Page 2 of 2
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Fri Nov 17, 2023 4:10 pm
by Capt. Yoda
Ek google vanogend n “boek” om hier te plaas. Sy naam is how to live with a small penis ma dink toe dis dalk bq onvanpas. So kry ek n oproep en praat opi foon en vergeet van die google page. My baas kom in my kantoor in en vra ons moet gou iets kyk op gooogle, ek maak oop en da is die boek op die page (my external monitor is 42” so daai boek wys groot) . Die ou dink seker vanaand shame…
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Fri Nov 17, 2023 4:14 pm
by Capt. Yoda
Greenhouse gas emissions related to meat farming are extremely high.
Watse 11.1.11 sal al die mense nog glo
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Fri Nov 17, 2023 4:32 pm
by Riaan Kriel
Capt. Yoda wrote: Fri Nov 17, 2023 4:10 pm
Ek google vanogend n “boek” om hier te plaas. Sy naam is how to live with a small penis ma dink toe dis dalk bq onvanpas. So kry ek n oproep en praat opi foon en vergeet van die google page. My baas kom in my kantoor in en vra ons moet gou iets kyk op gooogle, ek maak oop en da is die boek op die page (my external monitor is 42” so daai boek wys groot) . Die ou dink seker vanaand shame…

Ja né... Search history kan jou soms byt..
Jou storie is amper soos die een van die ou wat by die boekwinkel instap en vir die dame agter die toonbank ook vra of het hulle 'n boek vir die lewe met 'n klein penis...
Sy antwoord hom toe "Jammer, hy is nog nie in nie...."
Ja sê die man.. Daai een

Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Fri Nov 17, 2023 4:43 pm
by Capt. Yoda
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Fri Nov 17, 2023 8:26 pm
by Chevvy SS
Daar was meer as 45 000 Rekkies in die Weermag.
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Fri Nov 17, 2023 9:52 pm
by Andre308
Chevvy SS wrote: Fri Nov 17, 2023 8:26 pm
Daar was meer as 45 000 Rekkies in die Weermag.
Baie meer as dit. Elke 2de ouer man wat jou vertel van sy army dae was in die recces gewees.

Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Sat Nov 18, 2023 9:06 am
by Aceofspades
Nog erger, ou wat 44 is wat sersant was in die SAW.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Sat Nov 18, 2023 10:54 am
by Ratel
Andre308 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:52 pm
Chevvy SS wrote: Fri Nov 17, 2023 8:26 pm
Daar was meer as 45 000 Rekkies in die Weermag.
Baie meer as dit. Elke 2de ouer man wat jou vertel van sy army dae was in die recces gewees.
Ja en die wie regtig daar was sal jy nooit hoor te koop loop daarmee nie. Gelukkig tel die BS detector die fakes vinnig op
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Sun Nov 19, 2023 3:16 pm
by Gawie(13mm)
Ratel wrote: Sat Nov 18, 2023 10:54 am
Andre308 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:52 pm
Chevvy SS wrote: Fri Nov 17, 2023 8:26 pm
Daar was meer as 45 000 Rekkies in die Weermag.
Baie meer as dit. Elke 2de ouer man wat jou vertel van sy army dae was in die recces gewees.
Ja en die wie regtig daar was sal jy nooit hoor te koop loop daarmee nie. Gelukkig tel die BS detector die fakes vinnig op
As ek na vandag se SANDF kyk, wil ek nou nie lieg nie, maar ek dink die meeste manne oor 50, sal nog steeds beter doen tydens basiese opleiding.
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Sun Nov 19, 2023 4:28 pm
by sako 30-06
Gawie my Pa is 71, maar ek kan jou belowe hy sal die meeste van die jonger manne se gatte skop
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Nov 20, 2023 10:55 am
by Wouter Roets
Ek is ook bevoorreg om al 526 van die 321 recces te ontmoet. Meeste by watergate en die wat ek nie daar ontmoet het nie oppad na die parkeer area, waar hulle gesukkel het om n BMW met n 1400 Nissan Champ sleutel probeer oop sluit het.
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Nov 20, 2023 11:01 am
by Gerhardu
Wouter Roets wrote: Mon Nov 20, 2023 10:55 am
Ek is ook bevoorreg om al 526 van die 321 recces te ontmoet. Meeste by watergate en die wat ek nie daar ontmoet het nie oppad na die parkeer area, waar hulle gesukkel het om n BMW met n 1400 Nissan Champ sleutel probeer oop sluit het.
Hier is baie op die Oos Rand. Ekt ook al ene ontmoet. En hy is jonger as ek.
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Nov 20, 2023 11:04 am
by Frikkie Coetzee
Nou het julle al gewonder hoe die weermag se enkele kok 45 000 recces gevoer het?
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Nov 20, 2023 11:08 am
by Frikkie Coetzee
Op 'n ernstiger nooit, ek was bevoorreg om so 4 recces in my lewe te ontmoet het. Nie een van hulle het my vertel hulle was n recce nie. Ander mense het my vertel dat hulle was. En as jy hulle vra was dit half skaam bevestig.
Ware storie. Een was saam met my op skool, bietjie ouer as ek, en toe ek hom kry op n skietbaan waar hulle besig was met hulle lang afstand skiet opleiding, het hy gemaak of hy my nie ken nie. Bleddie bang gat. EK het geweet ek was n vark op skool maar nie so groot een dat n recce bang is om my te groet nie.
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Nov 20, 2023 11:12 am
by Lategan1
Op ‘n ernstiger noot… ja.
Beste.
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Nov 20, 2023 11:41 am
by Capt. Yoda
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Nov 20, 2023 4:49 pm
by tau
Gerhardu wrote: Mon Nov 20, 2023 11:01 am
Wouter Roets wrote: Mon Nov 20, 2023 10:55 am
Ek is ook bevoorreg om al 526 van die 321 recces te ontmoet. Meeste by watergate en die wat ek nie daar ontmoet het nie oppad na die parkeer area, waar hulle gesukkel het om n BMW met n 1400 Nissan Champ sleutel probeer oop sluit het.
Hier is baie op die Oos Rand. Ekt ook al ene ontmoet. En hy is jonger as ek.
En hy was 3 jaar na skool in die britse weermag ook?
Net so interesante feit wat ek so twee weke terug by Fort Goeie Hoop praaitjie geleer het.
Die huidige manne wat as Operateur kwalifiseer word steeds as Reccies bestempel.
Vanaf 1973 -2022 het 1340 manne gekwalifiseer as Reccie operateurs.
Vreeslike lekker aande waar praatjies oor operasies gehou word deur die manne wat dit uitgevoer het as julle belangstel om by te woon gaan kyk by:
https://fgh.recce.org.za/
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Nov 20, 2023 6:53 pm
by Andre308
tau wrote: Mon Nov 20, 2023 4:49 pm

As jy daai foto wys van die jakkals wat jy met die bike gejag het, dan sal almal glo jy was ook special forces

Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Tue Nov 21, 2023 8:06 am
by Capt. Yoda
.
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Sun Nov 26, 2023 7:39 am
by Predator
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Sun Dec 17, 2023 11:18 pm
by joe rocket
Ek het vandag gegoogle hoe lyk yoda by die see. Yoda by die see lyk soos 'n aasvoël sonder vere wat deur die son gebliksem is.
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Mon Dec 18, 2023 8:26 am
by Capt. Yoda
joe rocket wrote: Sun Dec 17, 2023 11:18 pm
Ek het vandag gegoogle hoe lyk yoda by die see. Yoda by die see lyk soos 'n aasvoël sonder vere wat deur die son gebliksem is.
Ek lyk dam nie soos toe ek in Paarl was nie
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Thu Jun 27, 2024 11:08 am
by Wouter Roets
Witpietskiet wrote: Thu Nov 16, 2023 4:48 pm
Die Proteas gaan nie in die krieket Wêreld beker finaal speel nie.
Hierdie is nie vandag die geval nie! Well done Boys!
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Thu Jun 27, 2024 11:40 am
by Capt. Yoda
Nou moet ons net die Indiane rol maar ek dink ons het n goeie kans om die een ook te vat
Re: My gedagtes en google vir die dag
Posted: Thu Jun 27, 2024 12:43 pm
by Frederik
So stil stil is ons in die finale en probeer soos die bokke met een lopie alles te wen behalwe die semi.