Page 3 of 5

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Wed Oct 17, 2012 9:18 am
by Kerneels S.
1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie      - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno    - Mathews MQ1
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Diamond Outlaw 63# & Hoyt Rampage 72#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Sun Oct 21, 2012 5:50 pm
by basie
Kerneels S. wrote: 1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie      - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno    - Mathews MQ1
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Diamond Outlaw 63# & Hoyt Rampage 72#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.
31. Basie    Bowtech Alegiance 80#

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Tue Oct 30, 2012 8:40 pm
by theedge
1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie      - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno    - Mathews MQ1
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Diamond Outlaw 63# & Hoyt Rampage 72#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.
31. Basie    Bowtech Alegiance 80#
32. theedge

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Fri Nov 16, 2012 9:51 am
by egenis
1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie      - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno    - Mathews MQ1
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Diamond Outlaw 63# & Hoyt Rampage 72#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.
31. Basie    Bowtech Alegiance 80#
32. theedge
33. egenis

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Tue Nov 27, 2012 3:58 pm
by Gerhardu
Gerhardu - Mathews Monster7 80#

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Sun Dec 30, 2012 2:08 pm
by mw
[quote="egenis"]
1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie      - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno    - Mathews MQ1
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Diamond Outlaw 63# & Hoyt Rampage 72#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.
31. Basie    Bowtech Alegiance 80#
32. theedge
33. egenis
34. mw      Hoyt maxxis 31, 70 pond

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Sun Dec 30, 2012 2:46 pm
by PWV
Nogal 'n taamlike vraggie 'Boesmans' in hierdie bende!  8)

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Dec 31, 2012 8:35 am
by henslin
1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie      - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno    - Mathews MQ1
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Diamond Outlaw 63# & Hoyt Rampage 72#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.
31. Basie    Bowtech Alegiance 80#
32. theedge
33. egenis
34. mw      Hoyt maxxis 31, 70 pond
35. henslin    Bowtech Assisin #68
36. Gerhardu - Mathews Monster7 80#

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Jan 03, 2013 1:11 pm
by egenis
Pieter Willem Vorster wrote: Nogal 'n taamlike vraggie 'Boesmans' in hierdie bende!  8)

;D


Jy hoor ons nie - jy sien ns net...

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Jan 03, 2013 1:15 pm
by Geno
Sjoe,
Lyk my ek skiet die oudste compound boog hierso!

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Jan 03, 2013 1:31 pm
by egenis
:-[

Ek moes gaan google hoe lyk 'n "MQ1"....

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Jan 03, 2013 1:41 pm
by Geno
Jip, 1998 vintage! ;D
308fps IBO, 7 1/2" brace height, 37" ATA. Bitter lekker boog!

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Jan 03, 2013 1:46 pm
by Jakkalsgat
Geno

Jammer ou maat maar ek het 2 boe, 1 bear longbow hier uit die vroee 80's asook 1 Saartjie Baardman se broer gemaak is. Ek sien wel dat jy se compound bow maar as dit net oor boe gaan is myne verseker die oudste.

Groete
Jaco

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Jan 03, 2013 2:03 pm
by egenis
Ek dink nie 'n boog word oud nie - al wat gebeur is die eienaar se gat begin brand vir 'n nuwe model...
;D

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Tue Jan 22, 2013 2:23 pm
by Wildjagter
1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie      - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno    - Mathews MQ1
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Diamond Outlaw 63# & Hoyt Rampage 72#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.
31. Basie    Bowtech Alegiance 80#
32. theedge
33. egenis
34. mw      Hoyt maxxis 31, 70 pond
35. henslin    Bowtech Assisin #68
36. Gerhardu - Mathews Monster7 80#
37. Wildjagter - Bowtech Destroyer 350

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Sun Mar 10, 2013 9:31 pm
by Gert Odendaal
Noudat al die boogmanne aangetree het om getel te word hoop ek die boog-afdeling sal dit refekteer in die plasing van baie nuwe skakels en spog fotos....of is dit `n geval soos met my dat ek net aan my sterk punte werk en my swak punte wegsteek...??? ;D ;D Om te boog is baie moeiliker as om te geweer... :laugh:

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 10:34 am
by Christo J
Gert Odendaal wrote:Noudat al die boogmanne aangetree het om getel te word hoop ek die boog-afdeling sal dit refekteer in die plasing van baie nuwe skakels en spog fotos....of is dit `n geval soos met my dat ek net aan my sterk punte werk en my swak punte wegsteek...??? ;D ;D Om te boog is baie moeiliker as om te geweer... :laugh:
Daai stelling van boog moeliker is as geweerjag is vir baie geweerjagters onverstaanbaar...:-) Hulle dink hoe moeilik kan dit nou wees om n bokkie op 25tree uit n hide uit te klits. Manne wat dit al met d boog gedoen het lag maar net. Jy sal n geweerjagter nooit kan verduidelik van AL die omstandighede war perfek moet wees om daai skoot te vat nie, en dan nog die bokkoors ook. Ek kry BAIE meer bokkoors met die boog as met die geweer...

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 2:46 pm
by egenis
Gert Odendaal wrote:... Om te boog is baie moeiliker as om te geweer... :laugh:

Ek sien al hoe gaan die skote klap rondom daai stelling!!

:)

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 3:01 pm
by Roger
1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno - Mathews MQ1
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Hoyt Rampage 72# & Hoyt Vector Turbo 82#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.
31. Basie Bowtech Alegiance 80#
32. theedge
33. egenis
34. mw Hoyt maxxis 31, 70 pond
35. henslin Bowtech Assisin #68
36. Gerhardu - Mathews Monster7 80#
37. Wildjagter - Bowtech Destroyer 350

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 6:19 pm
by egenis
Roger? Nou wat nou? Adverteer jy jou rampage? Ek gee jou R50 as jy my arm woes draai en 'n rooibok in die deal ingooi sal ek jou R100 gee vir hom?

::)

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 6:44 pm
by Roger
egenis wrote:Roger? Nou wat nou? Adverteer jy jou rampage? Ek gee jou R50 as jy my arm woes draai en 'n rooibok in die deal ingooi sal ek jou R100 gee vir hom?

::)
LOL!

Nee wat... Get Serious, Get Hoyt...

Ek het my Outlaw verkoop en n Vector Turbo gekoop.

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 7:00 pm
by egenis
Roger wrote:
egenis wrote:Roger? Nou wat nou? Adverteer jy jou rampage? Ek gee jou R50 as jy my arm woes draai en 'n rooibok in die deal ingooi sal ek jou R100 gee vir hom?

::)
LOL!

Nee wat... Experience.Performance...

Ek het my Outlaw verkoop en n Vector Turbo gekoop.
Gelukkig het ek jou fout gespot en dit gou reg gemaak voor almal op die forum dit sien!!

Geluk met jou boog - mag jy nog baie mooi foto's maak van jou jagte! (Skree net as jy my DNA wil leen vir die foto's)

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 7:05 pm
by Roger
egenis wrote:
Roger wrote:
egenis wrote:Roger? Nou wat nou? Adverteer jy jou rampage? Ek gee jou R50 as jy my arm woes draai en 'n rooibok in die deal ingooi sal ek jou R100 gee vir hom?

::)
LOL!

Nee wat... Experience.Performance...

Ek het my Outlaw verkoop en n Vector Turbo gekoop.
Gelukkig het ek jou fout gespot en dit gou reg gemaak voor almal op die forum dit sien!!

Geluk met jou boog - mag jy nog baie mooi foto's maak van jou jagte! (Skree net as jy my DNA wil leen vir die foto's)
LOL!

Dankie!

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 7:28 pm
by Christo J
egenis wrote:
Gert Odendaal wrote:... Om te boog is baie moeiliker as om te geweer... :laugh:

Ek sien al hoe gaan die skote klap rondom daai stelling!!

:)
99% Van die boogjagmense waarvan die meeste geweerjagte ook al gedoen het,sal saam met daai stelling stem... ;)

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Mar 11, 2013 7:41 pm
by Roger
Moeilik, maklik.. Die situasie, ongeag boog of geweer bepaal of dit moeilik of maklik is.

Ek skiet albei en ek weet. Bakkie skiet is maklik, skiet 350m + dan raak dit ook moeilik.
Skiet 10-15yrds met n boog uit n hide, behalwe vir n bietjie bokkoors omdat die prooi reg voor jou staan is redelik maklik... Maar W&S met n boog.. Ek was nog nie een maal suksesvol nie...

Persoonlik geniet ek geweer en boog, maar ek jag geweer een maal n jaar en boog twee tot vier maal n jaar. Dit behoort iets te se :-)

Roger!