Page 15 of 31

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 10:04 am
by Gerhardu
Waar kan ons n pryslys kry?

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 10:08 am
by Frederik
VictorG wrote: Mon Nov 20, 2023 9:35 am Rudi die 160gr 7mm wat jy eersdaags gaan adverteer - is dit vir n 7x57 ?
Ja vir 7x57 en ander 7mm gewere ek het klaar ontvang moet nog net tyd kry vir laai en toets.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 10:59 am
by Wouter Roets
Freek jy darem al wragtig ver gekom van jou Impala dae...

Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 11:00 am
by Rudi Fischer
Kontak my dan stuur ek jou een (Pryslys)

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 11:02 am
by Gerhardu
Rudi Fischer wrote: Mon Nov 20, 2023 11:00 am Kontak my dan stuur ek jou een (Pryslys)
Nr asb.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 11:04 am
by Rudi Fischer
Gerhardu wrote:
Rudi Fischer wrote: Mon Nov 20, 2023 11:00 am Kontak my dan stuur ek jou een (Pryslys)
Nr asb.
Nul82 Nege78 Vier707

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 11:49 am
by Rudi Fischer
VictorG wrote:Rudi die 160gr 7mm wat jy eersdaags gaan adverteer - is dit vir n 7x57 ?
More VictorG

Behoort in meeste 7mm te werk

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 1:23 pm
by Lategan1
Rudi Fischer wrote: Mon Nov 20, 2023 11:04 am
Gerhardu wrote:
Rudi Fischer wrote: Mon Nov 20, 2023 11:00 am Kontak my dan stuur ek jou een (Pryslys)
Nr asb.
Nul82 Nege78 Vier707
E-pos: safaribulletcompany@gmail.com

Beste.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 1:44 pm
by Frederik
Wouter Roets wrote: Mon Nov 20, 2023 10:59 am Freek jy darem al wragtig ver gekom van jou Impala dae...
Ek skiet seker oor 300 impalas per jaar of meer uit nogsteeds maar meestal op papier met die groter kalibers en hulle werk lekker as DG solids.

Maar die laaste twee jaar het meeste van my diere geval met SBC kooels.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 23, 2023 11:14 am
by ThinusS
My vrou het vanmore 'n blouwildebees bul en 'n vlakvark platgetrek met haar 7x57 en 160gr SBC koeëls. Die koeël op die foto is herwin uit die wildebees.
Quatering on skoot op ±200m.
160gr teen ±2500vps.
Koeël het dik skouerknop gebreek en tot in borsholte penetreer.

Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 23, 2023 7:38 pm
by Lategan1
Sien hier is ‘n stilte van verbasing!

Is dit nou nie maar eenmaal so dat ‘n laer spoed beter is vir vleisjagters nie.

Dit is uitstekend.

Beste.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 23, 2023 8:03 pm
by Rudi Fischer
Lategan1 wrote:Sien hier is ‘n stilte van verbasing!

Is dit nou nie maar eenmaal so dat ‘n laer spoed beter is vir vleisjagters nie.

Dit is uitstekend.

Beste.
Nou lekker gelag.

Ek skiet die naweek my 284 Win met die 160gr teen 2880 vps in wetpacks in van 100-500m

Kan hopelik later n paar foto’s kom plaas.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Nov 25, 2023 1:44 pm
by Rudi Fischer
Vandag gaan wetpacks toets met die 284 Winchester teen 2900 vps.
7mm 160gr SBC

Image

Hierdie was die koeels op 100m

Image
Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Nov 25, 2023 4:39 pm
by tripodmvr

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Nov 25, 2023 6:42 pm
by tripodmvr
Dit lyk asof die van 300m meer lood verloor het as die ander. Teen watter spoed het hulle op daardie afstand getref.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Nov 25, 2023 6:52 pm
by Rudi Fischer
tripodmvr wrote:Dit lyk asof die van 300m meer lood verloor het as die ander. Teen watter spoed het hulle op daardie afstand getref.
Impak spoed sou 2160 vps gewees het.

Hier is die twee koeels wat op 300m geskiet was.

Ek dink dit lyk asof die meer lood verloor het want hulle is meer ooper en nie so styf opgerol soos die wat teen n hoër getref het nie.

Image
Image
Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Nov 25, 2023 6:53 pm
by MyLani
Great to see excellent expansion at 300m

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 26, 2023 6:03 am
by Frederik
Baie netjies

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 26, 2023 7:47 am
by Rudi Fischer
Die foto wys beter hoe die koeel teen homself oprol met spoed

Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 26, 2023 8:25 am
by Dash431
Rudi jou koeels presteer ongelooflik goed. Presies wat jy daar sê, dit is bloot net dat minder lood vloei van die holte na buite.

Uitstekende werk Rudi!

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 26, 2023 8:38 am
by Rudi Fischer
Dash431 wrote:Rudi jou koeels presteer ongelooflik goed. Presies wat jy daar sê, dit is bloot net dat minder lood vloei van die holte na buite.

Uitstekende werk Rudi!
Baie dankie.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 26, 2023 10:17 am
by Ferdi Bam
Rudi,

Mooiso en goeie werk. Hou so aan.

Groete.


Ferdi Bam.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 26, 2023 2:57 pm
by LUAN
Ai nou gaan ek ook maar n 7mm moet koop...

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Tue Dec 12, 2023 4:06 pm
by MyLani
I've been busy with load development on my 300WM using the 180gr SBC.
Did test loads yesterday with a chrony. Rudi adjusted the data and gave me a load to use.

This was the first 3 shots at 100m with a bit of a wind. These bullets are really accurateImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Safari Bullet Company.

Posted: Tue Dec 12, 2023 9:08 pm
by Gideon@1
Wow!!!!
Well done!!!