Page 12 of 12
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Mon Feb 07, 2011 2:17 pm
by Stefan764
WillemS wrote:
Ek soek detail
Willem
Verslag oor die toetse (volledig en ware bevindinge) sal ons kan deurgee maar oor die detail van die res vani naweek weet eki so mooi nieĀ

jy weet mos:
Die see se skulpe is die see se skulpe....
Maar ek sien hier is tog wel al n dingetjie of 2 wat uitgelek hetĀ
Die verslag behoort ons onder die "Equipment Review" afdeling te plaas...
Groete
Stefaans
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Mon Feb 07, 2011 2:50 pm
by WillemS
Stefaans
Ek verstaan die see se skulpe besigheid, maar is sommer net jaloers omdat julle so bevoorreg is en ek nie da kon wees nie!! Die detail maak die lyding so bietjie minder

, en dan klink dit na 'n klomp lekke ouens bymekaar.
Willem
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Mon Feb 07, 2011 5:56 pm
by Jagtersdok
Manne ek het my stukkie vir stefan gestuur.
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Mon Feb 07, 2011 6:34 pm
by Stefan764
Manne, die volledige verslag, gedoen deur Dok is hier gepost:
http://jaracal.com/index.php?topic=2865.msg49403#new
Die ander Impala Toets Lede se opinies en gevolgtrekke sal ook daar gepost word.
Dankie
Stef
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Tue Feb 08, 2011 6:55 am
by Flip Fouche
Wouter
Mokala is van die bestes.Dankie ek het die kuier daar baie geniet,sal graag weer by jou n draai maak.Ek moet maar n span ou manne bring wat die jonges kan tem.
Sal laat weet van die ladings.
Flip
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Tue Feb 08, 2011 7:19 am
by Wouter Roets
Oom Flip
Oom is welkom en was my plesier. Ons sal maar van ons kontrei se A-span mannetjies in die hande kry! Die mannetjies is mos maar besig met Oom se afstameling seker die ergste! Bitter spyt Oom kon nie terug kom nie. Ek voel ons het nog baie gehad om oor te gesels. Na n volgende keer toe dan.
Groete
Wout
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Tue Feb 08, 2011 11:52 am
by Jagtersdok
Ja nee ek moet beaam. Ons het oom Flip gemis.
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Thu Feb 10, 2011 4:54 pm
by fanie17
Wouter
Waar is jou plek en wat het jy om te jag.Miskien kan ek vir jou iets beteken.
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Thu Feb 10, 2011 5:15 pm
by Jagtersdok
EWk dink die kwota is al vol bespreek Baas Wout as ek nou mooi kan onthou
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Thu Feb 10, 2011 6:25 pm
by Wouter Roets
Hallo Faan
Ja Dok is al weer reg. Ons het al ons wild uitgekontrakteer aan n outfitter die jaar. Ons kry uitdtekende pryse en dagfooie en hulle skiet self vroulike diere en jong manlike diere op sekere van hulle trips. Hulle noem dit Amerkaanse biltongjagpakette.
Wout
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Thu Feb 10, 2011 6:26 pm
by Jagtersdok
En dan natuurlik nog so ou een trippie n? my mater.
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Thu Feb 10, 2011 7:12 pm
by fanie17
Jy het nog nie met my gepraat nie.Weet jy wat ek kan doen .Jagdok ons moet miskien n bier saam drink.jy ken my nog nie, my no is 0824688657
Re: Impala punte vir JAG
Posted: Fri Feb 11, 2011 10:46 am
by Stefan764