Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no: 14
16. 530 Smitstertjies Prys no: 20
17. 481 Fanta300 Prys no: 21
18. 25 Suikermuis Prys no: 9
19. 43 BSaaiman Prys no: 10
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
23. 37 GideonS Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - Suikermuis
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - BSaaiman
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan) - JP
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan) - Renier183
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Smitstertjies
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Fanta300
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Stephan86 »

Ek sal prys nommer 22 vat. Baie dankie aan almal.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no: 14
16. 530 Smitstertjies Prys no: 20
17. 481 Fanta300 Prys no: 21
18. 25 Suikermuis Prys no: 9
19. 43 BSaaiman Prys no: 10
20. 491 Stephan86 Prys no: 22

22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Stephan86
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by FrancoisW »

stephan86 wrote:Ek sal prys nommer 22 vat. Baie dankie aan almal.
Laat weet watter sling en kleur jy kies. Sien jy is in Pretoria.

Gee my 'n lui dan reel ons om die sling by jou te kry

Francois
0825622512
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by tripodmvr »

Ek het geen knaldempers nie en wil ook nie een aanbring nie. Pryse 6 of 7 is dus wat ek kies.

Laat weet waar die item is - ek ry voor Kersfees op na Pta - my seun bly daar.

Dankie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no: 14
16. 530 Smitstertjies Prys no: 20
17. 481 Fanta300 Prys no: 21
18. 25 Suikermuis Prys no: 9
19. 43 BSaaiman Prys no: 10
20. 491 Stephan86 Prys no: 22
21. 533 Tripod Prys no: 6
22. 17 Nico Harris Prys no:
23. 37 GideonS Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris - Tripodmvr
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - Suikermuis
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - BSaaiman
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan) - JP
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan) - Renier183
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Smitstertjies
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Fanta300
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Stephan86
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Nico Harris »

Prys nr 11 dankie.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no: 19
11. 414 Jacow Prys no: 8
12. 71 Montie Prys no: 12
13. 309 Wouter Roets Skenk prys aan ander deelnemer
14. 540 JP Prys no: 13
15. 275 Renier 183 Prys no: 14
16. 530 Smitstertjies Prys no: 20
17. 481 Fanta300 Prys no: 21
18. 25 Suikermuis Prys no: 9
19. 43 BSaaiman Prys no: 10
20. 491 Stephan86 Prys no: 22
21. 533 Tripod Prys no: 6
22. 17 Nico Harris Prys no: 11
23. 37 GideonS Prys no: 7

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris - Tripodmvr
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris - Gideon S
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - JacoW
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - Suikermuis
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - BSaaiman
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt - Nico Harris
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear - Montie
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan) - JP
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan) - Renier183
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
- J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
- JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn. - Witpietskiet
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Smitstertjies
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Fanta300
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW) - Stephan86
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

tripodmvr wrote:Ek het geen knaldempers nie en wil ook nie een aanbring nie. Pryse 6 of 7 is dus wat ek kies.

Laat weet waar die item is - ek ry voor Kersfees op na Pta - my seun bly daar.

Dankie.
Oom Marius

Kontak vir Nico Harris hier op die forum hy is in Melmoth Natal.

Groete
Jaco
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Middag

Ek dink ons is nou by die punt waar ons kan afsluit en wil ek net paar bedankings doen.

1) Dankie aan Eugene en Jean vir die hulp en bystand met die projek.
2) Jaracal vir die gebruik van die forum om dit moontlik te maak.
3) Elke borg en elke deelnemer wat sy hart en sak oopgemaak het om 'n verskil te kan maak.

Hoop nie ek mis iemand nie.

Pryse moet opgeis word by die borg of die persoon wat borg gereel het. As jy sukkel kontak my asb om te help. Maak seker oor die reel van posgeld ens asb voordat jy borg kontak. Sal die wat pryse geborg het dan ook net kontak maak met wenners asb.

Eugene sal oorbetaling doen aan Loerie as hy nie reeds het nie en sodra ons brief van hulle kry laai ons dit hier. Loop mmoi, julle het 'n verskil gemaak.

Groete
Jaco
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Stephan86 »

Baie dankie Francois ek sal so maak en jou 'n lui gee.

Jakkalsgat van ons kant af baie dankie vir die moeite wat jy ook gedoen het. Die het baie mooi vlot verloop.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by ruaanb »

Jaco en die ander wat gehelp het met Admin baie dankie. Dit maak n verskil in iemand se lewe.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by cassie_calvinia »

ek is maar net te dankbaar iemand kom kuier volgende jaar vir my! :laugh:
HOU HOM DAAI DIKTE
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Carl »

Baie dankie van my kant af vir die manne wat reel en die manne wat kaartjies gekoop het! Hier is die Kers boodskap van die Loeries.

LOERIE Sê DANKIE!
Hiermee wens ons om ieder en ‘n elk van ons dierbare Loerie donateurs van harte te bedank vir soveel
liefde, gebede, besoeke, skenkings en Kersvreugde die afgelope jaarMag ons Hemelse Vader u mildelik seën!

Ons wens u en u geliefdes ‘n baie Geseënde Christusfees en Voorspoedige 2016 toe!
Mag die nuwe jaar net vrede, vreugde en liefde vir u inhou!

DANKIE DAT U DEEL IS VAN ‘N GROOT GROEP MENSE WAT HELP OM ‘N VERSKIL IN ‘N KIND SE LEWE TE KAN MAAK!

TRUSTEES, PERSONEEL, STUDENTE EN KINDERS
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Apie »

Lekker Loeries!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by ruaanb »

Dankie die smiles op daai gesiggies is priceless!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Alwyn »

Manne Namhunt het sy biltong mes gekry, n Groot dankie an Jaracal Express!!

Ekt hom tot op Kimberly gepostnet en van daar af het Witpietskiet hom al die pad tot in Windhoek bewaar en afgelaai!!

Hier is so fototjie of 2.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

More Alwyn

Baie dankie weereens en dit is 'n baie mooi mes.

Groete
Jaco
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Carl »

Alwyn wrote:Manne Namhunt het sy biltong mes gekry, n Groot dankie an Jaracal Express!!
Ekt hom tot op Kimberly gepostnet en van daar af het Witpietskiet hom al die pad tot in Windhoek bewaar en afgelaai!!

Hier is so fototjie of 2.....
Witpiet, kon jy darem so stukkie biltong met hom kerf op die lang pad? Net om seker te maak hy is skerp ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Stephan86 »

Ek wil baie dankie sê aan Francois vir die geweerbeld. Ek is seker hy gaan my ure se gemaklike dra in die bos verskaf.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by namhunt »

Dankie Alwyn.

Ek het nog nie kans gekry om n lekker stukkie biltong met hom te roer nie maar daar is geen twyfel dat hy dit sal kan doen nie.

Groete
Daan
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

2016-01-08

Die Voorsitter,
Jaracal Jagtersvereening,

LOERIES Sê BAIE DANKIE!

Hiermee wens ons u van harte te bedank vir die ruim skenking van R 57 000.00 aan die Loerie Jeugsentrum Trust. Die skenining gaan baie handig te pas kom in die versorging van ons Loerie kinders en studente en word opreg waardeer.

Dra asseblief ons hartlike dank oor aan elke persoon wat tot hierdie wonderlike skenking bygedrae het. Hiermee wil ons u ook weereens graag van die geleentheid gebruik maak om u uit te nooi om ons Loeriehuis persoonlik te kom besoek sodat u uself kan vergewis wat ons met die welwillenheid van mense soos u, vir die kinders kan bied.

Die ondersteuning word beskou as ‘n daad van liefde en opregtheid en word baie waardeer!

Vriendelike Loeriegroete,

TRUSTEES, PERSONEEL, AL DIE LOERIES EN STUDENTE
n/Loerie Jeugsentrum Trust
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jean Marais »

En hier is 'n baie mooi foto van die kinders:

http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/DSCF5094_zpsun27hy3g.jpg
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by tripodmvr »

Dankie Nico Harris

My Aim Knobb deur die pos gekry en hy lyk spiekeries op my Howa 223. Beindruk met die gemak waarmee die slot nou oop en toegemaak kan word. Help vir my seer spiere in die regterskouer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by MONTIE »

Baie dankie aan Petrie van Greyghostgear vir my geskenk.
Groete aan almal
Montie
Post Reply