https://rushbyind.com/product/killa-com ... mpensator/
Anderson AM15 M4
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Anderson AM15 M4
Iets soos hierdie lyk ook na 'n lekker opsie as jy met 'n muzzle brake wil skiet maar soms die ander rondom jou wil spaar 
https://rushbyind.com/product/killa-com ... mpensator/
https://rushbyind.com/product/killa-com ... mpensator/
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Anderson AM15 M4
Dankie vir almal se raad hierbo. Dit het beslis baie gehelp. Ek het toe my Anderson AM15M4 met 16 duim loop gekry. Ek het die RF85 treatment een gevat. Het Vortex Crossfire dot met AR raise op en Atech AR 40/3 suppressor gekoop. Verder het ek 'n Fab defense tactical grip/bipod en 'n Tecstar brass catcher gevat. Ek gaan nie meer gadgets koop nie. Het al die bybehore gaan toets en is baie tevrede. Ek verstaan nou waarvan die AR manne praat omtrent blowback. My doppe het almal swart uitgekom as ek hulle met die suppressor skiet. Ek sal die suppressor net gebruik wanneer ek ongedierte skiet en wanneer ek baanskiet sal ek sonder suppressor skiet. Waar wat Arnold se van ammo. Sommer net so dan is 120 rondtes weg.
Maak 'n verskil