Page 13 of 14
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue Jan 15, 2019 9:46 am
by Thunderhead
Creedmoor!
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue Jan 15, 2019 4:14 pm
by tau
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190115/ebea5f65536ac11311334ae636ab7249.jpg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue Feb 12, 2019 10:31 am
by Ashley
.
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Mar 14, 2019 2:47 pm
by FHM
BOAP.jpg
Blond op vlug van SA na AUS staan op in Ekonomiese klas en gaan sit in Eerste klas.
Lugwardin vra haar om asb terug te gaan na Ekonomies klas, sy het nie betaal vir eerste klas.
Sy antwoord: 'ek is blond en pragtig en ek gaan Australie toe en ek sit net hier.
Lugwardin gaan rapporteer by die 1 ste offesier.
Hy staan op en probeer ook om die blond sover te kry om terug te gaan na Ekonomies klas, maar die blond kap terug met dieselfde sinnetjie: 'ek is blond, ek is pragtig, ek gaan Australie toe en ek sit net hier.
1ste offersier tesame met die lugwardin gaan rapporteer by die kaptein.
Die kaptein sug en stel hulle gerus en se 'ek praat blond, ek is met een getroud, ontspan dan sorteer ek dit gou uit'.
Die kaptein stap na die blond toe en fluister in haar oor. Dadelik staan die blond op en stap terug Ekonomiese klas toe en gaan sit. Verbaas vra die 1 ste offersier en lugwardin die kaptein wat op aarde het hy vir haar gese dat sy sonder om te blik of te bloos opstaan en teruggaan na haar geboekte sitplek?
Se die kaptein: 'ek het in haar oor gefluister eerste klas gaan nie Australia toe nie'
BHBWH.jpg
Die baie geduldige man en sy blonde vrou sit en vat ontbyt vroeg oggend. Se die weervoorspeller oor die radio: 'ons verwag 4-6 duim sneeu vanoggend - alle voertuie moet asb aan die regterkant van die pad parkeer vir die sneeumasjien om te kan skoonskraap" Woerts spring die blonde vroutjie op en gaan parkeer die kar aan die regterkant van die pad.
Die volgende Saterdagoggend dieselfde ding, terwyl hulle ontbyt vat se die weervoorspeller weer: 'ons verwag 4-6 duim sneeu vanoggend, sal alle voertuie asb aan die linkerkant van die pad parkeer vir die sneeumasjien om te kan skoonskraap" Vlieg die blonde vroutjie weer uit en gaan parkeer die kar aan die linkerkant van die pad.
Die derde Saterdag sit die paartjie weer en ontbyt en die weervoorspeller rapporteer: 'Ons verwag vanoggend 8 - 10 duim sneeu, sal alle voertuie asb in....dood is die radio....Die blond vlieg op en verbouereerd vra haar man: 'wat nou - ons weet nie waar om die motor te parkeer nie!?'
Die man vat n sluk koffie, vee sy mond af, sit terug en vat haar hand en trek haar nader en se: 'ai my lieffie, hoekom los jy maar nie die motor in die motorhuis vanoggend nie'
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri May 17, 2019 12:36 pm
by Plaashaas
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Jul 03, 2019 8:26 am
by jdpretorius
Op n lekker koue Woensdag skort daar dalk so n jag met n koolertjie en my Arno cd wat ek by S&O op vadersdag special gekry het
IMG-20190703-WA0000.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Nov 07, 2019 10:41 am
by Capt. Yoda
http://forum.accurateshooter.com/attachments/fried-chicken-jpg.1136463/
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Nov 08, 2019 10:47 am
by 308Win
Faf se pa
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue Nov 19, 2019 10:50 am
by Vergo10
Vir die manne in Bloemfonhel, julle het nog 2 dae om vinnige planne te maak
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Nov 20, 2019 12:44 pm
by TOKELOS
Dis ons se vrouens wat so warm is wat maak dat die temperatuur so styg! Lankal gewoond daaraan ! (ons warm vrouens!)
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Sun Dec 01, 2019 1:23 pm
by tripodmvr
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Sun Dec 01, 2019 6:59 pm
by jdpretorius
tripodmvr wrote:Windmills.jpg
Hulle hoef nie baie te komkommer nie Don Quixote is lankal lang bome toe
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Sat Dec 14, 2019 7:31 pm
by Forester
9B7C258C-8538-4616-8B43-C12AAFF1344B.jpeg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Sun Jan 12, 2020 10:16 am
by Fanta300
F58E956E-86F4-4EAE-92EE-881BBC2B4AC1.jpeg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Jan 22, 2020 10:39 am
by Nella
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Jan 22, 2020 1:20 pm
by THOMAST
Ai ..
Sal 'n man dan nou moet dankie sê??

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Jan 22, 2020 3:19 pm
by JohanvB
Screenshot_20200122_123432.jpg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Jan 22, 2020 4:21 pm
by tripodmvr
Pasop vir die voëls met die plat bekke.
https://youtu.be/1q37LvJvagc
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Jan 22, 2020 11:28 pm
by Morkel
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Jan 23, 2020 5:34 am
by knipmes
Ai, hoe moet die arme Ford eienaars nou voel?
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Sun Feb 16, 2020 10:23 pm
by BenJacobs
Nog net een!
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Apr 15, 2020 6:16 pm
by Forester
Pm gerus!
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Sat Jan 02, 2021 6:11 pm
by Fanta300
7C5B5A29-B512-4CA4-9AD8-4A90D34B7C44.jpeg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Jan 15, 2021 1:45 pm
by Chris Roux
Vir die manne wat die Covid vaccine oorweeg, of dalk die Ivermektien.
https://www.youtube.com/watch?v=2u2a6AM7RbI
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Jan 28, 2021 12:31 pm
by J le Roux