Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Capt. Oblivious wrote:Mens sou dink in die tyd wat ons in lewe sou dit nie eers nodig wees om n kaart te druk nie, jy het n app op jou foon vir alles sekerlik kan daar n stelstel wees waar Oom Poliesman of self die ou by die geweer winkel net jou ID nommer in n rekenaar/laptop of self sy foon kan in tik om te sien of die serial nommer op jou geweer regtig aan jou behoort.
In n wereld waar dinge gewerk het sou mens online jou papiere in vul, proof of payment aan heg en binne 24 uur kan jou documte sekerlik op die stelsel wees en worst case as die mense nou self jou dokumente wil bekyk behoort alles binne n week af gehandel te wees en dan as daar nie eers n nut vir n kaartjie was nie sou jou "nuwe liksens" net op jou online profiel gelaai word....maar ja ek besef daar is plekke in die land waar daar nie eers n toilet is wat spoel nie...
Handed in my application for renewal of my Competency Certificate and .243 licence ninety days before expiry as prescribed by the Law. On the SAPS online enquiry system the status is "In process". The competency and license expire 16 May 2021. I think there is little to zero chance that I will have the renewed Competency or .243 license in my possession by 16 May. I have been using the .243 a lot because my sons can shoot with it and it has a silencer. I won't be able to use that firearm until I get the new license. In fact, since my Competency Certificate expires on 16 May, I assume that I won't be able to use ANY of my firearms from then, until the renewed Competency Certificate has been granted and is in my possession!! Pathetic
Carlc wrote: Fri May 07, 2021 10:18 am
Dimitri, according my local DFO you are allowed to use your firearm as usual. Just keep the proof of your application with the expired licence.
Good to know. Thank you Carl.
I just hope that the officer who stops me on the road got the memo as well.
Carlc wrote: Fri May 07, 2021 10:18 am
Dimitri, according my local DFO you are allowed to use your firearm as usual. Just keep the proof of your application with the expired licence.
Correct gents. Section 24(4) if the Acts states if you applied for renewal on time, your license remains valid until they have decided on the renewal.

[/quote]
Dimitri wrote: Fri May 07, 2021 9:58 am
Handed in my application for renewal of my Competency Certificate and .243 licence ninety days before expiry as prescribed by the Law. On the SAPS online enquiry system the status is "In process". The competency and license expire 16 May 2021. I think there is little to zero chance that I will have the renewed Competency or .243 license in my possession by 16 May. I have been using the .243 a lot because my sons can shoot with it and it has a silencer. I won't be able to use that firearm until I get the new license. In fact, since my Competency Certificate expires on 16 May, I assume that I won't be able to use ANY of my firearms from then, until the renewed Competency Certificate has been granted and is in my possession!! Pathetic
I am in the exact same situation. Had to renew competency and a licence. Been seeing the "In process" for 200+ days now.
Was gou vanoggend by Brooklyn polisiestasie, met die hoop dat my kaartjie al daar is (wag al vir 4 weke lank).
Kotie wat daar werk sê my die laaste batch kaartjies was ontvang op 15 Maart, en dat hulle glad nie tans besig is om kaartjies te druk by CFR-drukker nie.
Die probleem is teen die tyd wat jy jou kaartjie ontvang het jy al lankal weer n jik vir iets anders.............En dan het jy permanent n aansoek wat erens in die lug hang....
Nou hoor ek vandag da is n poliesman ini kaap wat 1000de wapens wat in gehandig is verkoop het. Fk weet ma ons moet n jaar + vir n ding wag wat jy gekoop het met jou eie geld
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
finch wrote: Fri Apr 09, 2021 12:01 pm
Bevoegtheid hernuwing ingedien 20/08/2021. Nou net sms ontvang dat hernuwing goedgekeur is (167 werksdae later).
My hernuwings het vinnig ge-eskalleer op provinsiale vlak na bostaande opvolg. Hier by 185 werksdae wys my hernuwings goedgekeur.
Net ter inligting vir ander mense wat wag, na n paar oproepe met die relevante persone lyk dit nie goed nie. SAPS sit met te min mense en daar is meer as 14k hernuwings op die betrokke persoon met wie ek gepraat het se "lessenaar". Hulle het basies van Maandag tot Woensdag net gesoek vir my aansoeke tussen die hope papiere.
Ek vra dan ook byvoorbaat onverskoning vir almal in die Wes-Kaap met uitstaande hernuwings voor wie ek ingedruk het in die ry... ;-)
Capt. Oblivious wrote: Thu May 13, 2021 3:44 pm
Nou hoor ek vandag da is n poliesman ini kaap wat 1000de wapens wat in gehandig is verkoop het. Fk weet ma ons moet n jaar + vir n ding wag wat jy gekoop het met jou eie geld
Jy moet nou slim dink. Laat jou liksens verval, gaan handig die wapen in en dan koop jy hom net weer terug by die poliesman. Dan het jy jou geweer terug en jy hoef nie weer aansoek te doen vir die liksens nie.
Hennie van der Merwe wrote: Wed May 12, 2021 11:10 am
Was gou vanoggend by Brooklyn polisiestasie, met die hoop dat my kaartjie al daar is (wag al vir 4 weke lank).
Kotie wat daar werk sê my die laaste batch kaartjies was ontvang op 15 Maart, en dat hulle glad nie tans besig is om kaartjies te druk by CFR-drukker nie.
Mens sou nou wou glo dat die wapenhandelaars ons sou tegemoetkom deur wapens af te gee ogv sms'e ontvang dat wapens goedgekeur is (immers is die wapens nou wettig op die stelsel).
Dit is tog SAPS se nalate dat die druk van lisensiekaartjies nie gebeur nie, maar nee, die wapenhandelaars weier. Dring aan op wit lisensiekaartjies...
Vandag my kaarties opgetel, +-6 weke nadat lisensies goedgekeur is. Daar het baie nuwe kaarte ingekom vanaf CFR en more kom daar nog n vrag na Olifantsfontein SAPS. Darem goeie nuus...
Goeie nuus. Ek hoop maar net dit geld vir ander polisie stasies ook. Ek wag nou 4 weke vir my 458 se kaartjie. Sal graag nog hierdie jagseisoen iets met hom wil plat trek.