Page 20 of 21
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Apr 11, 2023 1:19 pm
by ruaanb
Atta! Mooi man!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Apr 11, 2023 1:41 pm
by Nico Harris
ruaanb wrote: Tue Apr 11, 2023 1:19 pm
Atta! Mooi man!
Dankie mnr!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Mar 03, 2024 7:42 am
by Gerhardu
More.
Nadat die geweer klaar gebou is het ek nie baie tyd aan hom spandeer nie maar hy is nou darem finaal reg. Lading so bietjie minder gemaak.
Avg spoed: 2716fps
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Mar 03, 2024 12:50 pm
by Supacow
Netjies!
Stoute 0-kwes
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Mar 04, 2024 12:07 am
by JDEls
375 Cheytac
393gr Peregrine Glider
Ralph Badenhorst Geweer
FB_IMG_1709503488300.jpg
FB_IMG_1709503498011.jpg
Sent from my CPH2371 using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Mar 04, 2024 5:50 pm
by Apie
JDEls wrote:375 Cheytac
393gr Peregrine Glider
Ralph Badenhorst Geweer
FB_IMG_1709503488300.jpg
FB_IMG_1709503498011.jpg
Sent from my CPH2371 using Tapatalk
Ja man! Daai is mooi!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 05, 2024 9:45 am
by Wouter Roets
Indrukwekkend! Welgedaan.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 05, 2024 8:29 pm
by snakker
Gerhardu wrote:More.
Nadat die geweer klaar gebou is het ek nie baie tyd aan hom spandeer nie maar hy is nou darem finaal reg. Lading so bietjie minder gemaak.
Avg spoed: 2716fps
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Blikemmer, daai is lekker spoed vir 30-06 AI met daai swaar punt! Hoe lank is daai loop?
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Wed Mar 06, 2024 8:06 am
by Gerhardu
snakker wrote: Tue Mar 05, 2024 8:29 pm
Gerhardu wrote:More.
Nadat die geweer klaar gebou is het ek nie baie tyd aan hom spandeer nie maar hy is nou darem finaal reg. Lading so bietjie minder gemaak.
Avg spoed: 2716fps
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Blikemmer, daai is lekker spoed vir 30-06 AI met daai swaar punt! Hoe lank is daai loop?
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Hy is 28 duim Heavy palma 1-10 twist. 2700fps is nog so aan die stadige kant. Hy haal 2800fps baie maklik. Maar glo hy sal nog spoed optel na sy eerste 100 skote.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Wed Mar 06, 2024 8:42 am
by Arnold
Mooi geskiet Manne!
Gerhardu, daai klink soos 'n 300 WSM

Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Wed Mar 06, 2024 11:10 am
by JohanvB
Yesso, ek wens! Welgedaan julle!!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun May 26, 2024 8:52 pm
by Glocked
'N nuwe persoonlike beste vir my !
Screenshot_20240526-204846_Range Buddy.jpg
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun May 26, 2024 8:56 pm
by Supacow
Netjies!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon May 27, 2024 12:53 am
by SakoTrippel2
Baie Netjiese Groep... Baie vertroue in die geweer om aan te hou skiet as hulle so naby die kant land!
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon May 27, 2024 8:33 am
by Cbird
Dit is nou al n paar jaar terug Sako S85 met 26” 1-7 twist
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sat Jun 01, 2024 10:55 pm
by jankraay
Het vandag die groep op 1012m geskiet met die .338 Ackley.
Sterre was mooi in lyn gewees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jun 02, 2024 6:06 am
by JohanvB
Sjoe, welgedaan!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jun 02, 2024 6:53 am
by Heinz Petersen
Jan, daai groep lyk nie te sleg vir wat jy al voorheen reg gekry het nie, maar well done vir die een
Plak daai blikkie op daai plaat vas en wys vir ons jy skiet hom raak.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jun 02, 2024 7:52 am
by Lategan1
Mooi en lekker!
Beste.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jun 02, 2024 7:53 am
by jankraay
Heinz Petersen wrote:Jan, daai groep lyk nie te sleg vir wat jy al voorheen reg gekry het nie, maar well done vir die een
Plak daai blikkie op daai plaat vas en wys vir ons jy skiet hom raak.
Nie n slegte idee nie Oom
Dink ek moet die probeer…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jun 09, 2024 10:56 am
by Bosveld101

6 XC
26” loop
109 Berger LRHT
3080 fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jun 09, 2024 11:01 am
by Bosveld101

7 SS
Infinite Arms
26” loop
184 Berger Hybrid
2930fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jun 09, 2024 3:41 pm
by Glocked
Bosveld101 wrote: Sun Jun 09, 2024 11:01 am

7 SS
Infinite Arms
26” loop
184 Berger Hybrid
2930fps
Jis die ding skiet amper so goed as wat hy lyk ! Baie netjies !!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jun 09, 2024 3:56 pm
by Rath1976
Beautiful gun,
Also have a 300PRC in that action and it beams.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jun 11, 2024 7:20 am
by 6.5/284Norma
6 Creednoor met Berger 105 gr Hybrid.
1025 m
Die middel van die twee verste skootmerke is 70mm van mekaar.
6Creedmoorgroep.jpg