Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Eugene
Ek dink ek gaan al die goete by die juis los - Net kom notas neem en leer. Ek het nie QL nie, maar sal dalk na die naweek oorweeg om dit aan te skaf.
Ek gaan net die gonge saambring
Sien more

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Kursesgangers.
Nog net 1 slapie,
Gaan terug op die draad, daar is al vele keer gesê wat jy kan bring etc...Onthou jou R145 vir jou vleis en bacon/eiers
Notaboek en pen, laptop ens...bring 'n memory stick ook...eerder een hê en hom nie gebruik, as wat jy dringend een soek en nie daar het nie...(ek sal aan jou een verkoop....R800)
Vergewis julla asb met die padkaart na Ian se plek toe en vir die wat GPS het, gebruik hom eers vanuit Parys, anders klink dit my gaan daai antie in die boksie jou woeste paaie laat ry.
Blok het gekanseleer maar PJ bring iemand in sy plek.
Ry veilig manne, asseblief.
Sien julle more.

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne van die kursus.
Julle moet dit uiters geniet en lekker leer.
Groete

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
geniet die kursus en los vir my 'n koue bier by die ingang hek as ek daar more met die fiets verby kom
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Baie dankie aan almal wat op die kursus was. Baie lekker gesels en baie geleer. Die afskaaf van inligting en vriendskap is broodnodig. Dankie aan die gasheer en gasvrou vir hul harde werk - dit sluit Douw die voedselman in - lekker geëet en gekuier.
Kom manne laat hoor van julle!!!!
Kom manne laat hoor van julle!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Stem saam met Tripod. Baie dankie aan almal wat so 'n suskses van alles gemaak het. Dankie vir al die nuwe vriendskappe.
Groete
Montie
Groete
Montie
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
[align=]Ek dink nie ek het al ooit 'n kurses bygewoon wat die inligting vir my soveel in plek geval het soos die een nie.
Wouter en Neels was 'n absolute fontein van inligting en die goed maak nou regtig soveel meer sin.
Ek het seker meeste goed al iewers gehoor maar die klein goedtjies wat mekaar beinvloed wat ek nou eers regtig verstaan.
Vir Cobus(Cobb) wat dit gereel het dankie dit was magic.
Ian jou plek was die ideale plek om dit te hou en dankie dat julle vir ons soveel moeite gedoen en die detail was seker nie nodig nie maar word opreg waardeer.
Die jakkals se skree was net op die regte tyd en dit het so half die kersie op die hele proses geplaas.
Douw die kos was regtig baie, baie lekker en het die vir almal soveel makliker gemaak....Dankie!
En om die gesigte by die name te sit was interresant maar nou is dit soveel makliker.
Groete
Schalk[/align]

SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek kan net my stem hier by julle manne plaas, en verskriklik baie dankie se vir n baie suksesvolle naweek, wat kuier saam met nuwe en ou vriende ingesluit het, kennis oor herlaai, kos maak, jakalse, en sommer net die lewe wat gedeel was, sal altyd naby bly.
Ian, baie dankie aan jou en jou gesin, wat ons op julle hande gedra het. Ek en my vrou maak al klaar planne vir wanneer ons weer komandonek toe kom.
Cobus, dankie vir al die reelings. Jy mag maar.
Baie dankie aan almal wat n positiewe bydrae tot die naweek gemaak het. Ek het dit baie geniet.

Veiligheid eerste manne!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Aan Wouter en Neels, baie dankie.
Ian, sy vrou en familie, dankie vir julle moeite en daai extras wat julle gedoen het. Julle het 'n pragtige plek, en ons sal dit beslis weer besoek.
Douw en sy boet, thanx vir die kos, braai en etes.
Aan Hein, op wie se jaracal forum se rug ons ry...dankie maat.
Aan al die manne daar, dankie vir die bywoon, kuier en gesels....daar was GEEN onaangename gedrag of situasies nie, en ek glo almal het van iets kleins, tot baie geleer.
Die naweek is offisieel ge open, met 'n pragtige jakkals huil uit die bos uit op presies die regte oomblik.
Ek gaan so paar fotos plaas, die ander manne wat ook het sal asb by post
Ian en die opening van die naweek
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8270_zpsd4098416.jpg
Wouter en Neels wat klasgee
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8256_zps36b30827.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8288_zps3f40e05b.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8298_zpsd6e9817a.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8301_zps6235f0fa.jpg
Hier kuier die manne
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8258_zpsc43503c6.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8260_zps0e295e68.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8277_zpsa472db55.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8278_zpsae333461.jpg
Douw by die kospotte
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8267_zpsb3c7d419.jpg
Oppad skietbaan toe
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8333_zpsa4e524c3.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8359_zpsff98295f.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8368_zpsd06eec29.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8375_zps5be7b0f0.jpg

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Naandse
Aan elke een wat n bydrae tot die naweek gemaak het n groot groot dankie, dit was die beste byeenkoms wat ek nog by gewoon het.
Dit was vir my verskriklik lekker om gesigte by name te kon voeg en my vermoede was bevestig. As dit kom by ware Jaracal manne het n mens te doen met Eende van dieselfde dam. Manne met waardes en entegriteit, manne wat gestand doen aan hulle woord...en lekker kan saam kuier.
Cobb - klaskaptein - dankie vir al jou reelings dwars deur hierdie hele naweek maat. Van tyd hou tot us breek, dit was seep glad.
Wouter en Dok Neels - ek haal my hoed af vir julle manne. Jare en jare se kennis en ondervinding wat sonder voor waarde of koste gedeel word. Die lekker informele klas en puik bronne wat julle manne is gaan n vêr voor soek. Baie ligte het aangekom en hoekom ons wat waar doen in die laai proses maak nou absolute sin. Baie Baie dankie.
Ian vir die gebruik van julle prag geriewe en julle on meetbare gasvryheid, ons sien julle binnekort weer ! Dankie ook vir die wildrit op die trekker en dat ons n 2013 Jaracal Herlaai tattoo op jou Quarts rante kon los. Ons sal hom kom in kleur op die volgende rondte
Douw daai kos was eerste klas, as jy nie by my volgende byeenkoms is nie,laat ek jou in vlieg
Dankie ook aan jou broer en ander manne dat julle die kos potte aan die gang gehou het.
Laat ek net gou loer of ek nie dalk iemand oorgeslaan het nie....miskien moet ek eerder nou kort knip voor iemand geviolate word
Dankie aan almal wat daar was, sonder julle manne sou dit ook nie dieselfde gewees het nie. Sien julle manne hopelik sommer gou weer.
Mooi loop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8368_zpsd06eec29.jpg
Lyk of ons lekker groot drome droom
Lyk of ons lekker groot drome droom
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek het nie 'n mooi foto nie, ek vra tog dat die ander manne dit hier plaas...Marc, vir jou onbaatsugtige deel van jou ammo, om baie manne 'n kans te gee om tussen 400 en 600m te kon prober met daai 338 Lapua...baie dankie.
Jyt enige tyd 'n kuier plek op my jakkie stoel.
Cheers
Jyt enige tyd 'n kuier plek op my jakkie stoel.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Weereens, dankie aan jul almal. Eerstens, as dit nie vir Wouter en Neels was, was dit nie moontlik vir so 'n wonderlike lekker naweek nie. Tweedens, dit was julle self wat die naweek 'n onvergeetlike naweek gemaak het.
JARACAL, hierdie groep manne wat hier staan is nou sout van die aarde mense.
Dankie Marc, vir die gebruik van 'n wonderlike stukkie ingenieursmasjien.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hierdie was voorwaar soos reeds hierbo genoem 'n puik en waardevolle naweek. Aan almal, van Cobb tot by Ian en sy vrou - opreg dankie van my kant af. Ek sal elke keer as ek daai Jaracal pet dra net goeie herhinnerings he van die naweek. Spesiaal aan Wouter en Dok - julle maak uit. Dankie dat julle met ons kom deel het.
Hierdie is die derde Jaracal aktiwiteit was ek nou meegedoen het, en weereens het die kameraadskap van manne wat dieselfde passie deel my opgeval. Aan almal wat daar was, dankie dat ek die voorreg kon he om julle te ontmoet. Hopelik kan ons weer so maak.
Sorry vir die ouens wat dit nie kon maak het nie - julle het voorwaar iets misgeloop.
Warm groete van my kant af.
Hierdie is die derde Jaracal aktiwiteit was ek nou meegedoen het, en weereens het die kameraadskap van manne wat dieselfde passie deel my opgeval. Aan almal wat daar was, dankie dat ek die voorreg kon he om julle te ontmoet. Hopelik kan ons weer so maak.
Sorry vir die ouens wat dit nie kon maak het nie - julle het voorwaar iets misgeloop.
Warm groete van my kant af.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
hoe lyk dit met 'n bietjie name by die gesigte ? Ai manne toe ek Satermiddag daar by julle verby kom met die fiets kon ek my gat geskop het dat ek nie liewer die kursus bygewoon het nie .Dit was nie meer 'n plesier om op party plekke in 42grade celcuis te ry nie
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne.
Dit was voorwaar n baie leersame naweek. Baie dankie vir almal se deel van inligting, ervaring en kennis. Dit was onvergeetlik.
Neels en Wouter julle entoesiasme, kennis en ervaring vir ons almal se passie het julle onbaatsugtig gedeel en verduidelik. BAIE DANKIE daarvoor. EK weet almal wat daar was weet nou meer van die fyner tegnieke van herlaai en Quickload.
Cobus jou reëlings het vlot verloop. Baie dankie vir al jou moeite hiermee.
Ian jou plek was perfek en jy en Alida het heeltyd reggestaan vir ons. Baie dankie daarvoor.
Douw jou kosmaak en vleis wat jy gebring het was uit die boonste gestoeltes! Sjoe, daai sous oppie hoender Vrydagaand was erg lekker, om nie te praat van die sous saam met die rump nie. JY MAG MAAR!
Mooi loop aan almal
PJ

Marc - jy't daai knypbrilletjies nodig vi daai violationMarc wrote: Laat ek net gou loer of ek nie dalk iemand oorgeslaan het nie....miskien moet ek eerder nou kort knip voor iemand geviolate word
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne
Danki, ek het sommer opgedaag en ingeval by die lekker gees, klomp lekker manne gewees om te ontmoet, Douw danki vir daai steak hy't geloop soos stroop.
Sou graag die hele naweek wou saam kuier maar ai dinge werk ni altyd mooi uit ni.
Weereens dankie.
Blok.
PS kan ons nie dalk op daai groepfoto die name bykry nie, ek het n span manne ontmoet maar ai! was so moeg en onthou moeilik al die name by die gesigte. Dalk voor beginne en agertoe die name onder die foto aanbring.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne, baie dankie vir 'n great kursus en 'n befonkte kuier na die tyd! Wouter en Neels, dankie vir die deel van julle kennis en vir die lekker gesels, Ian vir die beskikbaarstelling van die venue en al jou moeite en Cobus vir die reel van die hele kursus. Douw, die kos was eerste klas en die gesels en kuier was vrek lekker! Marc, ai man..... Ek moes nooit met daai roer van jou geskiet het nie, dit maak nou dat ek onnodige planne maak... Dankie in elk geval vir die geleentheid! En al die ander manne, baie dankie, dit was 'n bakgat klomp ouens saam en ons het regtig baie lekker gekuier!
Hier is die groep foto en die name soos ek dit onthou het! (Ek het die knyp brilletjies verloor Saterdagaand, so ek kan nie sien wie ek oorgeslaan het nie....
)
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Cobb3_zpsc9f439a2.jpg
Agter van links na regs: Gerrit (Douw se broer), Gert, Martin, Adriaan, Oom Montie, Schalk, Marc, Jaco, Wouter, Oom Driepoot, Eugene, Alphons, Neels en PJS.
Voor van links na regs: Ian se seun, Francois, Peet, John, Pierre, Cobus, Douw, Jaques, Jean, Blok en Ian.

Last edited by Eugene on Tue Oct 15, 2013 5:28 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
So 'n paar foto's
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Die manne geniet hulself
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Marc se tweede vrou die 338 L
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
'n Ander soort lekker
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7574
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hallo Manne
Dit was n absolute voorreg om die geleentheid te kon kry om uiteindelik n mens in persoon te kon ontmoet terwyl ons al so baie kere met mekaar gepraat het hier of op n foon. Ons kan seker se dit was n groeps blind-date waarvan die meeste van ons dit eens was dat dit uitstekend uitgedraai het.
Dankie Kobus dat jy hierdie hele spulletjie mee begin en deurgesien het. Ian en familie nogmaals dankie vir die beskikbaarstelling en baie moeite wat julle aan die dag gele het. Ons hoop van harte Alida het haar geboortedag geniet gister en dat jy jou pligte daar na gekom het!
Douw jy en jou broer was ysters en het n groot verantwoordelik op julle skouers geneem. Bravo en ons wag vir julle verskeining volgende jaar op Topchef.
Oor die herlaaikurses kan ons baie praat. Uiteraard bly die aanbieding daarvan n uitdaging te wees met elke persoon wat sy eie verwagtings koester sowel as uiteenlopende ervaringsvlakke in die gebied. Ek en Neels is deeglik bewus dat die kurses vir alle praktiese redes nie alles kon wees vir almal nie. Wat ons wel hoop is dat dit by elkeen iets kon plant wat tot voordeel van homself kan wees op sy pad vorentoe. Dat die stokperdtjie baie keer meer vrae veroorsaak nadat daar antwoorde ontvang is op die voriges is seker die enigste werklike konstante in die bedryf. Indien ons dan tot verdere insig gesamentlik kan kom is dit net tot ons almal se voordeel.
Toe Kobus my destyds hieroor gekontak het was dit net n Jaracal inisiatief, maar daar was nie lede ook by en ons hoop van harte hulle sal kan deelword van ons familie hier. Baie van ons besef nie altyd wat se wonderlike voorreg dit is om n medium soos hierdie tot ons beskikking te he nie. Ons het die naweek met tye baie hieroor gepraat en alhoewel almal erken dat dit n ontsaglike moeilike en komplekse medium van kominukasie is, dit wel tog n baie spesiale een is wat gekoester en respekteer moet word.
Weereens dankie aan almal wat dit kon bywoon, dankie dat ou vrienskappe versterk en verder gesement kon word sowel as nuwes wat ons net oor kan spekuleer oor wat se hoogtes hulle kan bereik.
Groetnis en mooiloop
Wouter