IMG_1622.JPG
IMG_1621.JPG









Is daai opset van jou swaar? Sal mens kan loop in die veld of is daai dik loop te swaar vir so iets?Draegan wrote: Thu Jan 09, 2020 6:17 am Hier is my Howa 6.5 Creedmoor Varmint in sy Oryx chassis. Ek is baie tevrede, skiet <0.5 MOA as ek nie bewe nie. Hy het nou eers 100 skote deur die loop so ek kan nog nie juis terugvoer gee oor die looplewe nie.
Edit: sukkel om foto te laai van my foon af
Sent from my I4213 using Tapatalk

Blitzzz wrote: Thu Jan 09, 2020 9:24 am As jy n Ferrari ry dat die rook draai gaan hy ook vinnig tot nuut.
As jy die 6.5CM matig laai sal hy mooi hou. Glo nie hy sal kom by iets soos n 308win nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro


Jong, ek sou nie graag met hom wil stap jag nie. Hy is aan die gewigtige kant.Gun oil wrote:Is daai opset van jou swaar? Sal mens kan loop in die veld of is daai dik loop te swaar vir so iets?Draegan wrote: Thu Jan 09, 2020 6:17 am Hier is my Howa 6.5 Creedmoor Varmint in sy Oryx chassis. Ek is baie tevrede, skiet <0.5 MOA as ek nie bewe nie. Hy het nou eers 100 skote deur die loop so ek kan nog nie juis terugvoer gee oor die looplewe nie.
Edit: sukkel om foto te laai van my foon af
Sent from my I4213 using Tapatalk


Baie netjiese geweer! Wil graag vir my ook so geweer bou! Probeer nou net uitwerk of ek die howa of remington wil koop en dan die oryx opsit.

Weet jy dalk wat was jou spoed van jou parone waarmee jy geskiet het? Kon jou geweer glad nie meer groeppeer nie? Het jy n hele nuwe geweer gekoop of net n nuwe loop?Gbyleveldt wrote: Thu Jan 09, 2020 6:14 am My Howa se loop het nou gekalf na so 2300 skote. Ek het hom vervang met die identiese Howa.

My node was hier by die 2700 FPS gewees; dis waar hulle almal mooi werk met 140gr pitte en 24” loop. Dis asof daar tripswitch afgegaan het - half pad deur comp mis ek al die gongs. Gaan skiet toe groepe en my half MOA roer skiet 4 MOA groepe. Borescope deur loop wys fire cracking vir so 8”Gun oil wrote: Thu Jan 09, 2020 6:16 pmWeet jy dalk wat was jou spoed van jou parone waarmee jy geskiet het? Kon jou geweer glad nie meer groeppeer nie? Het jy n hele nuwe geweer gekoop of net n nuwe loop?Gbyleveldt wrote: Thu Jan 09, 2020 6:14 am My Howa se loop het nou gekalf na so 2300 skote. Ek het hom vervang met die identiese Howa.
Dankie vir jou insette.






Nee wat jy verbeel jou nieGun oil wrote: Mon Jan 13, 2020 5:24 pm Hi julle,verbeel ek my of is daar n klompie manne wat die 6.5 CM glad nie like nie? Is daar enige spesifieke redes hoekom sekere ouens glad nie die CM like nie?
Groete


Ek hoef nie jaloers te wees nie. Het 2 gehad en dit was n mors van tyd. Alhoewel ek Alrha in 2018 met een gewen het...tau wrote:Kyk my Creedmoor is vrek akkuraat en skiet goedkoop en min recoil. Ek dink net manne moet besef dit is 'n great teiken en gong kaliber, daar is makliker gewere om klein wild en ongediertes te skiet en beter groot kalibers vir Groot wild.
Manne skreeu nou maar ek skiet Kudu in die bos met my 6.5x55/57. DIt is so dan laai hulle swaar koeëls stadig, en nie hoë BC langafstand nommers nie.
As jy hom 120gr CC laai kan hy lekker klein wild skiet, maar myne wou niks van hulle weet nie.
As ek teiken of kompetisie geskiet het sou ek by die 6.5 Creedmoor gebly het en dit 'n goeie "only gun" genoem het. EK jag wel meestal en skiet dalk een kompetisie per jaar. "n vinnig 6mm vir Springbokke en grooter 7mm of 30 vir Gemsbokke en Kudu's. Ek praat nou nie eers van bosjag nie, want ek dink nie 'n 1:8 twist 24" 6.5 was ooit bedoel om in die bos te jag nie, jy kan en ons het maar dit was nie die oorspronklike plan nie.
En dan is daar die manne wat 6mm SLR's skiet en dashers wat moet lope vervang en fireform wat jaloers is en die Creedmoor afbreek.


Ek het toe die Winchester rak ammo getoets, nog nie spoed gemeet nie, maar as ek na die drop kyk loop hulle baie naby aan 2750 fps in die Tikka TAC A1. Met 100 meter zero kon ek die 3 skote (100m,200m en 300m) amper deur een gat jaag.FHM wrote: Wed Aug 08, 2018 3:25 pm Ek wil graag hoor by die 6.5 cr manne hierso, watse rak ammunissie het julle deurgans beskikbaar in die kaliber?
Ek sien hier by ons is net "Win 140 gr HPBT match" beskikbaar.
Quote" This 6.5CM load uses a 140gr HPBT bullet design with a BC of .580 launched at 2710 fps."
Ek vra die seun by SO in WHK, hoekom hou julle net 1 soort ammo aan in die kaliber?
Lig hy my in..."meneer die kaliber is eintlik gemaak om self te laai, dis hoekom ons net een soort rak ammunissie aanhou"...
Dis nie eintlik wat ek wou hoor nie ...![]()
Ek het so bietjie gaan lees oor rak ammunissie vir die kaliber, en daar is baie fabrikate oorsee(VSA) beskikbaar soos
Federal Trophy Copper
Bullet Type: Trophy Copper
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.497
Muzzle Velocity: 2,875 feet per second
Federal Fusion Softpoint
Bullet Type: Soft Point
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.439
Muzzle Velocity: 2,750 feet per second
Browning BXR Matrix Tip
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.557
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Nosler Ballistic Tip
Bullet Type: Ballistic Tip Hunting
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.509
Muzzle Velocity: 2,650 feet per second
Winchester XP
Bullet Type: Extreme Point
Bullet Weight: 125 grains
Ballistic Coefficient: 0.540
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Norma Scirocco II
Bullet Type: Polymer Tip Scirocco
Bullet Weight: 130 grains
Ballistic Coefficient: 0.550
Muzzle Velocity: 2,800 feet per second
Hornady Interlock Whitetail
Bullet Type: Jacketed Spire Point
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.445
Muzzle Velocity: 2,820 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX Monolithic Copper Alloy
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,925 feet per second
Hornady ELD-X
Bullet Type: ELD-X
Bullet Weight: 143 grains
Ballistic Coefficient (G1): 0.623
Ballistic Coefficient (G7): 0.314
Muzzle Velocity: 2,700 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,808 feet per second
Wat ek lees met die toetse op die verskillende ammunissie, gee die volgende rak ammunissie die beste resultate met 10 aaneenlopende skote per fabrikaat op 100 yards:
Hornady ELD-X
Federal Fusion SP
Ek het nog nie my geweer nie, hoop bitter hard dat ek binnekort n oproep sal kry en lisensie klaar is, so ek kan nog nie se hoe doen my geweer met die enigste 6.5 cr brand in die land nie![]()

