Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Nella »

jayzet wrote: Thu Jul 23, 2020 10:42 am More almal,
Weet iemand dalk waar ek die vlogende kan koop:
12v 180 Amp hour sealed, deep cycle battery.
Soek 28 van hierdie eenhede.
Groete
Jannie Moolman
0722720271
Ek het vir jou n boodskap op jou foon gestuur.
Just smile and wave boys >:D
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Smit@50 »

Manne het enige iemand raad vir n solar swembad pomp? Ek sit tussen twee vure kan n 900W solar pomp en sy panele koop dan moet hy saam met jou huidige pomp gekoppel word dat indien daar dalk nie son is nie jy nog steeds jou ou AC pomp kan gebruik dit is R17 k rand. Dan kry jy n ander opsie ( Badu systeem) wat jy panele kontrole boks en solar voltage booster koop hy koppel jy jou AC krag op kontrole boks en gebruik jou ou pomp 1.1 kw hy hardloop op solar en sodra hy nie genoeg solar het nie trek hy van jou ac af die additionele krag wat hy nodig het maar dit kos 27 k rand. Het iemand ondervinding met dit wat kan raad gee asb

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Nella »

Goedige more Oom Smit.
Ek sal en het al baie oom se probleem so bietjie anders benader.
Vir R27 K sit ek defnetief n 5kw "inverter" in met 2.2kw se sonpanele by.
Dit is nou wel nie die goedkoper opsie nie maar die stelsel sal nie net gemaklik die swembad pomp hardloop nie maar kan met meer panele in die toekoms basies grootste gedeelte van jou huis ook deur die dag dra..
Met oom se ander twee opsies is dit net n opposing vir die swembad pomp self.
Skakel my gerus dan verduidelik ek oom presies hoe om sit te doen.
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Plaashaas »

Ek stem 100% met Nella. Vir daai geld (Bietjie meer) sal ek eerder n stelsel doen wat baie meer as net n pomp kan trek. Panele is "goedkoop" en ek sal klaar 4kW instaleer en klaar kry.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Plaashaas »

More manne

Ek het so klein Excel calculator gemaak wat Solar stelsels uitwerk, beraamde koste en ROI (Return on investment).

Stuur vir my n PM dan epos ek hom vir jou.
Dirk777
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Dirk777 »

^^ Ek het Plaashaas se Exel al gesien, dis ongelooflik hoe gou mens jou geld kan terug kry, en dat vir altyd ontslae kan wees van ESKOM.
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Apie »

Image

Wat dink julle manne oor hierdie aanbod?

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Heinds »

Apie wrote:Image

Wat dink julle manne oor hierdie aanbod?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk vir my duur. Die sunsyk inverters is wel baie goed. Het self een.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Pvdw »

Apie wrote: Sat Sep 05, 2020 5:54 pm Image

Wat dink julle manne oor hierdie aanbod?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Normale prys en goeie produk. Ek voel net dat die battery uit speck is met die res van die paket. Dit sal verseker later opgegradeer moet word.
Last edited by Pvdw on Sat Sep 05, 2020 6:14 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Pvdw »

Goodwe 4.6 wat ek laasweek ingesit het. 4.4kW JA panele en 10.5kW Pylon batterye.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Heinds »

Heinds wrote:
Apie wrote:Image

Wat dink julle manne oor hierdie aanbod?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk vir my duur. Die sunsyk inverters is wel baie goed. Het self een.
Apie ek hou by my stelling dat die prys duur is. Hier is die feite:

Inverter: 35k
Panele: 50k
Batterye: 25k
Sundries?

So dit los 50k vir installasie en wins?

Lyk my ek moet begin solar installs doen..
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Pvdw »

DEYE 5kW hybride inverter met 6kW panele en 7kW Pylon batterye.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Pvdw »

Heinds wrote: Sat Sep 05, 2020 6:19 pm
Heinds wrote:
Apie wrote:Image

Wat dink julle manne oor hierdie aanbod?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk vir my duur. Die sunsyk inverters is wel baie goed. Het self een.
Apie ek hou by my stelling dat die prys duur is. Hier is die feite:

Inverter: 35k
Panele: 50k
Batterye: 25k
Sundries?

So dit los 50k vir installasie en wins?

Lyk my ek moet begin solar installs doen..
Inverter: 35k
Panele: 50k
Batterye: 25k
Sundries?
Nie heeltemaal korek nie.

Montering/rails op dak?? R450-R650 p/paneel vir materiaal.
160A DC battery fuse en fuse holder?? R900
DC solar kabel?? R12/m
DC beheer boks met SPD en DC isolator?? R3600
AC beheer boks??R2200.00
DC battery kabels, AC kabels??R1500
Beaarding en aardpen?? R1000
COC???

Die hierbo is pryse sonder BTW en arbeid. Jy kan met gemak R23000ex bysit vir jou Sundries.

Skielik word jou 50k vir wins en arbeid 27k?? Daar is nog vele klein goedjies wat niemand in gedagte hou nie.

Ek gaan nie eers verder hier reageer nie aangesien die post hierbo se huiswerk verseker nie gedoen is nie.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Heinds »

Pvdw wrote:
Heinds wrote: Sat Sep 05, 2020 6:19 pm
Heinds wrote: Lyk vir my duur. Die sunsyk inverters is wel baie goed. Het self een.

Pryse sluit BTW in.

Inverter en batterye by ellies en panele by sonop solar.

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Pvdw »

Heinds wrote: Sat Sep 05, 2020 6:59 pm
Pvdw wrote:
Heinds wrote: Sat Sep 05, 2020 6:19 pm
Apie ek hou by my stelling dat die prys duur is. Hier is die feite:

Inverter: 35k
Panele: 50k
Batterye: 25k
Sundries?

So dit los 50k vir installasie en wins?

Lyk my ek moet begin solar installs doen..
Inverter: 35k
Panele: 50k
Batterye: 25k
Sundries?
Nie heeltemaal korek nie.

Montering/rails op dak?? R450-R650 p/paneel vir materiaal.
160A DC battery fuse en fuse holder?? R900
DC solar kabel?? R12/m
DC beheer boks met SPD en DC isolator?? R3600
AC beheer boks??R2200.00
DC battery kabels, AC kabels??R1500
Beaarding en aardpen?? R1000
COC???

Die hierbo is pryse sonder BTW en arbeid. Jy kan met gemak R23000ex bysit vir jou Sundries.

Skielik word jou 50k vir wins en arbeid 27k?? Daar is nog vele klein goedjies wat niemand in gedagte hou nie.

Ek gaan nie eers verder hier reageer nie aangesien die post hierbo se huiswerk verseker nie gedoen is nie.
Pryse sluit BTW in.

Inverter en batterye by ellies en panele by sonop solar.

Groete
Heinds ek verwelkom jou as mede PV installeerder. Ek kan sien jy gaan sakke vol geld maak 8)
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Heinds »

Apie, jy is welkom om my te kontak vir advies op PM. Ek is verseker nie 'n installeerder nie, net 'n gewone ou wat begin navorsing doen het oor hoë solar install fooie in SA.

Hier is my huis se installasie. Ek het self al die komponente gekoop en 'n installeerder gekry om alles vir my in te sit. Jy kan duisende rande so spaar jy moet net die regte vrae vra.

Image

Groete
H
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Nella »

Apie wrote: Sat Sep 05, 2020 5:54 pm Image

Wat dink julle manne oor hierdie aanbod?

Sent from my iPhone using Tapatalk
As die manne als gee/doen soos wat Pvwd dit uiteen gesit het is dit n billike prys, indien nie en dit is slegs dit wat op die advertensie staan is dit styf.
Prys sluit btw uit ...staan so lings onder op die advertensie.
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Plaashaas »

Manne solar is bekostigbaar.

Hier is my 10kW stelsel soos hy huidiglik lyk.
Solar ROI 10kW.JPG
Hy sal homself klaar betaal he in 5 jaar en in die volgende 5 jaar nog R190000 besparings gee. En natuurlik weet ek nie wat loadshedding is nie.
In die ROI en besparings somme het ek die jaarlikse Eskom verhogings buite berekening gehou. Oor die laaste 10 jaar was dit 11%.

As ek hom egter uitbrei na 15kW lyk die prentjie selfs nog beter. Dit juis die lekker van my stelsel, jy bou hom soos Lego soos jou behoeftes is.
Solar ROI 15kW.JPG
Die ROI is dan selfs nog n korter periode van 4.7 jaar met n baie lekker besparing van R265000 tot en met jaar 10.

Dus maak dit net sin om Solar te doen omrede Eskom probleme nie, maar ook finansieel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Heinds »

Plaashaas wrote:Manne solar is bekostigbaar.

Hier is my 10kW stelsel soos hy huidiglik lyk.
Solar ROI 10kW.JPG
Hy sal homself klaar betaal he in 5 jaar en in die volgende 5 jaar nog R190000 besparings gee. En natuurlik weet ek nie wat loadshedding is nie.
In die ROI en besparings somme het ek die jaarlikse Eskom verhogings buite berekening gehou. Oor die laaste 10 jaar was dit 11%.

As ek hom egter uitbrei na 15kW lyk die prentjie selfs nog beter. Dit juis die lekker van my stelsel, jy bou hom soos Lego soos jou behoeftes is.
Solar ROI 15kW.JPG
Die ROI is dan selfs nog n korter periode van 4.7 jaar met n baie lekker besparing van R265000 tot en met jaar 10.

Dus maak dit net sin om Solar te doen omrede Eskom probleme nie, maar ook finansieel.
Lyk na 'n interessante model wat jy daar het Plaashaas. Wat dit natuurlik nog beter sal maak is as mens jou oortollige krag terug in die grid in kan druk en daardie besparing kan by reken.

Ek het bv 9.6kwh batterye en dit is vol gelaai deur die son op 'n mooi sonskyn dag teen so 12:30PM die middag. Ek voer dan 24kwh krag terug in die grid in wat my so R42 gee. Maal daai met 'n maand dan klop die somme mooi. As jy nie iets met daardie oortollige krag kan doen nie gaan dit verlore.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Plaashaas »

Heinds wrote: Mon Sep 07, 2020 8:19 am [Ek voer dan 24kwh krag terug in die grid in wat my so R42 gee. Maal daai met 'n maand dan klop die somme mooi. As jy nie iets met daardie oortollige krag kan doen nie gaan dit verlore.
Teen daai pryse wat jy terug voer is die nie "amptelik" nie. Jy "reverse" net jou meter? As jy wettiglik terug voer met n bi-direction meter gaan jy maar 47c/kW kry en dan is daar nog ander moeilikheid wat gepaard gaan met dit. Jy moet jou stelsel regisreer en dit vertrou ek nie. Jy word ook beperk op n 3.5kW paneel stelseltjie. ;)

24kW is baie krag Heinds, gooi dit in jou geysers in.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Willie »

Plaashaas wrote: Mon Sep 07, 2020 8:39 am
Heinds wrote: Mon Sep 07, 2020 8:19 am [Ek voer dan 24kwh krag terug in die grid in wat my so R42 gee. Maal daai met 'n maand dan klop die somme mooi. As jy nie iets met daardie oortollige krag kan doen nie gaan dit verlore.
Teen daai pryse wat jy terug voer is die nie "amptelik" nie. Jy "reverse" net jou meter? As jy wettiglik terug voer met n bi-direction meter gaan jy maar 47c/kW kry en dan is daar nog ander moeilikheid wat gepaard gaan met dit. Jy moet jou stelsel regisreer en dit vertrou ek nie. Jy word ook beperk op n 3.5kW paneel stelseltjie. ;)

24kW is baie krag Heinds, gooi dit in jou geysers in.
En as dit, soos by my, nog een of ander "landrate" is dan beloop die admin en netwerk koste ook nog tot so R2000 per maand . +-R70 per dag voor daar nog enige Eskom gebruik is. Vir daardie geld kan ek sekerlik ekstra batterye , panele en 'n inverter regverdig ?
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Basjan123 »

Na hoeveel jaar moet jy die batterye upgrade/vervang die goed het ook mos net 'n sekere leeftyd.......is dit ook in berekening gebring met die ROI ?
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Heinds »

Plaashaas wrote:
Heinds wrote: Mon Sep 07, 2020 8:19 am [Ek voer dan 24kwh krag terug in die grid in wat my so R42 gee. Maal daai met 'n maand dan klop die somme mooi. As jy nie iets met daardie oortollige krag kan doen nie gaan dit verlore.
Teen daai pryse wat jy terug voer is die nie "amptelik" nie. Jy "reverse" net jou meter? As jy wettiglik terug voer met n bi-direction meter gaan jy maar 47c/kW kry en dan is daar nog ander moeilikheid wat gepaard gaan met dit. Jy moet jou stelsel regisreer en dit vertrou ek nie. Jy word ook beperk op n 3.5kW paneel stelseltjie. ;)

24kW is baie krag Heinds, gooi dit in jou geysers in.
Nie heeltemal korrek in my geval nie. ImageOns is in 'n private estate in Kaapstad area. Ons verkoop dus terug aan estate en kry 75% van die waarde terug van koste van 'n eenheid. Basies R1.80. Ek het 'n 8kW inverter in. My geysers is geïntegreerde heat pump stelsels wat so 700watt elk trek so dit is klaar direk gekoppel aan my essential loads en hardloop direk van die stelsel af. Werk mooi.

Image
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Plaashaas »

Netjies Heinds. Jou brood is gebotter aan al twee kante en lekker dik jam gesmeer!
Quicker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm

Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings

Post by Quicker »

Ja nee kyk, beter kon ek dit nie self beskryf...duk gejam!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply