Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Sep 08, 2019 11:07 am
Etter wetter, baie tight Nico.
Nico Harris wrote:Tikka super varmint
300wsm
208gr eldm @ 2760ft/s
Swarovski x5 5-25x56
Sinclair bipod
Kililfi Creek kolf
Sinclair tactical bipod
1710yds
Wintie!jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy moet op 100m skiet. Dalk kan jy nog kleiner gaan!jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai is bitter mooi geskiet.....ek dink nie ek het al beter gesien nie.jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wonder tog hoe daai groep op 100m sou lyk, dalk stabiliseer daai koeël eers hier by 600 of 700meter, ek raai sommer net... Maar ja, sou graag daai groep op 100,200 of 300 sou wou sien...jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hier is die setup LiaanApie wrote:Wintie!jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Watse voor en agter rus gebruik jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Haha baie dankie. My sterre was mooi in n ry daar.jdpretorius wrote:Daai is bitter mooi geskiet.....ek dink nie ek het al beter gesien nie.jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek weet self nie hoe lyk hy op 100-300m nie. Het hulle op 600 en 1000 geskiet waar ek altud die ladings skiet. Ek is maar 11.1.11 op 100m met n groep skietJohanvB wrote:Ek wonder tog hoe daai groep op 100m sou lyk, dalk stabiliseer daai koeël eers hier by 600 of 700meter, ek raai sommer net... Maar ja, sou graag daai groep op 100,200 of 300 sou wou sien...jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk

jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hello ChristoChristoK wrote:jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie mooi groep Jan, watse kaliber is dit?
Werner vertel gister jy bou so 'n spog speelding (ek het vir hom jou mooi gong gewys) .....nou sien ek dis einste die.jankraay wrote:
Dit is n 6.5-284
Sent from my iPhone using Tapatalk
Watse scope is bo op?jankraay wrote:Hello ChristoChristoK wrote:jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190919/dc1d19bc939a86b950cb7c5df6e447ad.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie mooi groep Jan, watse kaliber is dit?
Dit is n 6.5-284
Sent from my iPhone using Tapatalk