Page 13 of 21
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jan 06, 2019 5:52 pm
by Heinz Petersen
Dankie Jason. Ek het die 6mm Dasher se bene gaan rek. Eerste twee skote was onder en toe die ander 5 bo. Ek het 1.5 moa gevat vir die wind op 1000m.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jan 06, 2019 5:54 pm
by Nico Harris
Baie mooi!!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jan 06, 2019 6:06 pm
by PWV
Hoe ouer hy word, hoe beter raak hy. Ek sal nou my storie met ghonge moet ken!!

Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Sun Jan 06, 2019 9:48 pm
by ruaanb
Heinz Petersen wrote:Dankie Jason. Ek het die 6mm Dasher se bene gaan rek. Eerste twee skote was onder en toe die ander 5 bo. Ek het 1.5 moa gevat vir die wind op 1000m.
yster!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Fri Jan 11, 2019 11:32 am
by Capt. Yoda
Ek het die een nou op my foon raak geloop, ek en Jacques het so rukkie terug gaan kyk of alles reg is vir n alrha comp en hoe ons spoed nou in die somer uit n skoon loop tot warm loop maak. Die was die eerste 3 skote uit my skoon loop, dit was hier by 900m as ek reg onthou.
6SLR met n 105gr HVLD teen 3090fps
https://i.ibb.co/TP5WWTK/97182-B1-F-3-AC7-477-E-9907-ED175-ED2-B90-C.jpg
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Fri Jan 11, 2019 12:25 pm
by PietWessie
Capt. Oblivious wrote:Ek het die een nou op my foon raak geloop, ek en Jacques het so rukkie terug gaan kyk of alles reg is vir n alrha comp en hoe ons spoed nou in die somer uit n skoon loop tot warm loop maak. Die was die eerste 3 skote uit my skoon loop, dit was hier by 900m as ek reg onthou.
6SLR met n 105gr HVLD teen 3090fps
https://i.ibb.co/TP5WWTK/97182-B1-F-3-AC7-477-E-9907-ED175-ED2-B90-C.jpg
Wil gedoen wees. Lyk soos my groepe op 200m!
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Fri Jan 11, 2019 1:15 pm
by Apie
Gistermiddag gou vir LangPiet uitgevat en 8 skote gegooi om weer 100 te kan laai
308
155 Scenar @2995fps(31 duim loop)
400m
Bipod voor
Vuis agter onder kolf(flippen sandsak vergeet)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190111/4c116b58ee48338be07096b162fbe70e.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Fri Jan 11, 2019 2:03 pm
by Ammion
Liaan, dink jy mooi daai sandsak altyd by die huis los - mooi geskiet!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Fri Jan 11, 2019 2:08 pm
by Vleisie
Ek het bietjie die 6.5CM se bene gerek, my lading kort nog so klein bietjie ontwikkeling. Maar met so groepering op 1200m sal ek darm nie teveel kla nie.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Fri Jan 11, 2019 4:08 pm
by ruaanb
windgat!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:14 am
by Eugene
My sterre was Saterdag bietjie mooi in lyn en die feit dat oom Gert le Roes weer 'n prag geweer gebou het wat WIL skiet, het ook baie gehelp.
Ek kon die 3 skoot groep op 1200m skiet met 'n 300NM Imp met 225gr ELD-M teen 'n spoed van 3185fps.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:17 am
by Pinkes
ETTERRRRRR!! Netjies.
Sit bietjie foto op van hoe die geweer lyk!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:32 am
by Capt. Yoda
Jan het ons die naweek daai groep gewys, baie mooi Eugene!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:37 am
by joe rocket
Dit is nou perfeksie.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:39 am
by PWV
Eugene wrote:My sterre was Saterdag bietjie mooi in lyn en die feit dat oom Gert le Roes weer 'n prag geweer gebou het wat WIL skiet, het ook baie gehelp.
Ek kon die 3 skoot groep op 1200m skiet met 'n 300NM Imp met 225gr ELD-M teen 'n spoed van 3185fps.
Bliksis!!!

Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:40 am
by JPS
Baie Netjies Eugene
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:43 am
by pietskiet
Wow Eugene. Dit is unreal. Sit asb n foto van die gun op?
Well done!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:45 am
by LoopSoosStroop
Jis daai 225 gr kom nog met baie bagasie daar op 1200 mm aan as ek daai gate kyk.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:46 am
by Capt. Yoda
Teen 3185fps is ek verbaas hy mushroom nie al op 300m nie
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 9:49 am
by Eugene
LoopSoosStroop wrote:Jis daai 225 gr kom nog met baie bagasie daar op 1200 mm aan as ek daai gate kyk.
Ja, dis egter net 'n 10mm mild steel plaat, maar die 6.5-284 maak skaars 'n merk op daai afstand, terwyl die 225gr hom hard slaan!
Ek moet eers 'n mooi foto van die geweer neem. Dit was Saterdag die eerste keer wat ek werklik kans gehad het om bietjie die lading te toets op afstande oor 300m en ek was so lus vir skiet, ek het nooit gedink aan fotos neem van die geweer nie.....
Hierdie is die beste wat ek nou het:
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 10:14 am
by LoopSoosStroop
Kom hy darem met 'n sleepwaentjie ook?
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 10:21 am
by swc-tr
Baie mooi Eugene, daai Barnard aksie is tops.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 11:56 am
by Smitstertjies
Blikskottel Eugene. Dan skiet jou nog so mooi sonder n scope ook

Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 12:05 pm
by Eugene
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Mar 12, 2019 12:15 pm
by JacquesT (Stompe)
Jis mater, daai roer skiet soos hy lyk.
Baie geluk, jy het lank beplan aan daai roer en dit het af betaal.
Groete