Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Petrus
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sat Mar 31, 2012 6:32 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Petrus »

Dankie Visstok, ek glo ek sal baie leer en dit geniet
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom aan al die nuwe manne, glo julle gaan dit geniet hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Liza

Re: Nuwe aansluitings

Post by Liza »

Middag almal, wil net kom groet en se hallo!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Welkom aan al die nuwe mense

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
kuwinamab

Re: Nuwe aansluitings

Post by kuwinamab »

Yes Manne
my naam is Harry Erasmus van die plaas Kuwinamab naby Dordabis, suid oos van Windhoek.
Ek het tussen gister en vanmiddag my eerste 4 jakkalse geskiet deur gebruik te maak van die foxpro roeper. sommer so uit die windpomp uit want die gras is te ruig as jy op die grond staan. Was baie lekker en wil graag meer leer wat om te doen en wat om nie te doen nie.
Sien uit daarna om deel van julle forum te wees.
groete
Kuwinamab
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Liza / Kuwinamab

Welkom hier, glo julle sal julle geniet  ;)  Hier's 'n magdom kennis wat hier rond gaan  ;D

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
CORRA

Re: Nuwe aansluitings

Post by CORRA »

Naand Manne

My naam is Cor Meintjes hier van Krepeerpoort ek meen Kareepoort Brits
Vincehond my buurman het my van julle vertel en gedink ek kan baie baat en leer van almal hier.

Ek boer maar vir n lewe en het grooot passie en liefde vir jag. Sien uit om saam te gesels en almal te ontmoet

Groete Corra.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Naand Corra

Welkom  hier en geniet dit

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Welkom aan al die nuwe lede bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne en Maninne

Baie welkom hier op Jaracal en ek hoop en glo julle gaan dit sommer baie geniet!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Doepa

Re: Nuwe aansluitings

Post by Doepa »

Hallo aan almal daar buite. My naam is Doepie. Ek bly in Pta , werk by n spesery maatskapy is fotograaf en besit ? biltong winkel. Soos julle kan sien is vleis in my bloed, mal oor jag, gewere,kameras en my vrou. Ek sien baie uit om met julle ouens ( en vrouens ) te gesels.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

Kuw
kuwinamab wrote: Yes Manne
my naam is Harry Erasmus van die plaas Kuwinamab naby Dordabis, suid oos van Windhoek.
Ek het tussen gister en vanmiddag my eerste 4 jakkalse geskiet deur gebruik te maak van die foxpro roeper. sommer so uit die windpomp uit want die gras is te ruig as jy op die grond staan. Was baie lekker en wil graag meer leer wat om te doen en wat om nie te doen nie.
Sien uit daarna om deel van julle forum te wees.
groete
Kuwinamab
Kuwinamab - was jy eers voorheen by Plastic Packaging in Windhoek?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Arno Pienaar »

Baie welkom aan almal en geniet die Forum !!!
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ferdi »

Baie Welkom aan die nuwelinge.

Ek glo julle sal dit hier geniet

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
toy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sat Apr 14, 2012 4:19 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by toy »

Naand almal my naam is toy visser van koringberg. My liefde vir jag en gewere het my al paar keer by die forum uitgebring en ek geniet die inligting en stories hier by julle. Ek hoop ons kan nog lekker gesels. Groete
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Arno Pienaar »

Toy baie welkom hier en geniet dit saam met ons
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by DawieKotze »

Baie welkom aan al die manne (en mannin  ;)) wat die afgelope tyd aangesluit het!!

Geneit dit en deel ook julle kennis met ons.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom aan al die nuwelinge !

Geniet dit hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe lede wat die afgelope rukkie aangesluit het! Hoop julle geniet dit hier saam ons! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Carl »

Hallo,
Ek bly in Rustenburg. Ek het aangesluit vir die algemene jag en geweer inligting. Hier is nie so baie skape dat die jakkalse en katte pla nie. Skoonpa boer met wild so 20 minute van die huis. Ek is dus omtrent elk Saterdag daar, om 'n draai te stap in die veld. Soms jag ek in Namibi?, eenkeer 'n jaar in Kimberley en die res Bosveld.

Carl
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ROBBIE1 »

Goeie dag manne en dames.

Ek is Robbie Roberts, eienaar van Wildshoekie Vleismark in Pretoria Noord. Ons doen wildsverwerking en ook grootmaat verspreiding van wild produkte, spesialiseer in werklikheid in wild.

Een van my jagter kliente het my van die forum vertel, en siedaar, hiers ek ook nou n newbee!!

Hoop ons gaan mekaar nog baie kan leer en lekker gesels, ek maar min op, maar as ek kans kry spring ek gou in!!

Groete.

Robbie
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Welkom aan al die nuwe manne.
Robbie,
Jy's net hier om die draai van my.
PM vir my asb 'n volledige pryslys van jou wildbewerking. Ek sal jou graag wil ondersteun as jou pryse reg is.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Reyneke »

Welkom almal. Hierdie word soos 'n drug. Baie verslawend enil altyd op 'n "high" wees.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons!! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by grumpy »

Vistok, het jy in die bed ge wieps of is dit jou tweede pajama toilet dril?  ;D ;D ;D
Post Reply