Page 17 of 21

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 12:00 pm
by PWV
Cbird, is jy op 'n plaas dat jy so lekker kan skiet? (Mooi geskiet)
Ons sit droëbek hier, want geen skietbaan is oop nie!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 12:41 pm
by Cbird
PWV wrote: Tue Apr 28, 2020 12:00 pm Cbird, is jy op 'n plaas dat jy so lekker kan skiet? (Mooi geskiet)
Ons sit droëbek hier, want geen skietbaan is oop nie!
Goeie Middag PWV

Nee ongelukkig nie, maar moet ook seker sê gelukkig nie anders het ek niks meer kruit en punte oor gehaad nie.
Die was op 'n goeie vriend se plaas hy het 'n 1000m skietbaan vir eie gebruik met gonge elke 100m, baie lekker om daar te gaan kuier.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 12:56 pm
by swc-tr
Cbird wrote:5 Skote met 22-250 Rem, 80gr VLD's,S365 Lot 89 met Magnetospeed op die loop op 1000m. Die kol is 200mm in deursnee
Julle langafstand gongskieters kan gerus F-klas Bisley probeer. Hulle teikengroottes op 900m is n kol van 254mm (tel 5 punte) met n v-kol van 127mm. Om kompeterend te wees, skiet van die manne 10 skote binne daai 5 ring, met heelwat v-kolle.

En hulle kannie wag vir gunstige weersomstandighede nie. 3 skuts skiet saam op n skyf, skoot na skoot. Wanneer die teiken verskyn wat die vorige skut se skoot aandui, het jy 45 sekondes om te skiet. Kan dus nie wag vir die wind om te gaan lê nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 12:57 pm
by jankraay
swc-tr wrote:

As SA’s weer voortgaan skiet ek versker. Sou nou geskiet het maar dankie Lockdown...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 12:59 pm
by swc-tr
O ja, vergeet om te noem, slegs windvlae aan die kant van die baan word toegelaat. Geen windspoedlesers, ballistiese apps, ens word toegelaat nie. Skut moet self die wind "lees"

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 1:24 pm
by Eugene
swc-tr wrote: Tue Apr 28, 2020 12:59 pm O ja, vergeet om te noem, slegs windvlae aan die kant van die baan word toegelaat. Geen windspoedlesers, ballistiese apps, ens word toegelaat nie. Skut moet self die wind "lees"

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Schalk, ek dink die Bisley-manne oorskat die waarde van 'n windspoedleser en onderskat die waarde van vlae elke 100m. 'n Windspoedleser het net vir jou waarde by die skietpunt en niks verder nie. As ek forseer word om te kies, vat ek 9,9 uit 10 keer eerder die vlae as 'n windspoedleser. By Dirkie Uys tydens superliga se Hunters/Sportskiet, gebruik ons die windspoedlesers dalk die oggend as ons daar aankom en dan verder op die vlae alleenlik. Die vlae is verseker meer akkuraat en makliker om te lees, veral as mens 2 sighters het om seker te maak... Wanneer dit begin lol, is as jy net die windspoedleser het op die skietpunt en geen verdere vlae nie, want ek en mirage lees, het mekaar nog nie so lekker gevind nie....

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 2:04 pm
by Pinkes
Eugene wrote: Tue Apr 28, 2020 1:24 pm
swc-tr wrote: Tue Apr 28, 2020 12:59 pm O ja, vergeet om te noem, slegs windvlae aan die kant van die baan word toegelaat. Geen windspoedlesers, ballistiese apps, ens word toegelaat nie. Skut moet self die wind "lees"

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
want ek en mirage lees, het mekaar nog nie so lekker gevind nie....
Kan myself en baie ander manne insluit by die sin hierbo..!!! :laugh: n Oom wat nou al oor die 30jaar bisley skiet sê jy kan nie net op mirage gaan of net op 1 vlag nie,jy moet alles gebruik..!! en tot hy mis maar soms iets!!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 3:39 pm
by swc-tr
Pinkes, jy laat my skrik, ek besef nou net ek skiet al 34jr Bisley!!! Hoop nie ek is n ou omie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 3:42 pm
by JPS
swc-tr wrote: Tue Apr 28, 2020 12:56 pm
Cbird wrote:5 Skote met 22-250 Rem, 80gr VLD's,S365 Lot 89 met Magnetospeed op die loop op 1000m. Die kol is 200mm in deursnee
Julle langafstand gongskieters kan gerus F-klas Bisley probeer. Hulle teikengroottes op 900m is n kol van 254mm (tel 5 punte) met n v-kol van 127mm. Om kompeterend te wees, skiet van die manne 10 skote binne daai 5 ring, met heelwat v-kolle.

En hulle kannie wag vir gunstige weersomstandighede nie. 3 skuts skiet saam op n skyf, skoot na skoot. Wanneer die teiken verskyn wat die vorige skut se skoot aandui, het jy 45 sekondes om te skiet. Kan dus nie wag vir die wind om te gaan lê nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Schalk,

Soos my naamgenoot noem was daar eintlik heelwat inskrywings die jaar gewees vir die sporting vir die SA's.
En die dat hulle mag skiet met KD en heelwat mense gaan vertel hoe lekker dit was (as dit nou gebeur weer eendag) gaan net die sporting klas laat groeie voorentoe. En soos daai gunne skiet op 1500 plus meter gaan 900m walk in the park wees vir hulle ++>:

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 3:43 pm
by JPS
Nee hel Schalk, jy is dan verseker al 'n OU omie ++>: ++>:

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 3:52 pm
by swc-tr
Party van ons het net baie vroeër begin.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 3:54 pm
by swc-tr
Soos hierdie foto wysImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 5:03 pm
by Ammion
JPS wrote: Tue Apr 28, 2020 3:42 pm
swc-tr wrote: Tue Apr 28, 2020 12:56 pm
Cbird wrote:5 Skote met 22-250 Rem, 80gr VLD's,S365 Lot 89 met Magnetospeed op die loop op 1000m. Die kol is 200mm in deursnee
Julle langafstand gongskieters kan gerus F-klas Bisley probeer. Hulle teikengroottes op 900m is n kol van 254mm (tel 5 punte) met n v-kol van 127mm. Om kompeterend te wees, skiet van die manne 10 skote binne daai 5 ring, met heelwat v-kolle.

En hulle kannie wag vir gunstige weersomstandighede nie. 3 skuts skiet saam op n skyf, skoot na skoot. Wanneer die teiken verskyn wat die vorige skut se skoot aandui, het jy 45 sekondes om te skiet. Kan dus nie wag vir die wind om te gaan lê nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Schalk,

Soos my naamgenoot noem was daar eintlik heelwat inskrywings die jaar gewees vir die sporting vir die SA's.
En die dat hulle mag skiet met KD en heelwat mense gaan vertel hoe lekker dit was (as dit nou gebeur weer eendag) gaan net die sporting klas laat groeie voorentoe. En soos daai gunne skiet op 1500 plus meter gaan 900m walk in the park wees vir hulle ++>:
Ek sien ook baie groei potensiaal vir die Sporting Klas. Moet se ons het die paar keer wat ons saam met die manne in Bloemfontein gaan skiet het baie geniet.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 5:03 pm
by Capt. Yoda
Wat is daai groen ding da agter julle met die wit merke op?
Lyk soos n tiepe ou rekenaar of iets, was dit toe julle nog skool toe gestap het Schalk ++>:

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 5:29 pm
by JPS
Schalk,

Daar sit jy nou die bewys op dat jy ook maar diep in jou hart nog altyd 'n effer is soos ons ;D ;D ;D

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 6:31 pm
by swc-tr
Cappie, amper laat jy my nou vloek.
JPS, jy weet net manne wat KAN skiet, skiet gaaitjies. Die effers probeer nog, hulle kan dan nie eers self die geweer vashou nie.

Grappies, solank almal kruit brand, is die saak reg.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 8:41 pm
by jankraay
swc-tr wrote:Cappie, amper laat jy my nou vloek.
JPS, jy weet net manne wat KAN skiet, skiet gaaitjies. Die effers probeer nog, hulle kan dan nie eers self die geweer vashou nie.

Grappies, solank almal kruit brand, is die saak reg.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jitte nou wonder ek wat daar van ons Sport klas met KD’s gese gaan word...haha

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Apr 29, 2020 10:10 am
by JPS
Naamgenoot,

Sporting val onder F Klas, so jy is ook maar 'n Effer saam ons ander klomp wat nie uit die ou dae kom nie. ++>:

Nee wat Schalk ek stem, Solank ons kruit brand (en hel ek wens ek kan op baan uitkom en biejie skiet) gewoonlik die tyd begin ons al weer lus raak vir skiet na die Nationaal se 8 dae van skiet. En nou het ons al vir meer as maand laas geskiet :-X

So op 'n kant nota. Ek het groot respek vir die manne, soos jy weet, wat met gaaitjie visier en 308 met 155gn koeels skiet soos julle kan van 300m tot 900m. Al is dit op groter teiken as F klas is dit nog steeds ongelooflik hoe julle manne skiet en kan windlees.

Die manne wat nog skiet op die stadium is BAIE gelukkig....

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat May 02, 2020 11:01 am
by tau
Ek het lading ontwikkeling met Vihtavouri 550 gedoen op my .243 Howa. Hy skiet toe diep mooi, toe ek kruit kry om te laai, sien ek daar is dan nou 365 in my kluis!!! Ek laai toe weer my ou ladings.... toe ek klaar is onthou ek hoekom ek nou weer kruit het, ek het 130 x 7mm RM koeëls getrek toe ek vir hom oor is na Norma MRP. Dit was ook veronderstel om Lot 83 te wes.

Skiet toe op 100 m die groep met die S365
Image
Ek wou huil, want die VV skiet in een gat op 100mImageImageImageImage. Elk geval ek is op skietbaan en skiet toe maar verder. Die .243 is net my Springbok geweer. Hy het nie 20 MOA rail of fancy scope nie.
Image
535 meter

Image
600 meter
Image
710m. 5 skote regs onder is Somchem en skoot op senter is Vv550 met dieselfde verstelling op scope. Ongelukkig is my dial verby op 690 m so ek kon nie op 1000 m skiet nie. Interesant om te sien hoe daardie lading wat so swak op 100m skiet op 600m so mooi maak.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat May 02, 2020 12:29 pm
by Eugene
Netjies Tau!!!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat May 02, 2020 3:43 pm
by JPS
Tau,

Netjies geskiet op die langpad
Jy dalk daai gun mooiskoon gemaak gedurende lockdown?

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat May 02, 2020 11:43 pm
by jankraay
JPS wrote:Tau,

Netjies geskiet op die langpad
Jy dalk daai gun mooiskoon gemaak gedurende lockdown?
Truckers maak nie hulle guns skoon nie naamgenoot...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun May 03, 2020 8:57 pm
by JPS
++>: ++>: ++>:

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun May 03, 2020 9:55 pm
by tau
JPS wrote:Tau,

Netjies geskiet op die langpad
Jy dalk daai gun mooiskoon gemaak gedurende lockdown?
Geweer het al so 20 skote geskiet voor die skiet na ek hom met CMH en M96 geskrop het.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun May 03, 2020 9:56 pm
by tau
jankraay wrote:
JPS wrote:Tau,

Netjies geskiet op die langpad
Jy dalk daai gun mooiskoon gemaak gedurende lockdown?
Truckers maak nie hulle guns skoon nie naamgenoot...

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek skiet hulle mos skoon