Page 13 of 13
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Feb 05, 2016 9:17 pm
by JJV
Mooi saak om die kinders te help!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Feb 24, 2016 3:39 pm
by Carl
JD
Ek het nou die naweek jou rooibok by die hek gekry
https://lh3.googleusercontent.com/CZxulETt4oK4Xf8CN8FGeqyDIB6LpbgJFZRTNLEbG3tXS_Re2_-VNl6EOlcyQ0wMHsVcp-BT-ym5RcDFR13jyRXV2GGYQ2sdvLNVeroQoN7yyyNuK0uhgLe0C9Y8DAl0qNn5ENSpBbdFsFGbHkxkHgOYz0vfMI-wAz1tXdcNrfPAVeQY0rAM9hCJSt4itI85VQMil6AGEn6-JWhFQ4xmHGlcwzSa3pPM19-8dO6DwvljNRKkhDZhhNMQql2vE2fMn90JNQTabwz3mzB8UTwJBUo8bmxXrJ4WO7zloP22J5lUUlZtvi2av_eUxfM9PkDA8RbBVrw7s1lQqr9XBWobst4dsf5bD9-qXMFao003K28NUBiXIV1RE5Rjot_Lq3p2NUShM-Hy-loveNZV62oprMzZWfI_xcf9bl5oCyUj0EidrFxnXNAa_3UnBpKS1r6AvQ9oJQpJFl-lWksp0Kyyzw5gNfE51U1b7iU1yj6HdO_j-CEL5LO149yk9bsyNhTT3TRvnw1ssHNdsa52miL_2QiZJUvs1YFLlG8wVX6MAy_HMo4qWuwCObNfQnakbM1U1sVQ=w683-h1024-no
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Apr 06, 2016 1:16 pm
by Carl
Nuus van die Loeries.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Apr 06, 2016 3:21 pm
by JDKey
Carl wrote:JD
Ek het nou die naweek jou rooibok by die hek gekry
https://lh3.googleusercontent.com/CZxulETt4oK4Xf8CN8FGeqyDIB6LpbgJFZRTNLEbG3tXS_Re2_-VNl6EOlcyQ0wMHsVcp-BT-ym5RcDFR13jyRXV2GGYQ2sdvLNVeroQoN7yyyNuK0uhgLe0C9Y8DAl0qNn5ENSpBbdFsFGbHkxkHgOYz0vfMI-wAz1tXdcNrfPAVeQY0rAM9hCJSt4itI85VQMil6AGEn6-JWhFQ4xmHGlcwzSa3pPM19-8dO6DwvljNRKkhDZhhNMQql2vE2fMn90JNQTabwz3mzB8UTwJBUo8bmxXrJ4WO7zloP22J5lUUlZtvi2av_eUxfM9PkDA8RbBVrw7s1lQqr9XBWobst4dsf5bD9-qXMFao003K28NUBiXIV1RE5Rjot_Lq3p2NUShM-Hy-loveNZV62oprMzZWfI_xcf9bl5oCyUj0EidrFxnXNAa_3UnBpKS1r6AvQ9oJQpJFl-lWksp0Kyyzw5gNfE51U1b7iU1yj6HdO_j-CEL5LO149yk9bsyNhTT3TRvnw1ssHNdsa52miL_2QiZJUvs1YFLlG8wVX6MAy_HMo4qWuwCObNfQnakbM1U1sVQ=w683-h1024-no
Carl, ek gaan eerskomende Maandag daai Rooie soek.... ek kan nie wag nie!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Apr 08, 2016 2:33 pm
by ROBBIE1
Ek en Johan is ook die 21ste op pad Kalabaspan toe vir sy prys.
Die lekker laat reen het die gras n koek hou laat groei maar ek glo hy lekker skiet en lekker saam n pelle wat hy saambring kuier daar.
JD geniet julle trip en kom laai biki fotos hoor.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Apr 08, 2016 5:44 pm
by JDKey
Tx Robbie ek maak so.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Tue May 03, 2016 9:46 am
by Alwyn
More Julle
Graag se ek dankie vie Jakkalsgat en sy seun Werner wat ons die naweek op die plaas ontvang het. Dit was n baie lekker naweek!! Hoop om go weer by julle n draai temaak!!
Ek sal die storie kom plaas.
Groet
Alwyn
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Tue May 03, 2016 2:01 pm
by Jakkalsgat
Alwyn
Vir ons net 'n plesier en julle is altyd welkom.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 09, 2016 10:02 am
by andre007
Jaco gaan jy weer n Kersfonds Kompetisie doen die jaar?
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 14, 2016 9:11 am
by Friedland
andre007 wrote:Jaco gaan jy weer n Kersfonds Kompetisie doen die jaar?
Ek het self gewonder oor hierdie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 14, 2016 9:27 am
by Jakkalsgat
Môre
Ek is nie hierdie jaar beskikbaar vir hierdie insameling nie. Sou iemand anders dit wou doen is hy welkom!
Groete
Jaco