Page 3 of 3

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Posted: Thu Oct 25, 2012 12:57 pm
by BRNO (Pierre)
Ek sal ook kyk of ek as n toeskouer kan bywoon.

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Posted: Thu Oct 25, 2012 1:12 pm
by BLOK
Marc wrote: Ek gaan moeilik by die een uitkom, dalk as 'n toeskouer  :'( Tyd is teen my, ek was September laas op 'n baan  :'(

Dan reken ek jy het net mooi genoeg tyd, die trail run is oor n maand en omdat dit nie die kompetiesie is nie dink ek jy kan maar kom deelneem ipv net kyk geen druk en baie leersaam gaan dit wees dink ek.

Dink elkgeval ek sal daar by julle moet verby ry oppad na Piet so dan maak ons sommer konfooi.

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Posted: Thu Oct 25, 2012 7:39 pm
by Marc
BLOK wrote:
Marc wrote: Ek gaan moeilik by die een uitkom, dalk as 'n toeskouer  :'( Tyd is teen my, ek was September laas op 'n baan  :'(

Dan reken ek jy het net mooi genoeg tyd, die trail run is oor n maand en omdat dit nie die kompetiesie is nie dink ek jy kan maar kom deelneem ipv net kyk geen druk en baie leersaam gaan dit wees dink ek.

Dink elkgeval ek sal daar by julle moet verby ry oppad na Piet so dan maak ons sommer konfooi.
No presure  ;D ;D ;D ;D