Page 2 of 2

Re: 308 vs 6.5CM vs 6.5X55

Posted: Thu Sep 04, 2025 4:19 pm
by tau
Ek het al drie besit. Tans net die 6.5 Creed oor in my kluis.

As jag geweer sal ek die 6.5x55 vat heeldag aldag. As jy groot bokke wil skiet koop so paar Norma Oryx of SBC koeels. En 120gr vir Springbokkies.

Min recoil en lekker om te skiet.

Re: 308 vs 6.5CM vs 6.5X55

Posted: Sat Sep 06, 2025 6:50 pm
by Apie
As jy klaar dies en alles het sal ek nog ‘n 308 oorweeg.

Lekker van die 308 is die opsie vir 180greiners vir bosjag.

Daarteen het ek vrek lekker al gejag met my gewone Tikka hunter in 6.5x55 Met 143gr Norma Bondstrikes @ 2780fps uit 22 duim loop met Rel17


Sent from my iPhone using Tapatalk