing en die moeite om 'n wapenlisensie te kry nie so moeilik nie. Ja, enkele lande soos Amerika se wette is makliker. Maar ek sou my verstout om te se dat dit in SA steeds makliker is om 'n vuurwapenlisensie in die hande te kry as in die oorgrootte meerderheid lande in die wereld.
Hoe's daai?
Natuurlik sou ek ook wou sien dat sekere dele van die wet hersien word - veral dat jy eenmalig baie streng gekeur word om sekere tipes wapens te besit en daarna kan aangaan en soveel kan koop soos jy wil, amper soos 'n bestuurderslisensie.
Ja, ek dink die ANC is 'n spul ghoenkoppe, maar nee, ek dink nie "hulle is daarop uit om my te wiks" nie.
So ek stem grotendeels saam met James. Al is hy 'n bleddie tenker.

9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Wil net noem dan ons wapen wet groot skade aangerig het vanaf in werking getree het en
werkverliese veroorsaak het weet van agt wapen handelaars in gauteng area wat hulle deure moes sluit duisende wapens wat onodige vernietig is sommige versamelaars stukke soos purdy ens! Dit bly vir my onvergeetbaar en onaanvaarbaar sal hulle nooit kan vergewe!!!
werkverliese veroorsaak het weet van agt wapen handelaars in gauteng area wat hulle deure moes sluit duisende wapens wat onodige vernietig is sommige versamelaars stukke soos purdy ens! Dit bly vir my onvergeetbaar en onaanvaarbaar sal hulle nooit kan vergewe!!!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Mariusr, ek het behoorlike navorsing gedoen, hier is die feite oor hoeveel ons veloor het, my artikel verwys: http://jaracal.com/index.php/topic,1720 ... #msg217404 Ook die direkte skakel na die artikel: https://www.dropbox.com/s/cho2o0fwts95s ... s%20sa.pdf
Cost of Gun control
The government originally claimed that administration of the new law would cost taxpayers
270 million Rand (about 34 million U.S. dollars). But by the time the act was implemented,
the true cost had risen to about 2 104 Million Rands (263 million U.S. dollars). The millions
wasted on the licensing bureaucracy could have been spent actually protecting citizens.
Loss of business and employment
Prior to implementation of the FCA there were approximately 720 licensed dealers
operating. My research indicate 90 dealers and 38 Gunsmiths effectively operating
today. It is estimated that in excess of 10 000 jobs were lost with the closing of the
dealers. It is estimated that the industry dealing in retail sales were in excess of R 2 Billion
per year. We can only guess at how much this has shrunk due directly to the FCA. My
estimates are that the industry is now less than 20% of what it once was.
Die statistieke is verkry vanaf die Suid Afrikaanse Handelaars assosiasie en verder my eie navorsing. Ek het n lys met al die name van handelaars.

Last edited by sarel.wagner on Sat Jan 19, 2013 9:54 pm, edited 1 time in total.
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Jacko, sien hierdie 2 skakels asb: http://www.anc.org.za/show.php?id=2624 en ook http://www.anc.org.za/show.php?id=2604 asook die een vroeer oor Dr Maltsev se video op Youtube.Jacko wrote: Ek wil nie my kop in 'n bynes stek nie... maar ek dink dat indien jy deur die hoops spring, jy eintlik redelik maklik 'n vuurwapen kan bekom. Trouens, nie soveel moeiliker as om 'n bestuurderslisensie te kry nie.
Wat vorentoe sal gebeur, weet niemand nie, maar dis in elk geval bespiegeling - Aus en Brittanje het ook oornag hulle mense ontwapen (verskillende soorte wapens) na 'n malle of twee 'n spul mense afgemaai het.
Maar soos dinge nou staan, is die wapenwetgewing en die moeite om 'n wapenlisensie te kry nie so moeilik nie. Ja, enkele lande soos Amerika se wette is makliker. Maar ek sou my verstout om te se dat dit in SA steeds makliker is om 'n vuurwapenlisensie in die hande te kry as in die oorgrootte meerderheid lande in die wereld.
Hoe's daai?
Natuurlik sou ek ook wou sien dat sekere dele van die wet hersien word - veral dat jy eenmalig baie streng gekeur word om sekere tipes wapens te besit en daarna kan aangaan en soveel kan koop soos jy wil, amper soos 'n bestuurderslisensie.
Ja, ek dink die ANC is 'n spul ghoenkoppe, maar nee, ek dink nie "hulle is daarop uit om my te wiks" nie.
So ek stem grotendeels saam met James. Al is hy 'n bleddie tenker.![]()
Ek haal aan om dinge te vergemaklik vanuit die ANC weblaaie:
"Every state form has been moulded to serve a particular set-up and through the centuries, as one order made way for another, the emergent ruling group had to erect quite new state forms to consolidate its power. It had to do more than that. It had to break the stranglehold which the old regime had on the economy of the country and, through the economy, on the state apparatus. It would, for instance, have been impossible to do away with serfdom and feudal social relations without breaking the economic power of the land barons."
"Super-profits are incompatible with a sharing by the people in the wealth of the country. Migratory labour and the compound system cannot go hand in hand with the right of the worker to receive equal pay for equal work, his right to organise in trade unions, and so on."
I quote again: "There is another aspect. The mere acknowledgement in a phrase that the people shall have the right to own the land and to manufacture is of little value. The right to do these things is one thing: the opportunity is another. Over 300 years the system of White supremacy has resulted in the concentration of wealth in the hands of the present power group. To allow this wealth to remain in the hands of the monopolies is to condone the past, to perpetuate the lower economic status of the Non-Europeans."
The freedom(sic) charter is outdated, (who's freedom are they referring to here). In actual fact it is merely a list of wishes. It is no political charter at all. Communism and indeed Socialism has failed, still the charter was written in the heydays of communism and socialism. In 1990 Joe Slovo personally admitted that socialism has failed and even wondered how soon socialism and stalinism will be transformed into capitilism. see: http://www.sacp.org.za/docs/history/failed.html
Now I wonder what is there to share if there is no profit? We were wondering why the reaction of the ANC was so violent about the word compound to describe JZs palace, wonder no more as it is associated by the ANC and JZ as a derogatory term used with laborours.
The ANC elite consider themselves as intellectuals (no it does not matter if they are or you think they may not be intellectual pillars of strength, they think they are) and therefore know better than you do or the rest of South Africa and the World knows. This we can clearly see in the laws being promulgated, we are becoming a nanny state. Look at the Info bill, the Toll gate saga, the Aids crises, the Soccer World Cup expenditure and the Gautrain. Look at the Anti Smoking laws and SANRAL and Eskom and Transnet. Govt knows best what is best for all of us, they have the exclusive ownership of intellectualism.
Look at BEE and BBBEE and the entitlement. Look at how the ANC spends money reclessley in funding a bankrupt and corrupt SAA and the SABC. Need I mention the SAPS and Education at all and without fail all parastatals, include please the National government owned mining company?
The charter is based on socialist ideologies. Remeber that the ANC is a full member of Socialist International. "The ANC is a member of the Socialist International and sets forth the redressing of socio-economic differences stemming from colonial- and apartheid-era policies as a central focus of ANC policy. The ANC Deputy President, cde Kgalema Motlanthe, will give a welcome address to congress tomorrow and on Friday, the ANC President, cde Jacob Zuma, will address Congress." http://www.anc.org.za/show.php?id=9852
Referencing Dr. R.J. Rummel from the University of Hawaii, Maltsev discussed the act of "democide" in which governments murder their own people. Rummel estimated that Socialist governments during the 20th century murdered 172 million people during peacetime. Maltsev explained his native Soviet Union was responsible for 61 million people who perished under socialism.
However, whether the numbers are accurate or not mattered little to Stalin, who Maltsev referred to having said, "Death of one person is a tragedy. Death of millions is just a statistic."
The ANC is not out to get you Jacko? So hoe verduidelik ons die feit dat Adjunk Minister Ramapoza n groot aandeelhouer is van die myn waar die klomp Suid Afrikaners vermoor is deur die SAPS in opdrag van die staat. Wat van die feite dat die boere "land barons volgens die ANC, kolonialisme en white supremists" uitgewis word en die regering niks daaromtrent doen nie, om maar net n paar dinge te noem.
Hoekom is dit net die ANC hoees wat die kontrakte en BEE transaksies verkry, dis die oorname van die land vanaf die "land barons" die "bank barons" en die "industry barons" by any means. Dis die ideologie.
Onthou net n skamele paar maande gelede het omtrent niemand lisensies gekry nie, dit kan more weer so word, al wat die regering hoef te doen is stop die SAPS om lisensies goed te keur, of gebruik die burokrasie en die nuwe voorgestelde wysigings aan die FCA om jou lisensie aansoek se goedkeuring in die burokrasie op te hou vir so paar jaar. Sien hoe vinnig hou die aansoeke op om ingehandig te word.
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Ek dink as die ANc sy ware kaarte wil wys dan sal hy alle wapens wettig verklaar, want sy ondersteuners is die meerdrheid in die land. So hy kan dus deur all wapenbesit wettig verklaar n groot slag slaan. Sy ondersteuners sal dan wettig wapens kan dra as hulle betoog en die polisie kan niks daaraan doen nie. Sy ondersteuners sal dan in die statte op die plase vuuwapens mag he en die boer het dan geen reg om dit op sy plaas te verbied nie. Ek dink die dag as die ANC se,: Almal mag wapems he dan, moet ons werklik bekommerd wees oor wat hulle daarmee wil bereik.
Die maklikste plan vir die ANC bv om plase oor te neem is om alle wapens wettig te maak en dan vir elke plaasarbeider dan n wettige wapen te gee. 50 arbeiders met wapens teen een boer. Wapens aan almal is n wenplan vir die ANC. Dit is onteenseglik die ware realiteit.
Die maklikste plan vir die ANC bv om plase oor te neem is om alle wapens wettig te maak en dan vir elke plaasarbeider dan n wettige wapen te gee. 50 arbeiders met wapens teen een boer. Wapens aan almal is n wenplan vir die ANC. Dit is onteenseglik die ware realiteit.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Indien die nuwe voorgestelde FCA aanpassings ook ingestel word, is daar weer nog strenger voorwaardes wat gestel word (dit word voorduurend net moeiliker) om jouself te kan verdedig. Net soos die statistieke wat die SAPS en die regering nooit vrystel nie. Nou weet niemand wat die werklike toedrag van sake is nie, dis kan niemand van ons n besluit neem op gronde van dit wat werklik besig is om plaas te vind nie.
Lying with statistics: http://www.fee.org/files/docLib/1990-03.pdf Statistics are used as a form of Propaganda, hence the very tight reign on the release of statistics. Compare us and all the social governments of the past an the use of statistics.
So vergelyk nou SA met die res van die westerse Wereld....
Groetnis
Lying with statistics: http://www.fee.org/files/docLib/1990-03.pdf Statistics are used as a form of Propaganda, hence the very tight reign on the release of statistics. Compare us and all the social governments of the past an the use of statistics.
So vergelyk nou SA met die res van die westerse Wereld....
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
So jy stel voor alle mense mag wapen besit, sonder voorwaardes, dit sluit die arbeiders op die plase in? Ja of nee?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James, dis heel duidelik jy is nie n krimineel nie
en jy dink ook nie soos n krimineel nie. Die ANC sal dit ook beslis nie doen om wapens wettig te verklaar nie. Die staat het minder wapens in sy besit(uitgesluit die ANC se caches) as wat gelisensieerde en geregistreerde wapeneinaars besit, die staat is outgunned!
Verder is daar tussen 6 en 8 miljoen ONWETTIGE wapens, die staat het 600 000, dis omternt 10 keer meer as wat die staat het. Onthou verder dat soos jy dit stel en ek kwoteer jou nou hier "Wapens aan almal is n wenplan vir die ANC. Dit is onteenseglik die ware realiteit." is nie die realiteit nie.
Black market created by the FCA
“For most of the apartheid period, blacks weren’t allowed to own guns, and now a black
government is taking away our right to self-defense. … The criminals are extremely well
armed. Khoele (BGOASA) sees the disarmament of blacks as a ploy by a government that
is afraid of poor people because of the government’s failures on jobs, housing and
services.”
Groetnis
Verder is daar tussen 6 en 8 miljoen ONWETTIGE wapens, die staat het 600 000, dis omternt 10 keer meer as wat die staat het. Onthou verder dat soos jy dit stel en ek kwoteer jou nou hier "Wapens aan almal is n wenplan vir die ANC. Dit is onteenseglik die ware realiteit." is nie die realiteit nie.
Black market created by the FCA
“For most of the apartheid period, blacks weren’t allowed to own guns, and now a black
government is taking away our right to self-defense. … The criminals are extremely well
armed. Khoele (BGOASA) sees the disarmament of blacks as a ploy by a government that
is afraid of poor people because of the government’s failures on jobs, housing and
services.”
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James kom ek kwoteer weer wat ek reeds vroeer gepos het, genade maar dit wil voorkom of jy regtig nie lees wat ek skryf nie. "Niemand hier is so onverantwoordelik (behalwe nou die kriminele natuurlik) om net alle wetgewing te skrap nie. All mense het heel duidelik nie dieselfde vlak van beskawing nie en ander is selfs barbaars, lees maar net die koerante." Dis my antwoord.James Wilson wrote: So jy stel voor alle mense mag wapen besit, sonder voorwaardes, dit sluit die arbeiders op die plase in? Ja of nee?
Jy het n agenda soos ek dit lees. Jy is beslis van mening dat wapenbeheer die regte manier is vir SA, inderdaad die enigste manier. My mening is dat jy nie wil he jou mede Suidafrikaners wat jy nie vertrou nie, moet wapens kan bekom nie. Jy is bang een van ons gaan jou kom vermoor. Die probleem met jou argument is die 8 miljoen (of ongeveer soveel) mense wat hulle nie aan jou steur nie, ook nie aan die wette van jou land nie. Nie eers die President van jou land en sy hele ANC party steur hulle aan die wet nie, maar dit klink vir my daarmee is jy tevrede.
Aangesien ek reeds verduidelik het hoekom die wet niks beteken nie en nooit die kriminele en hulle vinnig groeinde 8 miljoen wapens gaan beperk nie, en hoekom jy eerder vir jou regering moet bang wees, gaan lees my pos oor Democide, en moet hoop en bid dat wetsgehoorsame mense in ons land hulle self sal kan vededig teen beide die 2, regering en hulle SAPS en Weermag lakeie en die kriminele. Anders gaan almal wat die Sosialiste beskou as nie sosaliste en die white supremists oor tyd, soos reeds gebeur, stelselmatig uitgewis word.
Die mense wat nie vir die ANC stem nie, is in die ANC se oee nie Sosialiste nie. Almal wat nie vir die ANC stem nie volgens hulle teen hulleself. Die mense wat onder daardie groep val beteken n iks vir die ANC nie, met ander woorde, daardie mense het geen waarde nie, inderdaad is hulle volgens die ANC teen alles waarvoor die ANC staan. Dis een van die redes hoekom die ANC weier om plaasmoorde te beveg. Dis n baie gerieflik dat die "land barons" so verwyder word. Dis ook hoekom die staat nou die grond wil vat sonder om die prys te betaal, gaan lees maar op die ANC en die SAKP se web.
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James kom ek kwoteer weer wat ek reeds vroeer gepos het, genade maar dit wil voorkom of jy regtig nie lees wat ek skryf nie. "Niemand hier is so onverantwoordelik (behalwe nou die kriminele natuurlik) om net alle wetgewing te skrap nie.
1.-Sarel, ek probeer nou regtig verstaan ek belowe. Met bg stuk se jy dus dat alle wetgewing nie geskrap moet word nie. Dus is is jy n voorstaander van billike wapen wetgewing?
2.Kan ek weer my vraag herhaal, in gedagte dat hier op hierdie forum baie boere is, jy is ten gunste daarvan dat almal l mag wapens he, alle arbeiders op plase ook, insluitend die wat nou tans staak?
Jy se ek lees nie jou goed , staak dit, want jy kwoteer n vraag wat ek aan jou gevra het en dan antwoord jy die vraag nie. Wie lees dan nie die goed nie?
Maar los dit nou maar. Groot asb antwoord net vir my vraag 1 en en 2?
1.-Sarel, ek probeer nou regtig verstaan ek belowe. Met bg stuk se jy dus dat alle wetgewing nie geskrap moet word nie. Dus is is jy n voorstaander van billike wapen wetgewing?
2.Kan ek weer my vraag herhaal, in gedagte dat hier op hierdie forum baie boere is, jy is ten gunste daarvan dat almal l mag wapens he, alle arbeiders op plase ook, insluitend die wat nou tans staak?
Jy se ek lees nie jou goed , staak dit, want jy kwoteer n vraag wat ek aan jou gevra het en dan antwoord jy die vraag nie. Wie lees dan nie die goed nie?
Maar los dit nou maar. Groot asb antwoord net vir my vraag 1 en en 2?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James, die probleem met jou vraag is die volgende. Se ek ja daar moet nie wetgewing wees nie dan se jy ek wil he dat die boere vermoor word. Se ek daar moet wetgewing wees dan se jy daar is reeds en dit werk soos jy reeds gese het. Soos ek heel aan die begin gese het, die punt wat hier ter sprake is het beslis niks hoegenaamd met die wapenwetgewing as sulks te make nie.
Of daar nou wetgewing in die land is en of daar geen wetgewing in die land is nie, maak regtig geen verskil aan die boere wat reeds vermoor is nie, ook nie aan die en enige ander Suidafrikaner wat in die toekoms vermoor gaan word nie. Wie is die moordenaars vra ek jou?
Kom ek antwoord die vraag, die die kriminele direk, asook die regering. Die regering verder indirek deurdat die onwettige wapens nie oordentlik verwyder word nie, en dat die regering in die laaste 5 jaar 20 000 wapens aan kriminele geskenk het, wapens waarvoor jy en ek en die vermoorde boere betaal het.
So daar is my antwoord op altwee jou vrae.
Groetnis
Of daar nou wetgewing in die land is en of daar geen wetgewing in die land is nie, maak regtig geen verskil aan die boere wat reeds vermoor is nie, ook nie aan die en enige ander Suidafrikaner wat in die toekoms vermoor gaan word nie. Wie is die moordenaars vra ek jou?
Kom ek antwoord die vraag, die die kriminele direk, asook die regering. Die regering verder indirek deurdat die onwettige wapens nie oordentlik verwyder word nie, en dat die regering in die laaste 5 jaar 20 000 wapens aan kriminele geskenk het, wapens waarvoor jy en ek en die vermoorde boere betaal het.
So daar is my antwoord op altwee jou vrae.
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Lees bietjie oor Genocide en wat die Internasionale menseregte organisasie daaroor te se het: http://www.genocidewatch.org/genocide/8 ... ocide.html
"Classification Symbolization Dehumanization Organization Polarization Preparation Extermination Denial" Dis die agt stappe.
Uit die 8 vlakke is Suid Afrika op vlak 5 tans (poliarization), en ons gaan hoeer met tyd, nie laeer nie.
Genocide is a process that develops in eight stages that are predictable but not inexorable. At each stage, preventive measures can stop it. The process is not linear. Logically, later stages must be preceded by earlier stages. But all stages continue to operate throughout the process."
Hier is hulle verslag en kaart vir 2012:
http://www.genocidewatch.org/images/Cou ... t_2012.pdf
http://www.genocidewatch.org/images/Gen ... il2012.pdf
Hierdie James is waaroor dit gaan.

Last edited by sarel.wagner on Sat Jan 19, 2013 11:25 pm, edited 1 time in total.
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot