Hallo Freek.
My stoel het gisteraand geland.
Baie dankie vir die stoel. Dit is voorwaar 'n mooi geskenk wat ek ontvang het.
Ek kan sien dat daar baie moete ingesit is. Die vakmanskap is besonders en netjies.
Dankie vir die moeite wat jy van daardie kant af gedoen het.
My hemp en pet sal ook met trots dra. En my skietstoel sal ek met trots gebruik.
Goed gaan aan daardie kant.
Groete
Henk
2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Plesier ou Henk. Jy het 'n redelike "backlog" om in te haal met daai Oranjemund jakkalse. Onthou asb. om foto's te plaas sodra daai troon bloed trek. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!