.375 H&H Fabrieks Ammunisie

Deon Joubert

Re: .375 H&H Fabrieks Ammunisie

Post by Deon Joubert »

Hartskoot

Jy moet maar kyk wat maak jou geweer met die satpille soos jy se. Almal skiet nie dieselfde nie. Dit is maar redelike trial en error. Ek gebruik pmp se 300 soft noses en werk baie goed op alle wild. ( Praat nou nie van Buffel, Olifant en renosters nie.) Het n paar Elande tot op hulle kniee gebring en nie eens te praat van wilde beeste nie. Het 2 beeste in 2 minute geskiet met die 300gr en die beeste het nie ver geval nie.

Wat herlaai aanbetref stel ek voor jy kyk na die Lyman of Rcbs stelle. Die Lee se pres gaan jy sukkel om daai groot pil gepres te kry. Ek gebruik Lyman se stel maar ek het Lee se die's. Hulle is darem amper die helfte goedkooper.

Sterkte
Post Reply