Page 16 of 30

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 10:24 am
by GreyGhostGear
tafjak wrote:Jakkalsgat

As daar 'n behoefte vir so iets is, sal ek ek een gee om gejag te word. Sal ook ram wees, hier is redelik baie van hulle en sien nie dat dit enige skade kan doen nie. Kom ook agter dat baie min indien enige by gevang word.

Ek sal 'n springbok of 2 ingooi saam met die steenbok. Die wenner hiervan sal net met kaartjie houer #1000 moet saamjag op dieselfde tyd.

Mooiloop
Ek sal nog 'n jag hemp elk borg vir die 2 manne wat die jag by Taffie wen.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 10:39 am
by NicoSmit
kaartjies gekoop en mail gestuur

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 11:11 am
by tafjak
Petrie

Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.

Mooiloop

Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 11:41 am
by Eugene
tafjak wrote:Petrie

Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.

Mooiloop

Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha
Taffie, as ek 'n gratis egskeiding of testament bygooi, kan ek ook saamkom? ;)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 12:07 pm
by tafjak
Eugene

Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 12:51 pm
by douw
Eugene wrote:
tafjak wrote:Petrie

Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.

Mooiloop

Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha
Taffie, as ek 'n gratis egskeiding of testament bygooi, kan ek ook saamkom? ;)
Lyk of Eugene darem iets anders ook kan bied!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 12:53 pm
by Eugene
tafjak wrote:Eugene

Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha
Ek maak f..... lekker kos! Enige kos, van Masterchef tot gewone potjiekos!

>:D >:D >:D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 12:55 pm
by douw
Eugene wrote:
tafjak wrote:Eugene

Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha
Ek maak f..... lekker kos! Enige kos, van Masterchef tot gewone potjiekos!

>:D >:D >:D

Eugene, hoe lyk dit met 'n Masterchef "Jaracal edition" dan kan die wenner saamgaan na oom Taffie!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 1:02 pm
by Jakkalsgat
tafjak wrote:Jakkalsgat

As daar 'n behoefte vir so iets is, sal ek ek een gee om gejag te word. Sal ook ram wees, hier is redelik baie van hulle en sien nie dat dit enige skade kan doen nie. Kom ook agter dat baie min indien enige by gevang word.

Ek sal 'n springbok of 2 ingooi saam met die steenbok. Die wenner hiervan sal net met kaartjie houer #1000 moet saamjag op dieselfde tyd.

Mooiloop
GreyGhostGear wrote:
Ek sal nog 'n jag hemp elk borg vir die 2 manne wat die jag by Taffie wen.
Petri en Taffie baie dankie.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 1:48 pm
by MONTIE
Eugene wrote:
tafjak wrote:Petrie

Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.

Mooiloop

Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha
Taffie, as ek 'n gratis egskeiding of testament bygooi, kan ek ook saamkom? ;)
Sit dit by die pryse Eugene.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 1:57 pm
by Stefan764
douw wrote:
Eugene wrote:
tafjak wrote:Eugene

Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha
Ek maak f..... lekker kos! Enige kos, van Masterchef tot gewone potjiekos!

>:D >:D >:D

Eugene, hoe lyk dit met 'n Masterchef "Jaracal edition" dan kan die wenner saamgaan na oom Taffie!
Pasop net, ons het met hierdie jaar se StNW trip ook so n Masterchef saamgevat en ek dink van die 8dae het hy een keer gebraai. Kon dam lekker drink die Masterchef hahahaha.

Groete en well done aan almal wat deelneem, dis n MOERSKE verskil om so hoop geld aan n huis te skenk wat dit glad nie verwag of vir dit begroot het nie!! 3x Hoeraaas vir die volbloed Jaracal manne!!!

Stef

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 12, 2013 11:10 pm
by Rotty
Jippy da nog tyd vr my ook dam ek het al begin stres my dogter het my tab en laptop laat grond toe gan n nou sit papa sonder enige oordendlike kominikasie middel

Toe begin k stress ek is te laat

Maar ek kan julle amal se ek jul amal sien uit na daai groot jag dit sal lekker wees ja ma ek sien eerder uit na daai aand saam geno

Daai kakelse gan plat trek klink vr my soos pret

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 8:15 am
by BRNO (Pierre)
tafjak wrote:Petrie

Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.

Mooiloop

Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha
Ek het die laaste tyd so dik geword, hier is ten minste 10 hemde wat ek ook vir jou en die jagters kan gee. Sal dit natuurlik ook self kom oorhandig, en sal natuurlik ook my eie geweer saambring.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 8:26 am
by cassie_calvinia
Ek het die laaste tyd so dik geword
jy sal moet draf!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 8:29 am
by Eugene
cassie_calvinia wrote:
Ek het die laaste tyd so dik geword
jy sal moet draf!
'n Bul wat werk, is altyd maer.... Wats fout Pierre? Ek het nog van daai blou pilletjies ekstra, nadat my oupa oorlede is! Jy moet maar praat man! >:D >:D >:D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 8:46 am
by Eugene
Nog net 3 dae oor!!!!!

Bankbesonderhede

E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053

Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 9:05 am
by Marc
Dis payday vandag manne ;D

Kom ons maak die kissie mooi rond vol

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 10:11 am
by BRNO (Pierre)
Eugene wrote:
cassie_calvinia wrote:
Ek het die laaste tyd so dik geword
jy sal moet draf!
'n Bul wat werk, is altyd maer.... Wats fout Pierre? Ek het nog van daai blou pilletjies ekstra, nadat my oupa oorlede is! Jy moet maar praat man! >:D >:D >:D
Seker as dit vir jou werk, soos jy laas gese het, sal dit vir my ook werk. Stuur maar ons kyk.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 10:18 am
by cassie_calvinia
julle klomp ou bulle...!haha

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 10:28 am
by FCLoretz
onthou net die blou bulle se arms werk om biltong en bier in die mond te kry. Verder werk en oefen hulle nie veel nie. ;)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 3:49 pm
by Beretta
Jaco
My lyne is in die water
Beretta

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 5:34 pm
by ROBBIE1
Manne, die R100,000-00 is so naby, kom ons stoot hom asb!

Ek gooi n biltong en droewors hamper van 4kg in vir die man of dame wat die kaartjie koop wat die R100k volmaak, dis n waarde van R700-00.

Baie dankie vir Jaco en sy span, en al die lede hier, daai kinders gaan dit sooooo waardeer!!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 13, 2013 6:27 pm
by Beretta
Robbie
Dankie man wou nog altyd jou biltonge geproe het ;D ;D my lyn is in die water
Beretta

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Sat Dec 14, 2013 6:29 am
by Eugene
Nog 2 dae oor!!!!!!!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Sat Dec 14, 2013 7:18 am
by Silent Hunting
Wow manne. Al amper 100k? Dit wil gedoen word.