2014 Transvaal Roepkursus

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply

Kies asb 'n venue

Bosparadys - Magaliesburg
22
69%
Kommandonek - Vredefort
10
31%
 
Total votes: 32

User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Goeiemore Manne! hoop almal het 'n geseende kerstyd en 'n bevange nuwe jaar!

Dankie vir jul samewerking met die plaasings asook vir jul intyd depositos!

Graag wil ek nou vra dat jul ASB die res van jul gelde sal oorplaas VOOR WOENSDAG die 14de JANUARIE, Dit sal die admin baie vergemaklik en dan hoef niemand polisie man te speel en gelde in te vorder tydens die kursus nie!!

Ek sal teen die einde van die week of vroeg in volgende week vir jul die "om te bring" lysie asook die naweek se verrigtinge deur gee.

Ons sien saam uit na 'n lekker naweek en kursus.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Riaan Kriel »

Lekker man, lekker :) Welkom terug Katef...... Ons wag vir die lys. Weet bier en braaivleis is 1ste op die lys ;)
Adrian
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Nov 18, 2013 8:06 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Adrian »

Jammer manne maar ek moet my ontrek van die kursus!

Net te veel dinge aan die gang!

Ek gaan die kuier en leer mis!
Bite Hard, Run Fast
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Ok ek is op betaal en sien uit na volgende naweek
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

CHALETS

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Riaan Kriel (Duracell)
2.Jakes

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Arno Uitenweerde (uitenwaj)
2. Jan-Hendrik Pretorius

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Katefbessie
2. Marno Muller

4 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Sniper(Pierre de Beer)
2. Klein Sniper(Andre de Beer)
3. OOP
4. OOP

4 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Dawie Malan
2. Schalk van den Berg
3. Reggie Gerber
4. Gerrit

4 Slaaper Chalet - Afgelee naby Bass dam
1. Geno
2. Peter Freitas
3. Taffie
4.

6 Slaaper Chalet - Afgelee naby Bass dam
1. Eddie Cik
2. Willem Potshot Pelser
3. Willie Geldenhuys
4. Roland Risi
5. Ivan de Jager
6. Christiaan de Beer

KAMP:

1. Pierre Brno
2. Cobus Cobb
3. PJS
4. Nico Smit
5. Kobus Swart
6. Henniec
7. Magroffel
8. Kampies
9. Jacques Smit
10. Nols Pelser
11. Kwagga
12. Vicks(Wium vd Walt)
13. Johmak(Johan vd Walt)
14. Ian Beytell
15. OOP
Goed, beter, 6millimeter!
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Kampies »

Middag

Kan Kampies en Jacques Smit dalk saam met Sniper en seun intrek in die 4 bed Charet op hoof dam. Sniper as jy wil weet van ons snork en drink gewoontes, vra vir Dirk van der Merwe. Ek sal die ekstra koste saam met my laaste betaling doen as dit reg is met die skuif.

Groetnis en sien Vrydag.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Wie bring 'n vis stok saam?
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by uitenwaj »

Nico ek oorweg dit sterk om n stokkie vir bass saam te bring as die tyd dit gaan toelaat.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Ek gaan vir die wis en die onwis 'n klein stokkie saamvat
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Cobus(Cobb) »

NicoSmit wrote:Ek gaan vir die wis en die onwis 'n klein stokkie saamvat
Weet nie of daar tyd gaan wees tussen die kuier, gesels, kurses en demos nie
......
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Ek gaan verseker i lyntjie nat maak, Kampies jul is welkom om te skuif! Ek sal dit verkies as ons die chalets kan vol maak
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Wat is die verskil tussen die Woodsman en die Lil Skayota roepers?
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Ian »

Ruan

Sal waardeer as jy my by Sniper (Pierre De Beer) se chalet slaap 4 kan indruk.

Mooi week vir almal
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

CHALETS

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Riaan Kriel (Duracell)
2.Jakes

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Arno Uitenweerde (uitenwaj)
2. Jan-Hendrik Pretorius

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Katefbessie
2. Marno Muller

4 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Sniper(Pierre de Beer)
2. Klein Sniper(Andre de Beer)
3. Ian Beytell
4. OOP

4 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Dawie Malan
2. Schalk van den Berg
3. Reggie Gerber
4. Gerrit

4 Slaaper Chalet - Afgelee naby Bass dam
1. Geno
2. Peter Freitas
3. Taffie
4. OOP

6 Slaaper Chalet - Afgelee naby Bass dam
1. Eddie Cik
2. Willem Potshot Pelser
3. Willie Geldenhuys
4. Roland Risi
5. Ivan de Jager
6. Christiaan de Beer

KAMP:

1. Pierre Brno
2. Cobus Cobb
3. PJS
4. Nico Smit
5. Kobus Swart
6. Henniec
7. Magroffel
8. Kampies
9. Jacques Smit
10. Nols Pelser
11. Kwagga
12. Vicks(Wium vd Walt)
13. Johmak(Johan vd Walt)
14. OOP
15. OOP

Op die kamp terrein is daar 8 x staan plekke met krag en water punte.
Indien nog iemand liewer in 'n oop chalet spasie wil intrek sal dit baie help aangesien die fooie per chalet per nag is en nie per persoon nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Reggie Gerber »

As een van julle verby Bloem ry na die kursus toe laat weet asb. Ek het n klein pakkie wat daar le
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by nols »

Ek is alleen op 'n kamp staanplek ,so as julle my na een van die oop pleke in 'n huise wil skuif ,is dit reg so!

Goete Nols
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by BRNO (Pierre) »

Ek sal daar by oom Taffie inskuif. Hy het my darrem al hoor snork, en lewe vandag nog.
Veiligheid eerste manne!
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by SNIPER »

Hi Ian

Sien jy gaan daar by my in trek.

Lekker man, ek sien uit na die naweek.

Groete

Sniper
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by SNIPER »

Hi Reggie

Hoe groot is jou pakkie.

Groete
Sniper
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Kampies »

Katefbessie

Jy het my laat weet dat ek en Jacques Smit by Sniper kan intrek op die selfde post bladsy 11. Nou skuif jy vir Ian daar in. Laat weet wat julle besluit, as ons tente toe moet skuif is dit ok. Ek sal ons betaling vannaand of more oggend doen. Dankie vir al jou moeite. Laat weet as daar iets is wat ek kan doen.

Kampies
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

black-sam ja sorry kampies jul is reg ek sal met Ian praat.. askuus man ek vra onverskoning.. ek was nie by nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Ian »

Ruan

Dankie, dinge is uitgesorteer oor die slaapplek, almal kan rustig en kalm wees. Sien julle Vrydag en veilig ry asseblief.

Groete
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by nols »

Hoe laat moet ons vrydag daar wees? Is daar dalk 'n padkaard of GPS koordinate van die plek?
Wat moet ons alles saambring vir die kursus?
Groete Nols
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

25KM FROM MAGALIESBURG ON THE KOSTER ROAD GPS: S26° 00.248 E27° 18.514
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by nols »

Dankie Nico !

Hoe laat moet ons vrydag daar wees?
Post Reply