22-250 COUNTACH
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Gaan more nog eenkeer probeer om iemand met insae in die saak in die hande te kry , as dit nie werk nie laat hulle my geen ander keuse as om te prosedeer .
DD
DD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Net jammer dat jy nie die roer by Geno gekoop het nie dan het jy nou al lekker geskiet met n nuwe loop. Hy staan agter sy produkte wat hy verkoop al moet hy self in sy persoonlike hoedanigheid daarvoor betaal.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Hiermee bevestig ek dat die geweer tot sub .5 moa groepe met 69gr en 77gr lapua scenaars skiet en dus binne die vervaardiger se spesifikasie funksioneer.
Ek is van mening dat swak kommunikasie aanleiding gegee het tot die eskalasie van my probleme met die geweer tot n dispuut met die verspreider .Rapala VMC het al my bekommernisse tot my bevrediging aangespreek en ek is heeltemal tevrede met die diens wat ek van hulle ontvang het.

- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2470
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 22-250 COUNTACH
DD ek lees nou hier maar tussen die lyne maar skiet hy dan met ander punte ook sub 0.5 MOA of net die lapua's
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Diesel Dog wrote:Hiermee bevestig ek dat die geweer tot sub .5 moa groepe met 69gr en 77gr lapua scenaars skiet en dus binne die vervaardiger se spesifikasie funksioneer.
Ek is van mening dat swak kommunikasie aanleiding gegee het tot die eskalasie van my probleme met die geweer tot n dispuut met die verspreider .Rapala VMC het al my bekommernisse tot my bevrediging aangespreek en ek is heeltemal tevrede met die diens wat ek van hulle ontvang het.
DD
So wat was die fout met die roer?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Kyk DD kan skryf, maar die laaste post van hom, ek wonder!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: 22-250 COUNTACH
DD, hierdie skrywe van jou klink darem baie soos 'n voorgeskrewe regsverklaring. Ons gaan seker niks verder van die Countach hoor nie, en die jakkalse hoef seker ook nie langer bang vir hom te wees nie....Diesel Dog wrote:Hiermee bevestig ek dat die geweer tot sub .5 moa groepe met 69gr en 77gr lapua scenaars skiet en dus binne die vervaardiger se spesifikasie funksioneer.
Ek is van mening dat swak kommunikasie aanleiding gegee het tot die eskalasie van my probleme met die geweer tot n dispuut met die verspreider .Rapala VMC het al my bekommernisse tot my bevrediging aangespreek en ek is heeltemal tevrede met die diens wat ek van hulle ontvang het.
DD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 22-250 COUNTACH
Ek weet net dat in my lewe sal daar nie n sabatti in my kluis staan nie
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: 22-250 COUNTACH
NOOIT!!Armand Steenkamp wrote:Ek weet net dat in my lewe sal daar nie n sabatti in my kluis staan nie
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 22-250 COUNTACH
DD skiet nou so lekker dat hy nie tyd het om te skryf nie 
And as thy days, so shall thy strength be
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Kan die moderators die draad sluit asb!
DD
DD