Page 13 of 13

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Jan 22, 2020 9:23 am
by FHM
Hel manne julle moet lidmaatskap opdateer as julle by die bende aansluit - dis laas Sept '18 gedoen.
Moenie skaam wees nie... ;)

1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle
19. Jaco van Zyl, Barnard
20. Hennie vd Merwe, Ruger Precision Rifle
21. Vossie1 Howa
22. Tokkelos6.5, Savage LRP
23. Brennie Savage LRP
24. JannieB Howa
25. Ben, Howa
26. Vleisie, Savage
27. Pieter Eksteen, Ruger 6.5 Creedmoor PR
28. GerhardV Lothar Walther op 'n Sako Forester aksie
29. Tollie Marx Howa
30. PierrieT, Ruger 6.5 Creedmoor VT 28"
31. airhunter - Howa 6.5 Creedmoor
32. Wihan de Villiers - Ruger Precision Rifle
33. Jaco V - Howa met Warrior chassis
34. Johan Gerber. Howa
35. Swamper: Howa 6.5 Creedmoor
36. Finder20, Howa HB
37. Sean3006, Howa HB
38. Jan 6.5 Creedmoor RPR
39. Johan, Howa
40. Jonathan6.5, Howa
41. Hansieslim, Howa
42. Bokwagter, 6.5 Ruger Precesion
43. FHM, WBY-VMC
44. Charlk - Howa 6.5 Creedmoor BB 24"
45. Dweetster - Howa 6.5 Cr
46. Willemj - Sako 75 26 dm
47. Dawie Laubscher - Howa
48. Toitjie - Howa
49. Draegan - Howa
50. Vlakvark Soldaat - Ruger M77 VT
51. LeRoy - Tikka TX3
52. Sotsha - Howa SS
53. Dubbin - Howa Oryx Chassis
54. Figjam - Howa
55. Gbyleveldt - Howa 24"
56. Pumarais - Howa + Custom
57. Christo K - Howa
58. Blitzzz - Tikka
59. Bighero 6.5

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Feb 25, 2020 3:40 pm
by FHM
Lees iets interressant raak - vir die manne wat wil weet waar ons gunne nou aan die 'creedmoor' naam gekom het.

"The 6.5 Creedmoor is named for Creedmoor Sports, a name that can be traced back to early NRA matches on the site of the “Creed” farm in upstate New York in 1874. The surrounding farmland reminded visiting British and Irish shooters of their “moorlands” back home—hence the term “Creedmoor.
https://www.ssusa.org/articles/2018/11/ ... ge-origin/

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Mon Mar 02, 2020 9:16 pm
by Pumarais
Ek het gedog dis ñ skietbaan in VSA se naam!

https://en.m.wikipedia.org/wiki/Creedmoor_Rifle_Range

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Mar 03, 2020 12:01 am
by Bighero6.5
Kan ek by die bende aansluit asb
Ek het ñ 6.5 cm met ñ barnard aksie
A5 Mc Mullen kolf, pack nor loop


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Mar 03, 2020 6:45 am
by Blitzzz
Bighero6.5 wrote:Kan ek by die bende aansluit asb
Ek het ñ 6.5 cm met ñ barnard aksie
A5 Mc Mullen kolf, pack nor loop


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sal graag n foto van jou 6.5cm wil sien. Klink na n spesiale geweer.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Mar 03, 2020 8:34 pm
by Bighero6.5
IMG_6434.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Mar 03, 2020 8:35 pm
by Bighero6.5
IMG_6432.jpg
IMG_6433.jpg
IMG_6431.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Mar 03, 2020 11:01 pm
by Blitzzz
Baie baie nice!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Mar 04, 2020 8:04 am
by Wouter Roets
Bighero

Baie nice! Geluk man. Wat is daai looplengte?

Groetnis
Wouter

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Mar 04, 2020 11:17 pm
by Bighero6.5
Ek het hom nognie gekry die. Wag maar vir lesensie, maar die kolf is al by my. Ek is redelik kind vir die speelding


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Sun May 03, 2020 10:15 am
by Bosveld
Kan ek asseblief die Creedmoor bende join?

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Sun May 03, 2020 10:25 am
by Arnold
Bosveld wrote:Kan ek asseblief die Creedmoor bende join?
Baie netjies!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Sun May 03, 2020 10:36 am
by wynis
Die uitsig en die geweer is Baie mooi!


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Sun May 03, 2020 11:17 am
by Capt. Yoda
Lekker skiet masjien daai!

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Fri Jun 05, 2020 7:30 am
by Morne Van Der Merwe
My 6.5CM links saam my 7mm.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Fri Jun 05, 2020 7:50 am
by Blitzzz
Netjies Morne.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Thu Jun 18, 2020 8:46 am
by Finder20
Bosveld wrote: Sun May 03, 2020 10:15 am Kan ek asseblief die Creedmoor bende join?
More mnr,

Sjoe daai is n lekker kolf op jou Creedmoor is die die Bell en Carlson tactical kolf? Baie netjies? En waar het jy hom gekoop mater?

Groete mnr

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Sun Jul 26, 2020 4:02 pm
by Raakgeskiet
Goeie dag
Ek soek bietjie raad asb.
My 6.5mm creedmoor het 'n 26 duim loop met 1 in 8" twist.
Ek wil nou 140gr berger vld hunting punte met hom skiet. Ek het heelwat S355 kruit, lapua doppe met small rifle primers (cci 450).
Sal die kruit werk met die punte, of moet ek oorslaan na van die nuwe kruite?
Enige lading voorstelle is ook welkom.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Sun Jul 26, 2020 5:02 pm
by Pumarais
Persoonlik dink ek dat S355 te vinnig brand vir 140gr pitte. Jy gaan druk ervaar voordat jy spoed kry.
Ek sal gaan na ñ 4350 of VV550. Dink selfs VV560 dal goed werk!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Sun Nov 08, 2020 9:59 pm
by Smith223
Hier is my roer:
8ED4C297-FD79-4DD2-92F5-234B8BD3C752.jpeg
Howa stainless steel 6.5 Creedmoor.
Vortex PST Gen2 teleskoop
Atlas kloon bipod met custom 80grade mounting blok (ontwerp en gesny deur myself)
Custom chassis(nog nie klaar nie) ontwerp en gesny deur myself.
I-Achmed Tromprem.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Sat May 01, 2021 6:30 pm
by Exiled4Life
Hier is myne