Page 2 of 2

Re: Hoekom skiet my geweer swak met skerppunt koeëls?

Posted: Fri Aug 07, 2026 11:49 am
by Andrew Leigh
Toxxyc wrote: Fri Aug 07, 2026 8:31 am If the distance to the lands are further, the bullet travel time increases. As such, it cannot be just the amplitude of the wave that changes, the wave length has to change with it, no?
Not to the best of my understanding. The wave is determined by the barrel length as this limits the length the wave has to travel back and forth. The jump is part of that distance.

Be that as it may, the OBT theory is tried and tested. I just like to know the underlying reason, then I can work with that. My opinion stands that the distance of the jump is not the reason for the accuracy improvement. It is what the change in jump does to the pressure that matters.

Re: Hoekom skiet my geweer swak met skerppunt koeëls?

Posted: Fri Aug 07, 2026 12:31 pm
by Andrew Leigh
So back to the OP.

Dit is dudelik vir my dat jy kan laai. Std Dev was 2.0 en 5.0fps wat baie goed is. Jy kan ook skiet, dit help baie ;) .Net n paar opmerkings.

1. Probeer om nooit twee dinge gelyktydig te verander as jy laai. Jy sal noot weet watter een die verskil gemaak het.
2. As jy so naby aan n perfekte lading / node is, laai 2 x 5 rondes op a slag per lading, of 3 x 3 rondes per lading. Dit sal jou n beter prent gee van die lading.
3. Die ladings was so naby aan mekaar, gemiddle 2fps verkil, dat vir alle doeleinders is dit die selfde lading. Maar jou std dev was twee keer meer en dit kan jy sien in die groupeering wat oopgemaak het. Dalk was daar iets anders in die laai prosess wat bietje skeef geloop het.
4. Onthou, dit is nog steed twee baie mooi groupeerings. As jy so naby is aan een gat te skiet, dan kan die kleinste afwykings jou frustreer.

Re: Hoekom skiet my geweer swak met skerppunt koeëls?

Posted: Fri Aug 07, 2026 8:22 pm
by Giepie
Ai, ek wens dit was ek wat so kon laai en skiet, maar dit was Capt. Yoda. My resultate is nie so goed nie. Maar ek hoor oor die meer as een ding verander. Ek is nogal geneig om twee goed te wil verander, maar ek wil dikwels "van voor af" begin.

Re: Hoekom skiet my geweer swak met skerppunt koeëls?

Posted: Fri Aug 07, 2026 10:44 pm
by Capt. Yoda
Andrew Leigh wrote: Fri Aug 07, 2026 12:31 pm So back to the OP.

Dit is dudelik vir my dat jy kan laai. Std Dev was 2.0 en 5.0fps wat baie goed is. Jy kan ook skiet, dit help baie ;) .Net n paar opmerkings.

1. Probeer om nooit twee dinge gelyktydig te verander as jy laai. Jy sal noot weet watter een die verskil gemaak het.
2. As jy so naby aan n perfekte lading / node is, laai 2 x 5 rondes op a slag per lading, of 3 x 3 rondes per lading. Dit sal jou n beter prent gee van die lading.
3. Die ladings was so naby aan mekaar, gemiddle 2fps verkil, dat vir alle doeleinders is dit die selfde lading. Maar jou std dev was twee keer meer en dit kan jy sien in die groupeering wat oopgemaak het. Dalk was daar iets anders in die laai prosess wat bietje skeef geloop het.
4. Onthou, dit is nog steed twee baie mooi groupeerings. As jy so naby is aan een gat te skiet, dan kan die kleinste afwykings jou frustreer.
As jy praat van my groepe daar bo, ek het al 2duim groepe op 600m met groter ES as dit geskiet. ES/SD is die laaste ding wat ek my aan steur.

Die een het nog n groter spred
As jy dink n 10fps spred oor 3 skote gaan n groep so beinvloed het ek nuus vir jou