Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Carltjie
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon May 14, 2012 1:12 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Carltjie »

Hello Almal - Ek is nou deel van julle maar nog jonk in die forum. My naam is nog steeds Carl en ek is gebore en getoee in Randburg.
Carl Beck
308 Musgrave
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Andre Hepburn
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Fri May 25, 2012 1:23 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Andre Hepburn »

Dagse Dagse Manne. Lekker om by n forum aan te sluit waar 'n man in Afrikaanse kan gesles oor jou passie. Weereens dankie vir die gellentheid.


Groete uit 'n baie nat en koue Kaap


Andre
270 Win  (ou staatmaker)

338-06 Mauser

12 boor Beretta Semi Automaties (in wording)

357 Arminius revolver
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Andre, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Shakes
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Apr 30, 2012 9:13 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Shakes »

Middag mense,

Lees nou al vir 'n rukkie die forum en het ontsettend baie geleer al.

Dis vrek lekker om die fotos en stories te lees van die manne en vind die raad by die herlaai posts verskriklik hulpvol.

Baie geluk met 'n uitstekende forum en sien uit om ook so paar insette te lewer.

Groete,
Hennie Vermeulen
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Hennie, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
stone
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sat Jun 02, 2012 10:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by stone »

Dagse manne, Leon Stone hier van die Oos Kaap. Het na lang soek die forum ondek na verwysings van my vriend. Ek geniet dit baie Dankie! veral as n mens moeilik slaap snags. Ek herlaai en jag graag. Het meeste dinge al probeer, maar geniet egter jakkals en varke jag die meeste. My martini verskaf my baie genot en frustasie. Ek herlaai vir 243 270 30/30 375 9m 357 44m 12b martini en nuutste aanwins 308. Soos meeste ouens soek ek maar fout by kal of geweer maar weet goed genoeg waar die werklike fout le, kan egter nie help dat my regter wysvinger korter is nie. Groete aan almal en sukses met die J seisoen.
Boerseun123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boerseun123 »

Welkom Stone

Glo jy sal dit geniet. Onthou die forum is eers lekker as mens sukkel om te slaap en dan raak dit naand die oorsaak dat man nie slaap nie! Ek kan self nie party aande ophou lees en leer by die manne nie.

Groete
Bs
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."

Confucious
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom Al die nuwelinge

Glo jul gaan dit geniet hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BoogJagter111p »

Welkom Stone, dis nes Boerseun daar se!!

Geniet dit hier!!

Groete
Manie
User avatar
Allieman
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Tue May 29, 2012 7:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Allieman »

Naand se almal.

Ek is Allieman,beter gekend Allie!
Ek is 25 .Ek bly in welkom,het wildsplaas bestuur geswot en my ph kurses gedoen en het vir so 3 jaar op n wildplaas gewerk en gejag
Ek is mal oor wild en die veld! Dit is tog in die veld waar n mense weer mense kan word! Ek jag graag met my boog maar ook met geweer!

Ek dink die form is n ongelooflike plek! Waar kry jy so baie mense op een plek wat die selfde dinge deel!

Groetnes
Allieman.
. 22 sako
.308 win
.303 lee enfield
9mm bereta
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Dagse nuwe lede wat hier kom groet het, Alleman, Stone, Carl, Webwolf, Shakes en die res.
Kuier lekker, die forum is tops.
Dankie ook aan alle manne en meisies wat maak dat die forum is wat hy is.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ferdi »

Weereeens welkom aan die nuwelinge ek vertrou dat julle dit net soveel soos ek sal geniet om hier rond te krap te leer en deel te neem.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
quintin
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by quintin »

goeie middag forum lede.
my naam is quintin. ek is n goudsmit van beroep, en is woonagtig in welkom.
ek is getroud en ons het n baba seuntjie van so 2 maande oud.
ek kry nie soveel geleenthede om te jag nie maar ek werk daaraan.
dankie dat ek aan die forum kan behoort.
groete
quintin.

ps  ek is n trots afrikaanse quintin.
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BoogJagter111p »

Welkom Quintin,

Hoop jy geniet dit!!

Groete
Manie
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johnnie De Wet »

Welkom, welkom!
Johnnie
Page
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed May 23, 2012 3:44 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Page »

Dag se! Ek is n nuwe lid en kom van kathu. My noem naam is page en like die forum baie. ;)
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BoogJagter111p »

Baie welkom page!!

Geniet dit!

Groete
Manie
stan man

Re: Nuwe aansluitings

Post by stan man »

hoop die nuwe manne geniet die forum nes ek.
baie welkom.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne, hoop julle geniet dit hier saam ons! Sien hiers n paar nuwe manne van my kontrei, eks net anderkant julle in Wesselsbron. Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Mars
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Jun 20, 2012 11:40 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Mars »

More mense

Ek is Marius.  Ek gister aangesluit.  Ek doen baan sportas ook jag in alle fasette.  Dit sal n voorreg wees om te deel en almal se kennis oor verskillende onderwerpe te hoor en moontelik toe te pas

Groete

Marius
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Marius welkom hier en geniet dit, vra as jy iets wil weet en gee raad as jy die antwoorde het ;) ;)

Peet
Last edited by Pvdw on Thu Jun 21, 2012 12:43 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
Mars
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Jun 20, 2012 11:40 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Mars »

Dankie Peet
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by DawieKotze »

Baie welkom aan al die nuwe manne wat die afgelope tyd aangesluit het!!

Soos julle al agtergekom het, is dit sommer 'n lekker plek die!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply