Gewildste boksoort vir die pot!

Wat se bok is nommer 1 op jou lys vir die pot die jaar?

Poll runs till Sun Sep 06, 2054 12:39 pm

Koedoe
15
16%
Blouwildebees
10
11%
Rooibok
7
8%
Blesbok
4
4%
Gemsbok
24
26%
Springbok
33
35%
 
Total votes: 93

Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Koos Barnard »

Louis
Dankie vir die vriendelike woorde maar ek dink nie ek is 'n legende nie. Dis 'n titel vir ouens soos Frik du Preez, Pop Eye en ander bekende ouens. Ek's maar net 'n jagter wat toevallig nou en dan 'n storietjie skryf.
Mooi loop
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Jakkalsgat »

Verkieslik 'n bok met 4 bene wat ekself gejag het is die lekkerste bok vir die pot.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote: Verkieslik 'n bok met 4 bene wat ekself gejag het is die lekkerste bok vir die pot.
Nou praat jy !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Marc »

Koos Barnard wrote: Louis
Dankie vir die vriendelike woorde maar ek dink nie ek is 'n legende nie. Dis 'n titel vir ouens soos Frik du Preez, Pop Eye en ander bekende ouens. Ek's maar net 'n jagter wat toevallig nou en dan 'n storietjie skryf.
Mooi loop
Hahaa Oom Koos, is darem lekker grappig vanaand  ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Bosmeerkat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Bosmeerkat »

Ribbok is koning en dan Springbok
Groete

Martin

.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Francois Briedenhann »

Middag Manne

Jamer ek ek druk nou somer hier in.

Hoe maak julle manne julle patty's?Kan iemand my n menier gee asb wil graag n paar maak.En watse "spice" gebruik julle?

Groete FB
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Louis102 »

Francois Briedenhann wrote: .... Hoe maak julle manne julle patty's?Kan iemand my n menier gee asb wil graag n paar maak.En watse "spice" gebruik julle? ....
FB, na baie eksperimente met gekoopte mengsels van patty speserye asook my eie resepte, is ek van die opinie dat die lekkerste patty's gemaak word van goeie maalvleis en nie vooraf "vervaardig" en ge-"spice" is nie.  Bietjie vooraf geblansjeerde of gebraaide uie, bruin uie-sop poeier, sout en peper en miskien bietjie oats as dit jou geval as basis (soppoeier bind die vars gemaakte patty genoeg en eier is wat my aanbetref nie eens nodig nie - wil vir my verbeel dat dit die pattie droog maak)  Daarby kan jy dan eksperimenteer met geure na smaak, vir my is vars gemaalde koljander nogal lekker.

Indien jy egter wil patty's vooraf maak, gebruik die dik oranje polonie "casings", stop styf met jou patty mengsel en vries so halfpad, voor jy dit in patties sny, dan is dit gerieflik om te gebruik.  Ek ondervind net dat watter speserye jy ook al gebruik, dit gou "oud" raak en die patty's dan nie meer so lekker is soos 'n vars resep in lyn van wat ek hierbo wat ek beskryf nie.  Vars kan jy dan ook jou resepte afwissel met variasies en raak die smaak nie so gou vervelig, soos met 'n groot gros klaargemaakte patties nie.

Sal ook graag wil hoor die patty-boffins hulle ding doen.

Mooimaak
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by tau »

Ek like:

Eland
Kudu
Gemsbok
Springbok
Meerbok ooie

Takbok is nie my favourite in, maar hier in die kaap smaak wild nie reg nie. Daai bokke my skoonma in die Karasberge hulle smaak mooi.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Problem Animal Control »

Die bok wat my sak pas is koning vir daardie spesifieke jaar of soos my oorlede moeder altyd gese het: Arm man het nie smaak of colour sceme nie. Dit wat val moet maar lekker wees.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Eugene »

Francois Briedenhann wrote: Middag Manne

Jamer ek ek druk nou somer hier in.

Hoe maak julle manne julle patty's?Kan iemand my n menier gee asb wil graag n paar maak.En watse "spice" gebruik julle?

Groete FB
Ek is nou nie 'n "patty boffin" soos Louis van praat nie, maar hier is my 5c:

Ek koop Crown se Stetson Chargrilled patty mix. Ek meng die vleis maar 1/3 vark, 1/3 wild en 1/3 bees. Die bees is nie werklik nodig nie, ek gebruik net as ek het. Gebruik al vir 3 jaar die spices en is nog steeds mal daaroor!

Die belangrike ding van patties (dis eintlik maar met alle vleiswerk so!) is om goeie vleis te gebruik. As jy klomp senings en katnaels en hoewe en goed in jou patties gooi, gaan dit nie lekker wees nie! En glo my, dis altyd jou vrou of jou skoonma wat daai lelike sening in haar hamburger kry!

Hoop dit help

Groete
Aim small, miss small
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by visstok »

PAC, jyt verseker die lekkerste bok nou daar by jou! Ek stem ook vir Rooiribbok! Ek het nog nie gesien dat ons takbokke die ribbokke verjaag nie. Het hulle al saam in die aand op die lande gesien. As die takbokke die ribbokke gaan begin verjaag, gaan hulle verseker lood kry!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Gewildste boksoort vir die pot!

Post by Jacko »

visstok wrote: PAC, jyt verseker die lekkerste bok nou daar by jou! Ek stem ook vir Rooiribbok! Ek het nog nie gesien dat ons takbokke die ribbokke verjaag nie. Het hulle al saam in die aand op die lande gesien. As die takbokke die ribbokke gaan begin verjaag, gaan hulle verseker lood kry!

Groete Alex
Rooiribbok vir die wen!

Ek het nou pas weer opgewarmde rooiribbok-tamatiebredie vir middagete gehad.  8)

In my kinderjare was dit maar springbok en koedoe by die familiegrond in Mariental se wereld. My ouma het koedoe steaks en so aan gemaak, maar soos daai dae die gewoonte is meeste vleis maar gebruik vir biltong en droewors.

Nadat ek gaan studeer het en ek en Mevrou in Engeland gaan bly het, het dit 'n paar jaar gevat nadat ons teruggekom het voordat ek self weer begin jag het.

Aanvanklik eers in Richmond se wereld en toe weer in Mariental by die goeie veearts, dr. Andreas Gaugler. Ek het die slag begin om die vleis vir kos te gebruik, eerder as biltong en in die proses baie geleer.

As julle 'n uitstekende crash course (en sommer ook 'n meesterklas) in die regte voorbereiding van wild as eetvleis wil he, kry Annatjie Reynolds se Kamdeboo Karoo Wildsvleisresepte.

Later het ek by ander familie in die Burgersdorp-distrik begin jag en vir die eerste keer met rooiribbok te doen gekry. Goeie m**r, maar dis lekker. Ek maak ook lekker schnitzel van hom.

Ek wil nou 'n klip in die bos gooi en hardop wonder hoekom ons mense wildsvleis so min benut as bron van eetvleis en eerder verkies om droewors en biltong daarvan te maak?

Jammer vir die opstel, maar ek kan meegevoer word wanneer dit by die eet van lekker wildsvleis kom.  ;D
Last edited by Jacko on Sun Sep 09, 2012 5:30 pm, edited 1 time in total.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
Post Reply